Howard Gutman, de Amerikaanse ambassadeur in België, zou contact hebben gezocht met prostituees. Dat zegt een voormalige inspecteur van het Amerikaanse ministerie van Buitenlandse Zaken. De klokkenluider heeft het over een ‘grote doofpotoperatie’. Gutman reageert bijzonder verontwaardigd op de ‘ongegronde beschuldigingen’. Het was het Amerikaanse CBS news dat gisteren voor het eerst het verhaal van
Uitgewers kan vou weens handboekbeleid
Die Uitgewersvereniging van Suid-Afrika het gewaarsku dat van sy lede hulle deure gaan moet sluit indien die departement van basiese onderwys voortgaan met ‘n herstrukturering van die handboek-verkrygingsproses. Die departement beplan om die getal handboeke waaruit skole kan kies van 800 na agt per vak te verminder. Die uitgewers sê dit sal ‘n negatiewe impak
Malema sal aanstons nuwe politieke party loods
Julius Malema werk aan die loodsing van ‘n nuwe politieke party, volgens ‘n verslag. The Star berig Malema het sy ondersteuners geraadpleeg met die oog op ‘n beweging wat “die herstel van die waardigheid van swart mense” sal bevorder asook die vermindering van ongelykheid tussen ryk en arm. In ‘n onderhoud met die koerant, het
Shuttleworth se aansoek ‘kan SA lelik knou’
Mark Shuttleworth se bod om Suid-Arfrika se valutabeheermaatreëls ongrondwetlik te laat verklaar kan ‘n verwoestende uitwerking op die land het, sê die regsgeleerde Jeremy Gauntlett. Gauntlett SC, vir die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB), het aangevoer dat Shuttleworth se aansoek in die hooggeregshof in Pretoria “die mees radikale hofbevel denkbaar” vra. “Hy het baie doelbewus besluit om
Asielsoekers se lyke in see gelaat
Julia Gillard, die Australiese premier, het haar regering se besluit verdedig om die lyke van asielsoekers wat verdrink het, in die see te laat. Intussen is daar met ‘n nuwe soektog begin na ‘n ander boot in die Indiese Oseaan. Die Australiese Maritieme Veiligheidsowerheid (AMSA) het gesê twee helikopters is uitgestuur om na ‘n boot
Zuma ontmoet Mandela se mediese span
Pres. Jacob Zuma het die dokters wat voormalige president Nelson Mandela behandel, ontmoet, het die presidensie Dinsdag gesê. “Pres. Jacob Zuma het Maandagaand die mediese span wat Mandela behandel ontmoet vir ‘n deurtastende inligtingsessie,” het Mac Maharaj, woordvoerder van die presidensie, in ‘n verklaring gesê. “Pres. Zuma het volle vertroue in die mediese span en
SA jeug glo buitelanders is sleg vir land
Baie jongmense dink buitelanders is “sleg vir die land”, toon ‘n opname wat Dinsdag vrygestel is. Altesaam 1 845 mense tussen die ouderdom van 18 en 34 het deelgeneem aan die opname, wat deur die verbruikersnavorsingsmaatskappy Pondering Panda gedoen is. Volgens die opname glo jongmense dat buitelanders wat in Suid-Afrika woon en werk, ‘n negatiewe
‘Ja, er zijn Amerikaanse kernwapens in Nederland’
De Nederlandse oud-premier Ruud Lubbers bevestigt dat er op een vliegbasis in de Nederlandse provincie Noord-Brabant Amerikaanse kernwapens opgeslagen liggen. Lubbers zei dat in een documentaire van National Geographic. Al jaren gingen er geruchten dat op de vliegbasis van Volkel kernwapens liggen, maar de Nederlandse regeringen bleven altijd ontkennen. “Als je nu naar Volkel gaat,
Lees verder: ‘Ja, er zijn Amerikaanse kernwapens in Nederland’
Rolprent oor Afrikaanse boek wen toekenning
Die Suid-Afrikaanse rolprent Fanie’s Lobola het nog ‘n toekenning gekry. Die rolprent is op ‘n boek deur Kleinboer, getiteld Kontrei, geskoei. Die rolprent is by die Seatle internasionale filmfees, die grootste rolprentfees in die VSA, as die gehoor se gunsteling aangewys. Die rolprent deur Henk Pretorius is reeds by die Sedoda Internasionale filmfees in Arizona
Jeugliga laat meer as R100 miljoen verdwyn
Julius Malema, voormalige leier van die ANC-jeugliga, se kool- en tamatieplaas is Maandag vir R2,5 miljoen verkoop, berig enca.com. Die plaas is sowat R4 miljoen werd. In Mei is Malema se halfvoltooide huis in Sandown, Johannesburg, vir R5,9 miljoen verkoop op ‘n veiling wat die kurator vir die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) gereël het. Malema skuld
