Nes die ANC se Freedom Charter, het sy NDR- beleid onder kommunistiese invloed ontstaan. Volgens die party se document “Building a National Democratic Society” (2010), The Freedom Charter is our vision of the type of society we struggled for and which we seek to build – it is our lodestar. Dit is m.i. belangrik om
Vryheid van SA-mynbedryf noodsaaklik
Alhoewel die ANC-ondersoekkommissie se verslag oor staatsinmenging in die ekonomie afsien van volskaalse nasionalisering en president Zuma Vrydagoggend, soos berig, beklemtoon het dat “nasionalisering nie ANC- of regeringsbeleid is nie”, is daar geen gronde vir gerustheid nie, het die vakbond Solidariteit vandag gewaarsku. Die vakbond is besorg dat nasionalisering verruil word vir ʼn “gemengde ekonomie”,
Laatkommers wat wil studeer…
Die president van die Kongres van die Suid-Afrikaanse Studente (COSAS) Bongani Mani sê die kwessie van laatkom by skole regoor die land is nie ‘n eensydige ding nie, want sommige onderwysers kom ook laat vir diens weens ‘n verskeidenheid redes. LUR vir Basiese Onderwys Barbara Creecy het haar kommer uitgespreek en het in ‘n verklaring
Kaapstad se polisiebeamptes ‘behoort dood verklaar te word’
‘n Parlementslid het gevra dat dokters wat polisiebeamptes help om siekverlof te misbruik, ondersoek word, het die Cape Times Woensdag berig. Sindi Chikunga, voorsitter van die parlement se portefeuljekomitee oor polisie het die hoë syfers van afwesigheid by die Maitland-polisiestasie in Kaapstad as voorbeeld genoem. Die 85 polisiebeamptes by dié polisiestasie het ‘n totaal van
Lees verder: Kaapstad se polisiebeamptes ‘behoort dood verklaar te word’
Croucamp: Weet akademici wat op grondvlak aangaan?
Dit het tydens die RSG-debat geklink of etnisiteit ontken word. Cobus Bester het my intussen verseker dat dit nie so is nie maar dat ons moet nadink oor die rol daarvan in konflik. As daar nie entisiteit was nie hoekom, spesifiek in Mpumalanga, verdeel die Swazi’s en Sothos (wat deel is van dieselfde bouspan) in
Lees verder: Croucamp: Weet akademici wat op grondvlak aangaan?
Gronddebat moet oor feite handel
Dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier, verwerp die stelling dat witmense al die grond wat hulle besit, gesteel het. Sulke stellings moedig volgens hom plaasmoorde aan. Hy verskil ook van die departement van Landelike Ontwikkeling en Grondsake se syfer dat nog slegs 8% grond aan swartmense oorgedra is. “Hoe bereken die departement hierdie 8% as daar
Skemer oor Zimbabwe
Die handelaars op Livingstonebrug by die grens met Zambië glimlag in die middagson. In hul hande is dik bondels banknote, wat as aandenkings aan toeriste verkoop word. Enigeen wat kyk na die kleurvolle noot, met ‘n lang ry van nulle op, weet dat iets in Zimbabwe verskriklik verkeerd geloop het. Hier by die Victoria-valle met
Malema praat sy hart uit oor wit kapitaal
Die regbank word beheer deur die wit minderheid, het die beleërde ANC-jeugligaleier, Julius Malema, gesê by ‘n geslote vergadering van die liga se lekgotla. “Ek het prokureurs wat my verteenwoordig in hierdie geval waar die Valke my jaag. Hulle is drie wit prokureurs,” het Malema gesê in beeldmateriaal wat Dinsdag deur Sapa bekom is. “Elke
Volgende Chinese leier toer VSA-hartland
Die laaste keer dat China se volgende leier die deelstaat Iowa in die VSA besoek het, het hy in ‘n kamer met ‘n groen mat en Star Trek-karakters teen die muur oornag. Hy het eiers met ‘n lepel geëet omdat sy gasheer vergeet het om Oosterse eetstokkies te kry. Maar blykbaar onthou Xi Jinping die
Betogings ontwrig Kruger-toerisme
Die Numbi-hek na die Kruger Wildtuin is steeds gesluit. Die swart gemeenskappe tussen Hazyview en Witrivier gaan voort met hul protesoptredes en versper steeds die pad na die Numbi-hek. Die winkels van buitelanders is ook geplunder. Voornemende toeriste word gevra om eerder die Skukuza-hek in Mkhulu te gebruik. Meer as 80 oproermakers is reeds deur
