Vanweë die subintellektuele kwaliteit van LitNet se Vryepoort-meningsvormers het ek besluit om voortaan briewe aan LitNet te boikot. My skrywes kom bowendien selde deur die sensuurfilter, terwyl mense wat nie eens die moeite kan doen om hul standpunte goed te ondersoek of onderbou nie aan die groot klok gehang word. Dit wil voorkom asof die Marxistiese verheerliking van die onderklas selfs op intellektuele vlak sy tol geëis het. Binnekort sit ons in die post-industriële neo-Middeleeue en moet ons as Westerlinge pynlik toegee dat selfs buite Europa ons nie aan die geskiedenis se groot gevangenis kan ontsnap nie.
11 September 2001: ‘n nabetragting
Op Dinsdag, 11 September 2001, klim ek, soos op elke ander weekdag, in my motor om werk toe te ry. Die dag begin normaal, maar teen die einde van my oggendreis besef ek dat die Verenigde State van Amerika dalk onherroeplik verander het.
Ontploffing by VS-ambassade in Athene
12 Jan. 2007 – ‘n Ontploffing wat vanoggend by die VS-ambassade in Athene plaasgevind het, het geen beserings nie en min skade veroorsaak.
Afrikanerminderwaardigheid
Net een ding irriteer my meer as ‘n Engelssprekende Suid Afrikaner (‘n ESSA) wat aanmatigend oor sy taal is. Daardie een ding wat my so grensloos irriteer en wat ek selfs verafsku, is Afrikaners wat probeer Engels wees. Sulke spontane kulturele selfverkragting is tipies van ‘n sekere tipe agterlike Afrikaner. Ja, diegene ly blykbaar aan ‘n intense minderwaardigheidsgevoel oor hul herkoms.
Is Xhosas kolonialiste van ‘n spesiale tipe?
Ek het voorheen al kommentaar gelewer oor Mbeki se tipering van Afrikaners as ‘n "uitlanderheersersklas wat nie vertrek het nie". Hierdie ongelooflik arrogante, kwetsende en eintlik oorlogsugtige verklaring het hy in 2000 tydens die Oliver Tambo-gedenklesing geuiter. Die volledige aanhaling lui soos volg:
"In ons situasie, as gevolg van die kolonialisme van ‘n spesiale tipe, het die oorwinning van die nasionale bevrydingstryd nie gelei tot die vertrek van die uitlanderheersersklas nie."
Alex Boraine: Scratching where it’s not itching
In a recent news article, former deputy head of the Truth and Reconciliation Commission (TRC) dr. Alex Boraine accused the National Prosecuting Authority of dragging it’s feet in the prosecution of people denied amnesty by the TRC. The United Nations Committee backed Boraine’s plea, claiming that people suspected of torturing prisoners during apartheid should be put "on trial and pay compensation to the victims."
Lees verder: Alex Boraine: Scratching where it’s not itching
Donasies
DONASIES EN BETALINGS
PRAAG het u ondersteuning nodig. Sonder geld kan ons niks uitrig nie!
U kan aansluit en ‘n maandelikse bedrag van R55 (individuele lid) of R700 (korporatiewe lid) betaal, of u kan eenvoudig ‘n skenking maak deur geld in die volgende bankrekening te stort:
ABSA Fourways
Takkode: 632905
Rekeningnommer: 4052326604
Begunstigde: PRAAG
Om aan te sluit, klik hier.
Wie is ons?
PRAAG (die Pro-Afrikaanse Aksiegroep) is nie-regeringsorganisasie (NRO) wat hom spesifiek vir die belange van etniese Afrikaners beywer, asook die taal en kultuurbelange van alle Afrikaanssprekendes.
Wie het res van Afrika verarm, Mamphele?
Verteenwoordig die ANK werklik die armes?
Die ANK en sy meelopers is geneig om voor te gee dat hy en hy alleen die party van die massas is. Vir "massas" kan mens uiteraard die woorde swartes en armes vervang. Is dit egter werklik die geval?
