Nederlanders raak taalbewus

‘n Nederlandse parlementslid, Jack Biskop, is bekommerd oor die invloed van Engels: “As jy nie oppas nie, kan dit sommer gebeur dat die Nederlandse taal verlore gaan”,  sê hy. “Op straat kan die taal dalk gepraat word, maar Engels kan  as amptelike taal geld.” Dit wil Biskop nie sien gebeur nie. Daarom maak hy daar

Lees verder: Nederlanders raak taalbewus

Afrika sal ras teen geloof kies

Die verskriklike Kersdagaanvalle op Christelike kerke in Nigerië word deur algar aan die “Boko Haram” toegedig, ‘n skaduagtige groep wat gereeld beskryf word as ‘n ekstremistiese Islamitiese organisasie in die noordooste van Nigerië. Trouens, sedert die inhuldiging van President Goodluck Jonathan, ‘n Christen van die Niger-delta in die land se suide, kry Boko Haram die

Lees verder: Afrika sal ras teen geloof kies

Oliepryse styg na Iran se dreigement

Oliepryse styg te midde van toenemende spanning oor die olie-roete in die Persiese Golf. Die prys van Brent-ruolie het sowat drie persent gestyg tot byna 111 Amerikaanse dollar per vat. Ontleders sê die prysstygings word veroorsaak deur toenemende kommer dat Iran kan probeer om die strategiese Straat van Hormoez in die Persiese Golf vir olietenkskepe

Lees verder: Oliepryse styg na Iran se dreigement

SA staar mielietekort in die gesig

Twee vragskepe met mielies van Romenië is onderweg na Kaapstad, en nóg invoere kan volg terwyl Suid-Afrika ‘n mielietekort beleef. Suid-Afrika het vroeër rekord mielie-oeste behaal, maar weens uitvoer-verpligtinge verwag Graan SA dat hy 700-duisend ton wit- en geelmielies sal moet invoer, om aan die vraag te voldoen. Graan SA sê mielie-invoere kan tot vroeg

Lees verder: SA staar mielietekort in die gesig

Die gevurkte tong van Coca-Cola

Coca-Cola is die ondersteuner van een van Afrika se mees berugte diktators, Swaziland se koning Mswati III. Dié maatskappy word beskuldig deur aktiviste van die skending van menseregte en die plundering van nasionale rykdom. Die multimiljardmaatskappy besit ‘n konsentraat-vervaardigingsaanleg in die verarmde koninkryk en dra dus ‘n beraamde 40% by tot die land se bruto

Lees verder: Die gevurkte tong van Coca-Cola

Wiskunde-uitslae gaan glo beroerd wees

‘n Groot aantal matriekleerlinge gaan weer na verwagting wiskunde dop. Lynn Bowie, ‘n dosent in wiskunde-onderwys aan die Universiteit van die Witwatersrand, het gewaarsku oor die moontlikheid van ‘n baie hoë druipsyfer in wiskunde. Dr Sizwe Mabizela, voorsitter van Umalusi se raad, het ook laat deurskemer dat leerlinge se wiskundeprestasie nie indrukwekkend gaan wees wanneer

Lees verder: Wiskunde-uitslae gaan glo beroerd wees

Kleur, nie etnisiteit nie, sê Nederlandse integrasiekenner

Door te kijken naar allochtonen, Turken of Marokkanen los je geen achterstanden op, stelt Han Entzinger, die met een invloedrijk WRR-rapport ooit de term ‘allochtoon’ muntte. Het is tijd om de etnische bril af te zetten. ‘De focus op ‘allochtonen’ suggereert dat cultuur de oorzaak van problemen is’. Het kabinet dat ‘Nederland terug gaat geven

Lees verder: Kleur, nie etnisiteit nie, sê Nederlandse integrasiekenner

‘Geweld’ teen swart betogers ontmasker

In Nederland woed die rassestryd voort. Nadat praag.co.za vroeër berig het oor die onwettige betoging teen Zwarte Piet, het die swart Surinaamse aktivis, Kitty Balker op YouTube verklaar dat sy met “growwe geweld” en “aanranding” deur die polisie toegetakel is. Sy is so erg aangerand dat sy steeds pyn verduur, sê sy. Haar bewerings word

Lees verder: ‘Geweld’ teen swart betogers ontmasker