Prof Rachel Jewkes het ‘n omvattende studie namens die Mediese Navorsingsraad (MNR) onderneem om Suid-Afrika se verkragtingsprobleem te ondersoek. By die forum van die seksuelegeweld-navorsingsinisiatief in Kaapstad het Jewkes gesê daar is geen bewyse dat geweld teen vroue aan die afneem is nie. “Van April verlede jaar tot Maart vanjaar is 56 272 verkragtings aangemeld,”
Die wasmasjiensensus
Suid-Afrika se sensusse is veronderstel om elke 5 jaar plaas te vind. Daar was dus in 1996 ‘n sensus, twee jaar ná die ontstaan van die NSA-gedrog. Daar was weer een in 2001, maar toe begin kaderontplooiing en transformasie ook in Statistiek SA sy onafwendbare impak hê. Daar was dus nog bekwame amptenare van die
Apartheid se werklike balansstaat
Die aannames wat prof. Anton van Niekerk en Eusebius McKaiser vir hul argument oor “wit skuld” maak, mag van toepassing wees op die apartheidsmite soos dit kwaadwillig deur Trevor Huddleston en ander geskep is. Dit strook egter nie met enige redelike ontleding van die SA geskiedenis nie. In weerwil van apartheid, het swartmense in Suid-Afrika geweldig by die Westerse
Kaapstad, die wêreld se moordhoofstad
Met 41 moorde per 100 000 inwoners, is Suid-Afrika se tweede grootste stad, Kaapstad, die moordhoofstad van die land. Die koers is hoër as die nasionale gemiddeld volgens ‘n nuwe verslag. Die Global Study on Homicide report deur die VN se Kantoor vir Dwelms en Misdaad (UNODC) sê moord is een van die grootste oorsake van
Louise se moordenaar ‘n veroordeelde seksmisdadiger
Die man wat vermoedelik ‘n skoolmeisie in Roodepoort ontvoer en na bewering vermoor het, is voorheen veroordeel vir ‘n seksuele misdaad. Die polisie was teen 12:00 Donderdag nie seker of die beweerde bekentenisse van ‘n man wat Louise de Waal vermoedelik ontvoer en vermoor het, ‘n formele bekentenis sal wees nie. Die vermeende reeksverkragter het
Lees verder: Louise se moordenaar ‘n veroordeelde seksmisdadiger
Polisie is medepligtig aan plaasmoorde
Geagte volksgenote, Oor die afgelope tyd het daar ‘n hele paar nuusberigte verskyn wat bevestig het dat die polisie betrokke is by plaasmoorde. Dit klink seker vir die leser na ‘n wilde stelling, maar dit is die waarheid. Kom ek stel dit so: Die staat is nie ‘n fiktiewe, denkbeeldige ding nie, maar bestaan uit
Stel magsmisbruik van swart owerhede aan die kaak
Ons ou volkie is al so gekondisioneer tot uiterstes, dat daar net aandag gegee word aan moord en geweld. Kleiner lastighede wat ons lewe daagliks ontwrig. word uit dankbaarheid dat ons nog nie vermoor is nie, goedsmoeds aanvaar. Ons Afrikaners moet begin om die dapperheid te toon van Elna Middel, sodat hierdie vergrype deur die ANC-staat se onopgeleide swart
Lees verder: Stel magsmisbruik van swart owerhede aan die kaak
‘n Gelykheidsprokie
In die jaar 2049 is die Nasionale Demokratiese Rewolusie tot sy logiese uiteinde gevoer. Alle vorme van ongeregtigheid en ongelykheid is uitgewis. Daar was weliswaar die kaders van die Party se sentrale komitee wat hulself in toestande van obsene welvaart bevind het; dit was immers nodig vir hulle in die uitvoering van hul pligte, maar die res van die
Kontant is koning in Afrika
Gill Marcus, hoof van die Suid-Afrikaanse Reserwebank, het Woensdag in die parlement gesê kontant bly koning in Suid-Afrika. Die gebruik van tjeks in transaksies daal skerp, maar kredietkaarte bly nog belangrik. Sy het gesê Suid-Afrika asook Suider Afrika bly nogtans ‘n kontant-ekonomie met toenames in die vraag na die rand in lande soos Zimbabwe, Angola en
Taalkennis gaan immigrante uithou, sê Franse
Reëls oor immigrasie in Frankryk gaan verskerp word en toekomstige burgers van dié land sal voortaan skriftelike bewyse moet indien om te bewys dat hulle goed genoeg Frans kan praat om oor die weg te kom in hulle daaglikse handel-en-wandel. Die nuwe reëls is in die regering se amptelike koerant aangekondig. Dit vereis van kandidate
