Verslag van die Volkstaatraad

Na aanleiding van huidige nuwe belangstelling in die ontwikkeling van ‘n Afrikanerstaat het ek dit goed gedink om die Bestuursopsomming van die verslag uit my dik verslagbundel te skandeer en dit hier onder ter insae te gee vir die wat daarmee gemoeid is. Ons sal later by die kaarte uitkom, want hierdie historiese artikel is

Lees verder: Verslag van die Volkstaatraad

Valke sal moet inklim na SAAB se bekendmaking

“Die feit dat SAAB nou erken dat daar omkoopgeld betaal was in die wapenaankope-transaksie met Suid-Afrika en dat name genoem word, moet die gevolg hê dat die Valke onmiddellik ondersoek instel. Ander ondersoeke soos die van die Ouditeur-Generaal en Openbare Beskermer het wel vroeër bevind dat daar nie ongerymdhede was nie, maar dat daar baie

Lees verder: Valke sal moet inklim na SAAB se bekendmaking

Ope brief aan mnr. Athol Trollip van die DA

Geagte mnr. Trollip, Oor die afgelope week het u uitlating in ‘n skrywe aan mnr. Jaap Kelder, dat “Afrikaners… Nazi’s is” nogal opslae gemaak. U het intussen bewerings dat u anti-Afrikaans en anti-Afrikaner sou wees, verwerp. Maar die vermoede bly bestaan dat u en u party, die sogenaamde Demokratiese Alliansie, wel by uitstek Afrikanerhaters is.

Lees verder: Ope brief aan mnr. Athol Trollip van die DA

Piet Retief en Dingane ontmoet mekaar

Piet Retief was van die begin af ten gunste van Natal as die eindbestemming van die trek. Daarmee het ander leiers nie saamgestem nie. Potgieter se groot strewe was om so ver moontlik van die Engelse weg te kom, en omdat daar reeds ‘n paar Engelse handelaars in Port Natal was, het dit vir hom

Lees verder: Piet Retief en Dingane ontmoet mekaar

Trollip-beledigings bemoeilik opposisiesamewerking

Mnr. Athol Trollip, DA-parlementêre leier, se snedige verwysings na die VF Plus in ’n e-pos wat per ongeluk uitgelek het, gee ’n vinnige blik op sy ware siening van die VF Plus. Sulke uitlatings bemoeilik samewerking tussen opposisiepartye in die parlement in ’n tyd waar samewerking teen ’n arrogante ANC meer as ooit nodig is.

Lees verder: Trollip-beledigings bemoeilik opposisiesamewerking

Athollgate: Trollip antwoord ‘met Zille se steun’

Die Afrikanerhaatskandaal wat rondom mnr. Atholl Trollip, parlementêre leier van die DA, uitgebreek het, is besig om wyer uit te kring. ‘n Berig daaroor is selfs vandag in die Kaapse koerant Die Burger, ‘n fanatiese ondersteuner van die Engels-liberale party, gepubliseer. Blykbaar staan die partykoukus van die DA, asook die leier mev. Helen Zille, bankvas

Lees verder: Athollgate: Trollip antwoord ‘met Zille se steun’

‘Apartheid het alle blankes rassisties gemaak’ – Malema

Wit kinders het grootgeword met die idee dat swart mense niks gesofistikeerds kan doen nie, het die ANC-jeugliga se president Julius Malema Donderdag gesê. Tydens die voorlegging van sy politieke verslag aan die Jeugliga-konferensie in Midrand het hy gesê die eerste interaksie tussen ‘n wit kind met’ n swart persoon het geskied toe die swart

Lees verder: ‘Apartheid het alle blankes rassisties gemaak’ – Malema

Leopold Scholtz beledig Afrikaner-intelligensie

Nog steeds Leopold Scholtz se geplete tong, nou aangevuur deur sy onheilige alliansie met FW de Klerk en Afriforum/Solidariteit/Helpende Hand in Brussel. Kom ons annaliseer Scholtz se rubriek in die Nasperskoerant Die Burger vanoggend, 17 Junie 2011. Ek haal Scholtz aan: “Hoe verduidelik jy die kwessie van wit armoede in die nuwe Suid-Afrika aan buitelanders

Lees verder: Leopold Scholtz beledig Afrikaner-intelligensie