Waarom hemel Leopold Scholtz vir Solidariteit op?

Leopold Scholtz skryf vandag ‘n lofprysing aan Solidariteit in Die Burger. As ‘n mens iets doelbewus verswyg kan gewoonlik daaruit afgelei word dat daar ‘n motief vir die verswyging bestaan. Ek stel die volgende aan u, dr. Scholtz: Die feit dat u nou Flip Buys en sy Solidariteit voorhou as die redelike stem uit die

Lees verder: Waarom hemel Leopold Scholtz vir Solidariteit op?

Winburg-konsentrasiekampkerkhof ‘haglik’

Die Erfenisstigting het die haglike omstandighede waarin die Anglo-Boereoorlogse konsentrasiekampkerkhof op Winburg is, by die Groen Skerpioene verkla. ‘n Woordvoerder van die stigting, Cecilia Kruger, sê die terrein lyk die ergste van die 53 in die land. Die Masilonyana-munisipaliteit het na bewering belowe om die terrein op te ruim. Kruger sê die Erfenisstigting sal die

Lees verder: Winburg-konsentrasiekampkerkhof ‘haglik’

Swart SAner uit Oostenrykse restaurant gejaag

‘n Swart Suid-Afrikaanse driekampatleet is in die dorpie Klagenfurt in Oostenryk toegang tot ‘n restaurant geweier, berig Beeld. Enoch-Xolani Katu (24) is deur uitsmyters verhoed om by die restaurant in te gaan, blykbaar omdat “die baas nie swartes hier wil hê nie”. “Daar was drie uitsmyters. Hulle het gesê hulle het ’n probleem met my.

Lees verder: Swart SAner uit Oostenrykse restaurant gejaag

Skool in petrolbomaanval

Inwoners van Zandspruit noord van Johannesburg het oornag ‘n petrolbom in ‘n klaskamer gesmyt, het die polisie Vrydag verklaar. Ao. Balan Muthan, ‘n polisiewoordvoerder, het gesê die klaskamer het afgebrand, maar die brand het nie na ander klaskamers versprei nie. Muthan kon nie die naam van die skool verskaf nie. “Dit is nou kalm en

Lees verder: Skool in petrolbomaanval

Waarmee is Malema besig?

Dat Julius Malema  as eregas by die sewende  SA Musiekkonferensie genooi is lyk op die oog heel onskuldig. Ongelukkig is niks waaraan Malema deelneem onskuldig nie. Malema kon nie by die konferensie in Durban, bygewoon deur 500 platejoggies (waarskynlik almal swart), teenwoordig wees nie. Hy het eerder ‘n opname gestuur waarin hy die aanwesiges oproep

Lees verder: Waarmee is Malema besig?

Groendruppel-verslag sê SA is diep in die knoffel

Kort op die skokkende Ouditeur-generaal-verslag oor die stand van Suid-Afrikaanse munisipaliteite, waar net sewe van 283 munisipaliteite “skoon” ouditverslae gekry het, is die Groendruppel-verslag uitgereik, met amper net so ‘n ‘n treurige verhaal. Een wat lewens kos. Van die 821 rioolaanlegte wat getoets is, het 40 ‘n uitstekende beoordeling gekry. Hulle het Groendruppel-status verwerf. Nog

Lees verder: Groendruppel-verslag sê SA is diep in die knoffel

Zandspruitbetogers waarsku Zuma

Beyers Naudé-rylaan is kort ná 09:00 Donderdagoggend weer oopgestel vir verkeer nadat inwoners van Zandspruit verbygaande motors met klippe bestook het, het die metropolisie gesê. “Die polisie kon daarin slaag om die betogers in bedwang te bring en daar is ‘n sterk polisieteenwoordigheid in die gebied,” het hoofsupt. Wayne Minaar gesê. In die stadium is

Lees verder: Zandspruitbetogers waarsku Zuma

Cele weer in huurfiasko

Genl. Bheki Cele, nasionale polisiehoof, het weer eens onregmatig en onwettig opgetree, het die openbare beskermer (OB) bevind. Nadat Cele in Februarie skuldig bevind is oor ‘n huurooreenkoms van R500 miljoen vir die polisie se nuwe hoofkantoor in Pretoria, het hy weer ‘n ooreenkoms van R1,17 miljard vir die polisie se provinsiale hoofkantoor in Durban

Lees verder: Cele weer in huurfiasko