Die een was ‘n liggewig-, owerspelige, agterbakse liberalis, die ander ‘n moorddadige, brutale lafaard en tog is hulle beslaan deur die populêre media as die ikone van hulle tyd; eersgenoemde as verligte martelaar; laasgenoemde as die algehele vergestalting van waagmoed, medemenslikheid en edele rebelsheid, deur en deur die gegoede en kragtige wat intree vir die
Nuus oor verkragting ‘n ‘groot probleem’
Die media se gebruik van stilskote en audiosnitte van ‘n video van ‘n Sowetotiener wat deur ‘n bende verkrag word, is ‘n “groot probleem”, sê ‘n media-ontleder. Die joernalistiekprofessor Anton Harber van die Universiteit van die Witwatersrand het gesê terwyl die media kan argumenteer dat die gebruik van die beelde en klank in die openbare
Swart myners vat Anglo in VK aan
‘n Swart mynwerker wat gediagnoseer is met silikose sal Donderdag ‘n jaarlikse algemene vergadering van Anglo American in Londen bywoon, het sy prokureurs gesê. Anglo American het Daniel Thakamakau in diens geneem,” sê Richard Meeran, van Leigh Day & Co wat voormalige goud mynwerkers wat gediagnoseer is met mynverwante longsiektes, verteenwoordig. “Hy is een van
Breivik, Quisling, die verhoor van psigiatrie
Die wêreld kyk na die komende verhoor van Anders Breivik, wat aangekla word van die moord op 77, meestal wit, blou-oog tieners. Vir baie, nasionaliste veral, is Breivik se beweerde gedrag so vreemd dat hy net doodeenvoudig stapelgek moet wees. In teenstelling met wat die vermeende dader grinnikend en selftevrede beweer, was sy optrede beslis
Ontmoet Thabo, die DA se jongste mislukking
Ontmoet Thabo. Wie is Thabo? Hy is die DA se idee van ‘n reënboogmens en die party se jongste mislukking om swart steun te werf. “Dit is ‘n spotprent wat ons gebruik om die boodskap van anti-tol op innoverende maniere oor te dra. Spotprente is pret en maak ‘n ernstige punt. Tolgeld gaan ‘n enorme
Die ANC-rand – ‘n krisis in wording?
Daar is feitlik geen land suid van die Sahara wat nog nie op een of ander stadium ‘n valutakrisis beleef het nie. Die gedrag van die Suid-Afrikaanse rand oor die afgelope aantal jare is eintlik abnormaal, gegewe die stabiliteit van ons geldeenheid onder die Zuma-regering. Die feit dat die rand tussen R7 en R8 per
Staat moet in mynbedryf ingryp sê Motlanthe
Die onlangse wêreldwye finansiële krisis het getoon dat meer ingryping deur die staat in die mynbedryf nodig is, het adjunk-president Kgalema Motlanthe Dinsdag gesê. “In teenstelling met die siening dat daar minder staatsbetrokkenheid in die ekonomie moet wees, toon die lesse van die onlangse ekonomiese en finansiële krisisse … [dat] meer staatsbetrokkenheid verlang word,” het
Breivik selfvoldaan oor slagting
Anders Behring Breivik het Dinsdag sy moorde op 77 mense verdedig. Hy hou vol dat hy dit weer sal doen en sê die bom- en skietaanval was die mees “skouspelagtige” aanval deur ‘n nasionalistiese militant sedert die Tweede Wêreldoorlog. In die voorbereide verklaring wat hy in die hof voorgelees het, het die anti-Moslem-ekstremis homself sterk
Krieketster in kaping doodgeskiet
‘n Voormalige Namibiese en Suid-Afrikaanse krieketspeler Louis Vorster is in Muldersdrift doodgeskiet Dinsdagaand, het Gautengse polisie gesê. Hy het ‘n vulstasie verlaat toe ‘n goue Volkswagen met twee swart mans sy pad geblokkeer het, het gesê Lt-Kol Tshisikhwawe Ndou. Een van die mans het ‘n skoot na hom geskiet, terwyl die ander na die passasierskant
Christina Landman se ‘soort Here’
In haar rubriek in Beeld van Maandag 9 April gee Christina Landman hoog op oor haar “soort van Here”. Ek soek egter tevergeefs daarin dat haar Here in die waarheid is en wil hê dat ‘n mens verskoning vra as jy feitefoute gemaak of ander Christene liederlik aangeval het. Want in haar vorige rubriek op
