Ek het onlags oppad terug van die see af deur Bloemfontein gery. Bloemfontein is ‘n gawe plek, ‘n stad waar almal, selfs die Chinese, Afrikaans magtig is en nie skaam is daaroor nie. Die stad Bloemfontein, sowel as die belastingbetaler, is helaas eersdaags die slagoffer van die ANC se 100-jarige feesvierings. Die Rosestad verwag ‘n
‘n Geseënde Kersfees aan al ons lesers!
Praag wens al ons lesers ‘n geseënde Kersfees toe! Ons hoop dat u die dag sal geniet en iets van die geluksaligheid en betekenis daarvan sal smaak, waar u ook al in die wêreld verkeer, binne of buite Suid-Afrika. Kersliedjie Drie outas het in die haai Karoo die ster gesien en die engel geglo,hul kieries
Nederlandse parlement onrustig oor Malema
De Partij voor de Vrijheid in Nederland maakt zich grote zorgen nu de leider van de ANC Jeugdbrigade Julius Malema dreigt terug te keren op het nationale toneel. PVV-Kamerlid Johan Driessen stelt vandaag schriftelijke vragen aan minister en staatssecretaris van Buitenlandse Zaken. Parlementarier Driessen: “Malema is een groot gevaar. Zijn terugkeer betekent zeer slecht nieuws
De Beers moet hoes
‘n Amerikaanse federale hof het ‘n skikking van twee miljard rand in ‘n toetssaak bekragtig teen die wêreld se grootste diamantverskaffer, De Beers. De Beers Suid-Afrika word daarvan beskuldig dat hy die Amerikaanse mark manipuleer om die prys van ongeslypte diamante kunsmatig op te stoot. Die maatskappy het daarna ingestem om twee miljard rand aan
Zim wil nog verblyfpermitte in SA bekom
Die Departement van Binnelandse Sake, sê hy is nie bewus van enige besluit of ooreenkoms om ‘n tweede proses te begin om die onwettige verblyf van Zimbabwiërs in Suid-Afrika te wettig nie. Volgens die plaaslike media in Harare het die minister van Binnelandse Sake, Kembo Mohadi, gesê die woordvoerder van Suid-Afrika se Departement van Binnelandse
Waar is Angola se miljarde?
Die internasionale menseregtegroep Human Rights Watch sê Angola moet verantwoording doen vir $32 miljard wat uit staatskoffers verdwyn het. Die New Yorkse organisasie het gesê die geld moet tot die voordeel van die mense in Angola gebruik word. Die groep het Woensdag gesê dit het in ‘n Desember-verslag van die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) aan
Presidensie verdedig tradisionele kultuur
Mac Maharaj, presidensiële woordvoerder, het Woensdag pres. Jacob Zuma se uitlatings oor Christenskap verdedig en gesê die berig daaroor was “misleidend”. Volgens Maharaj het Zuma die koms van die Westerse kultuur verwelkom, maar ook daarop gewys dat die tradisionele manier van dinge doen ondermyn word. Maharaj het gesê die president het Zoeloe gepraat en die
Redaktrise afgedank oor ‘niggabitch’
Die redakteur van ‘n Nederlandse mode-tydskrif is afgedank nadat die publikasie ‘n rassistiese term gebruik het om na die Barbados-gebore sangeres Rihanna te verwys. Dié term “niggabitch” het ‘n oorloggie op sosiale media tot gevolg gehad waarop Rihanna uiteindelik ook gereageer het. Rihanna het haar boodskap aan Hoeke afgesluit met: “Fuck you”. Eva Hoeke, redakteur
Sonder vrees: Chemiese geheue-aanpassing
Die Pentagon het geen oplossing vir die post-traumatiese stres, oftewel PTS-krisis wat die huidige generasie van Amerikaanse troepe teister nie. Maar nuwe navorsing het chemiese antwoorde vir die vrees wat militêre personeel assosieer met traumatiese herinneringe, en kan dit wegvee. Die Pentagon het hierdie week aangekondig dat $11 miljoen se befondsing daarvoor vir drie navorsingsinstellings
PRAAG verwelkom Nederlandse besluit oor Afrikaans
PRAAG het die besluit van die Nederlandse regering verwelkom dat dié land se ambassade in Pretoria voortaan ‘n rol by “die stimulering van Afrikaans” sal speel. Volgens dr. Dan Roodt, leier van PRAAG, is hy “baie opgewonde oor die toenemende Nederlands-Afrikaanse samewerking om die toekoms van Afrikaans as deel van die groter Nederlandstalige erfenis te
Lees verder: PRAAG verwelkom Nederlandse besluit oor Afrikaans
