Nederland probeer nie langer swart skole te keer nie. “Dit gaan om die gehalte van die onderwys. Wit of swart is minder belangrik, ” sê minister van Onderwys Marja van Bijsterveldt (CDA) Maandag in de Volkskrant. By vorige kabinette was die bestryding van segregasie in die onderwys nog hoog op die agenda. Daar is die
Zuma se godsiensopmerkings veragtelik
“Die veragtelike geneigdheid van pres. Jacob Zuma om godsdiens in te span om hulle af te pers om vir die ANC te stem, is nie net waarskynlik onregmatig nie, maar grens beslis aan godslastering,” sê ds Theunis Botha, leier van die Christen-Demokratiese Party (CDP) na die SABC in Zoeloe berig het vdat dat Zuma gesê
Ons speling is frot
Mev. Blik is dik van die lag. Een van haar klante het ‘n storie vertel – van sy oom wat ‘n skole-inspekteur was, en iewers by ‘n skool gesien het wat ‘n man darem met spelling kan maak. Hy blaai deur die werkboeke van ‘n klas, en kom op ‘n knapie se opstel af oor
DA probeer VF Plus by registrasiepunt weghou
Verteenwoordigers van die Vryheidsfront Plus het die afgelope Saterdag, 5 Februarie 2011, byna nie hul petisie teen die nuwe tolhekke in Gauteng by Louw Geldenhuys laerskool in Linden, Johannesburg, kon loods nie nadat ‘n verteenwoordiger van die DA gepoog het om VF Plus-lede te belet om handtekeninge in te samel. Dié bekende laerskool was een
Antieke oog
online slotалександр лобановский харьков
Media die medium tot waarheid
Pres. Jacob Zuma is al tevore oor die kole gehaal oor stellings met ‘n godsdienstige strekking, en wat aan ‘n breë spektrum aanstoot gee. Onder sy gevleuelde woorde tel dat die ANC aan bewind sal bly tot die wederkoms, en dat voorvadergeeste diegene sal kom regsien wat nie vir die ANC stem nie. Die storms
Rotterdam: registrasie van etnisiteit werk
Op die oog lyk etniese registrasie na ‘n kleinigheid. Maar in Nederland het die kwessie in ‘n twispunt ontaard. ‘n Deelgemeente by name Charlois in Rotterdam hou van alle etniese risikogevalle boek. Daar word iemand van ‘n ander afkoms as wit en Nederlands aangeteken. En indien nodig ook die ouers se etniese herkoms. Die College
Kat se gedagtes
Pumba is ‘n meester van ‘n hond se gedagtes. In die Herries se huishouding kan Pumba uitgestrek lê en tsjief-tjief en met die pote roei soos sy hase in droomland jaag, maar laat iemand in die geselskap die woorde “stap”, “loop” of enige naastenbye verwante woord in welke amptelike taal ook al gebruik, of Pumba
Anti-Mubarakprotes in Pretoria
Nagenoeg 300 betogers het ‘n vreedsame protesoptog in Pretoria gehou in solidariteit met anti-Mubarakondersteuners in Egipte. Betogers het Vrydag die straat voor die Egiptiese ambassade versper en “weg met Mubarak” gedreunsing. Dié slagspreuk, wat verwys na pres. Hosni Mubarak, is in Engels, Afrikaans, Zoeloe en Arabies geskree. Die optog is gereël deur Suid-Afrikaanse vakunies, menseregtegroepe
Winde van verandering
стоимость лечения зубовпрокурор Фильчаков
