Regters M.H. Rampai en M.B. Molemela het die Reitz-vier se vonnisse in die Vrystaatse hooggeregshof drasties verminder. Dié uitspraak is ná die appèl van die studente gelewer. Rampai het gesê die landdros het by vonnisoplegging wesentlike mistastings rakende die aard en die erns van die oortreding gemaak. Die vermeende rassistiese oortredings wat die studente sou gepleeg
Vrystaatse boere hier om te bly
Vrystaatse boere is in Suid-Afrika om te bly en om ‘n positiewe bydrae tot die land te maak, het die Vrystaat Landbou-vereniging Donderdag gesê. Dan Kriek, adjunkpresident van Vrystaat Landbou, het gesê die markte het reeds gereageer op Julius Malema, president van die ANC-Jeugliga (ANCJL), se opmerkings oor nasionalisering en grondhervorming by die liga se
Die weg tot ons vryheid/volkstaat
“…en ek het soos die inwoners gemaak, wat na sy donkie soek terwyl hy op die dier se rug sit.” Don Quixote (deel. II, hoofstuk LVII) Wie ookal die donkie/ swart massa in beweging bring het die hefboom van mag in Suid Afrika in sy hand. Oom Harry het die swart massa in die kapitalistiese era ingedwing
Wilders vry – maar nie einde van die pad
Die omstrede Nederlandse politikus, Geert Wilders, is vrygespreek op aanklagte wat ons in die Suid-Afrikaanse konteks die beste met haatspraak sou verstaan. Wilders, leier van die Partij vir de Vrijheid (PVV), is vrygespreek aan “groepsbelediging, aanzetten tot haat en discriminatie van niet westerse allochtonen.” Die regbank het bevind dat Wilders hom met sy uitsprake tot
Vat wit grond!
Michelle Obama Woensdag in ‘n groenetuintjie in Soweto waar sy ‘n sterk simboliese boodskap uitgestuur het ten gunste van ‘n grondpagstelsel. Teen die agtergrond van die huidige politieke ontwikkelinge in Suid-Afrika is sy òf heeltemal oningelig òf ongeërg oor die boodskap wat haar onbesonne fotosessie sal uitstuur. how to build instagram followersОлександр Васильович Фільчаков
‘Tree aan’ is betrokke teater in die Brecht-styl
Terwyl die volk by die stembus al hoe meer liberaal raak deur mev. Zille se DA slaafs te ondersteun, slaan dramaturge, sangers en skrywers ‘n ander rigting in. Deon Opperman se jongste musiekspel oor diensplig en die Angolese oorlog is ‘n klap in die gesig van politieke korrektheid en is nes sy vorige opvoering Ons
Lees verder: ‘Tree aan’ is betrokke teater in die Brecht-styl
Kader Asmal oorlede
Kader Asmal, die man wat onderwys in Suid-Afrika eiehandig gekelder het, is oorlede. Sy droewe nalatenskap is egter hier om te bly. Asmal is Woensdag in die ouderdom van 76 in Kaapstad oorlede nadat hy vroeër die dag ‘n hartaanval gehad het. Huldeblyke van politieke partye en openbare figure het gister ingestroom ná die nuus
Verkragter word raadslid
‘n Veroordeelde verkragter is pas as ‘n stadsraadslid in Kopanong aangewys. Die 33-jarige Phindile Decius Basholo is luidens amptelike dokumente en inligting van korrektiewe dienste op 25 November 1999 vir tien jaar tronk toe gestuur weens verkragting. ‘n Klag is by die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) ingedien oor sy aanstelling. Lees verder. розетка коляскиtopcargo отзывы сотрудников
Rassenasionalisme: Michelle en Julius se kreet
Michelle Obama, wat saam met haar ma en twee dogters reis, maar sonder haar man, sê vandag se generasie het die vermoë om die wêreld te verander. Obama het dié week jongmense by die Regina Mundi-kerk in Soweto toegespreek. Sy het nie na die mees suksesvolle “jeugdige”, Julius Malema se dawerende sukses die afgelope naweek by die
Die Blu-Ray revolusie
Ons almal ken van DVD kyk, daardie blink 12cm skyf wat soveel kykgenot bring omdat daar honderde TV-kanale is maar niks om te kyk nie. Wat mens egter in ag moet neem is dat DVD slegs die evolusie van die standaard kompakskyf was. DVD is oorspronklik in die laat 90s vrygestel as die opvolger op
