President Zuma het by die Nasionale Unie van Mynwerkers se kongres by Emperors Palace gesê fel gekritiek die afgelope maande sal hom nie van stryk bring nie. Sy hofaansoek teen die Goodman Gallery en City Press-koerant oor ‘n omstrede skildery wat sy geslagsdele vertoon, sal vandag gehoor word. Zuma was op sy gemak en het
V-Dare meen daar is ‘n ‘volksmoord’ op SA blankes
Die invloedryke konserwatiewe webwerf, V-Dare, het so pas ‘n resensie geplaas waarin Ilana Mercer se boek oor Suid-Afrika ná !994, Into the cannibal’s pot, onder die loep geneem word. Die resensent, Eugene Girin, haal statistiek uit die boek aan wat aantoon dat ongeveer 10% van alle Afrikanerboere reeds sedert 1994 in plaasmoorde vermoor is. Volgens
Lees verder: V-Dare meen daar is ‘n ‘volksmoord’ op SA blankes
Beskermd: Ons donker planeet, deel 3
Daar is geen uittreksel nie want hierdie is ‘n beskermde bydrae.
Reddingswerkers by twee myne ontplooi
Reddingswerkers het Woensdag ‘n tiende onwettige myner na die oppervlakte van ‘n ongebruikte goudmyn naby Welkom gebring, het die polisie in die Vrystaat gesê. Volgens kol. Sam Makhele sal die reddingspoging voortduur so lank as wat die situasie nog veilig is by die ongebruikte Harmony Gold-myn. Minstens 20 werkers is vermoedelik nog ondergronds. Makhele het
Swak polisiewerk laat ET-moordenaar skotvry
“Die VF Plus verwelkom die skuldigbevinding van Chris Mahlangu, moordenaar van Eugene Terre’Blanche, die voormalige AWB-leier. “Dit is egter duidelik dat swak polisiewerk die jeugdige wat ook betrokke was by die saak, bevoordeel het en dit ondermyn regspleging in Suid-Afrika. Die Polisie is nalatig as hulle hulself nie op hoogte bring van nuwe wetgewing soos
ANC moet alle volke erken, nie net Palestyne
Die Vryheidsfront Plus eis dat die ANC-regering en die minister van handel en nywerheid, dr Rob Davies, ook erkenning moet gee aan ander state en hulle produkte in terme van die Wet op Verbruikersbeskerming 68 van 2008 soos wat beoog word vir Palestina en produkte van Palestynse oorsprong. “Hierdie voorneme om net Palestynse produkte te
Goudveld keelvol vir waterwanbestuur
Dit wil voorkom asof die Sedibeng Waterraad, die ou Balkfonteinwaterwerke wat die hele Vrystaatse goudvelde voorsien, nou genoeg gehad het van Matjhabeng-munisipaliteit se wanbetalings. Die Waterrade, net soos Eskom, bevind hulself in ‘n knyptangsituasie. Aan die een kant moet hulle onderskeidelik water en elektrisiteit lewer maar aan die ander kant word hulle rekeninge nie betaal
Wie is Brett Murray?
Zuma het die omstrede skilder Brett Murray (50) se opposisie teen apartheid erken, en gesê dat nie al sy werk “aanstootlik” is nie. “Ek stem saam dat hy prysenswaardige werk gelewer het in ‘n uitdaging van die status quo wat tydens apartheid geheers het, en verder dat hy moet voortgaan om kritiese kommentaar aan te
Zille laat plaas glo naakfoto van haarself
DA-leier Helen Zille het glo ‘n foto van haar waar sy naak poseer op Facebook laat publiseer. The Star het Woensdag berig dat Zille lekker “gelag” het vir die foto. Die foto is gedokter met haar gesig bo-aan ‘n bejaarde liggaam, en ‘n Demokratiese Alliansie-logo wat haar private dele bedek. Zille het aan die koerant
Nog ‘n model twiet vals
Nog ‘n model het haarself in warm water laat land, hierdie keer oor ‘n gespog oor die omkopery van ‘n Johannesburgse metropolisie-beampte op Twitter, het die Cape Times Woensdag berig. FHM-model Sabina Essa ‘n boodskap gepos wat lees: “Nou net uit ‘n R2500 boete gekom met R30 vir 140 in ‘n 60-sone. Bwahahahaha ek is
