Petrolprys styg

Motoriste het Vrydag slegte nuus gekry wat hul vakansieplanne kan bederf.

Die departement van minerale en energie het bekend gemaak dat die petrolprys volgende week met 27c per liter gaan styg.

Die kleinhandelprys van diesel met ‘n swaelinhoud van 0,05% gaan met 25c per liter styg. Die prys van diesel met ‘n swaelinhoud van 0,005% gaan met 26c per liter verhoog word.

Die groothandelprys van paraffien gaan met 29c per liter styg.

 

excalibur прокурор Фильчаков