Wêreld treur oor Jobs se heengaan

Steve Jobs, die rockster van tegnologie, se heengaan word deur aanhangers, bekendes, politici en korporatiewe leiers soos die afsterwe ‘n pop-ikoon betreur. Jobs, ‘n aangenome kind, was die biologiese seun van ‘n Siriese Moslem-immigrant wat na die VSA gekom het. By Apple se hoofkwartiere, wat deur Jobs 1 Infinite Loop gedoop is, het ‘n klein

Lees verder: Wêreld treur oor Jobs se heengaan

Metropolisie met vals nommerplate vas

Drie beamptes van die Tshwane-metropolisie is Donderdagoggend in hegtenis geneem nadat hulle in ‘n motor met vervalste nommerplate gery het, het die Padverkeersbestuurkorporasie (RTMC) gesê. Die drie metropolisiebeamptes – wat in volle uniform geklee was – het in ‘n privaatvoertuig gery toe hulle afgetrek is gedurende ‘n operasie op ‘n hoofpad buite Pretoria, het Ashref

Lees verder: Metropolisie met vals nommerplate vas

Het die Afrikaner ‘n bang volk geword?

Vir ‘n geruime tyd begin die frase “bang volk” al hoe meer in my kop draai as gevolg van die menings wat ek op alle gebiede waarneem. Ons mense wil nie die swartes aanstoot gee deur die waarheid te propageer nie; nou word die leuen aangehang en die waarheid verkrag op ‘n volstruismanier om by

Lees verder: Het die Afrikaner ‘n bang volk geword?

Israeli wen Nobelprys vir chemie

Die Israeliese wetenskaplike Daniel Shechtman het Woensdag die 2011 Nobelprys vir Chemie gewen vir sy ontdekking van quasikristalle, ‘n mosaïek-agtige chemiese struktuur wat navorsers voorheen gedink het onmoontlik is. Die Koninklike Sweedse Akademie van Wetenskappe, het gesê Shechtman se ontdekking in 1982 die manier waarop chemici na vaste stowwe kyk, fundamenteel verander. Sy ontdekking het

Lees verder: Israeli wen Nobelprys vir chemie

Zuma wil Khoi en San herstel

Suid-Afrika moet die status van die Khoi- en San-mense ten volle erken, het president Jacob Zuma Woensdag gesê. “As ‘n demokratiese regering, ons kan nie versuim om hul uitdagings aan te spreek nie,” het hy gesê in ‘n voorbereide toespraak aan die Nasionale Huis van Tradisionele Leiers in Pretoria. Hy het gesê uit die tyd

Lees verder: Zuma wil Khoi en San herstel

Hervormdes sê apartheid was verkeerd

Dr. Johan Otto, voorsitter van die komitee van beswaardes in die Hervormde Kerk, sê hy is uiters ontsteld oor die besluite van die buitengewone algemene kerkvergadering wat bevestig het dat apartheid nie ­teologies geregverdig kan word nie. Die twee hoofbesware van lidmate is Woensdag met ‘n groot meerderheid van 67% en 78% onderskeidelik verwerp. Daarvolgens is

Lees verder: Hervormdes sê apartheid was verkeerd

Onteiening: Nuwe wet kom

‘n Nuwe onteieningswetsontwerp gaan teen Maart volgende jaar voor die parlement dien. Dit sal die ANC in staat sal stel om eiendom in openbare belang te konfiskeer. ‘n Vorige onteieningswetsontwerp is in Augustus 2008 onttrek ná kwaai teenstand. Kommersiële banke, wat in só ‘n geval aan hoë risiko blootgestel sal word, het dié stap toe

Lees verder: Onteiening: Nuwe wet kom

Sexwale kies Malema se kant

Tokyo Sexwale, minister van huisvesting, het Woensdag gesê ANC-amptenare, ook pres. Jacob Zuma, moet daarop let dat hulle dalk verkeerd kan wees om Julius Malema aan te kla. “Geen dissiplinêre aksie moet om politieke of persoonlike redes geneem word nie. Dit is ‘n hofproses, nie ‘n vervolging nie,” het Sexwale gesê. “Daar is altyd ‘n

Lees verder: Sexwale kies Malema se kant

‘n Voorbeeld vir Afrikaners

Vader Phillip Vietri, ’n Rooms-Katolieke priester by die Oratorium van Sint Philip Neri in Port Elizabeth, is onbeskaamd pro-Afrikaans, al het hy Engels grootgeword. As hy in ’n winkel of bank nie in Afrikaans bedien word nie, dring hy daarop aan om met die bestuurder te praat. In ’n interessante artikel wat op praag.co.uk verskyn,

Lees verder: ‘n Voorbeeld vir Afrikaners