{jathumbnail off} Die fiets het ’n paradoks geword. Dis tegelyk ’n vervoermiddel vir die armes en ’n speelding vir viertrekvoertuigeienaars. En dis laasgenoemde en hul rygoed wat verlede Sondag ’n parkeerterrein in Midrand vervuil vir die wegspring van Johannesburg se grootste fietsren. ’n Gebeurtenis soos die 94.7-fietsren waarin 25 000 fietsers vir ’n paar
Interessantheid oor Swart Dinsdag
Wat het julle verwag? Die skrif was aan die muur van meet af aan; het julle nie gesien wat ten noorde van ons gebeur het nie? Die interessantheid kom daarby in dat van die blinkogeges hierdie muilband vergelyk met die inperking van sekere publikasies deur die vorige regering. Dit is nie so nie – die
‘Stop antiblanke rassisme!’ voor SA ambassade in Den Haag
{jathumbnail off} Voorpost heeft actie gevoerd bij de Zuid-Afrikaanse ambassade in Den Haag. Aanleiding voor de actie zijn de toenemende aanvallen in Zuid-Afrika op de blanke bevolking. Boeren worden mishandeld, vermoord of verjaagd. Was de pers en politiek ooit zo verontwaardigd over het apartheidssysteem, nu zwijgt men in alle talen. Voor Voorpost reden op post
Lees verder: ‘Stop antiblanke rassisme!’ voor SA ambassade in Den Haag
Nederlandse parlement wil Afrikaners steun
Die Nederlandse minister van buitelandse sake Uri Rosenthal het gisteraand ‘n mosie “omhels” waarin steun vir die Afrikaners van Suid-Afrika uitgespreek word. Hiermee is die weg daarvoor gebaan dat dié mosie eerskomende Dinsdag in die Nederlandse parlement, die Tweede Kamer, aangeneem mag word. Die mosie van die SGP (Staatkundig Gereformeerde Party) word tydens die debat
Julius Malema appelleer teen sy skorsing
Die ANC-jeugligaleier Julius Malema het appèl teen sy vyf jaar lange skorsing aangeteken, het sy regsverteenwoordiger vandag gesê. “Ja, hy (Malema) het dit ingedien,” het advokaat Dali Mpofu gesê. “AL die ander het ook appèlle ingedien.” Hy wou nie verder op die saak kommentaar lewer nie. Die ses leiers het hul spertyd Donderdag om middernag
Zuma kap staatstoelaes
President Jacob Zuma sê die regering kan nie bekostig om onbepaald voort te gaan met die betaling van maatskaplike toelaes aan mense wat nie gestrem of bejaard is nie. Hy het by ‘n byeenkoms van sakelui in Kaapstad gesê Suid-Afrikaanse belastingbetalers moet eerder daarop fokus om die land te ontwikkel as om armes kos te
Wikipedia-sensuur ontstig ANC
Die ANC is van mening dat die “sensuur” op die Wikipedia-inskrywing oor die ANC “onvoorwaardelike vandalisme” is. Die regerende party het die sensuur terselfdertyd as “onbeskaafd” beskryf. Sekere frases op die webblad wat inligting bied oor vermeende korrupsie in die party was vir ‘n ruk lank uitgeblok. Keith Khoza, woordvoerder van die ANC, het gesê
Boeremag was glo polisie-operasie
Prof Hercules Booysen, voormalige Professor in die Regte by Unisa, tans woonagtig in Nieu-Seeland, het vir twee van die Pretorius-broers, Johan en Wilhelm, wat betrokke was by die Boeremag, verskyn. Hy het in sy finale betoogshoofde dit duidelik uitgespel dat die Polisie ʼn prominente rol gespeel het in die sogenaamde beplanning van ʼn staatsgreep deur
Tsvangirai trou met politieke vyand
Politieke vyandskap in Zimbabwe is blykbaar ‘n gemoedelike affêre as dit uit die huwelik gehou word. Morgan Tsvangirai, die Zimbabwiese premier, het met Locadia Tembo, getrou. Tembo is ‘n sakevrou van Harare wie se suster ‘n wetgewer vir pres. Robert Mugabe se party is, is Woensdag berig. Tsvangirai het Maandag met Tembo getrou tydens ‘n
Waar’s Winnie?
Dit is nie bekend of Winnie Madikizela-Mandela (75), voormalige eggenoot van oudpres. Nelson Mandela, steeds in die hospitaal is nie. Erin Walsh, ‘n woordvoerder van die Netcare Milpark-hospitaal in Johannesburg, het gesê sy is nie gemagtig om oor die kwessie te praat nie. Walsh is Vrydag deur die Mandela-familie gemagtig om op dié dag alleen
