Ford Focus 2.0 GDi Sport vs Peugeot 308 2.0 HDi Active

{jathumbnail off}Sou jy vandag in die mark wees vir ‘n middelslag luikrugmotor wat gerieflik is en darem ‘n bietjie bagasie ook kan saamdra, is jou keuse verstommend. Daar is van die Audi A3 tot die VW Golf 6 met groot name soos die BMW 1-reeks en Opel Astras tussenin ook beskikbaar. Ons het twee motors

Lees verder: Ford Focus 2.0 GDi Sport vs Peugeot 308 2.0 HDi Active

Roodt-Croucamp-debat oor etnisiteit môre op RSG

Môre-oggend om 7:15 op RSG se program Monitor, sal dr. Dan Roodt van PRAAG en dr. Piet Croucamp van die Universiteit van Johannesburg debat voer oor die onderwerp: “Ons woon in ‘n krimpende wêreld en etniese en volksidentiteite is uitgedien.” Ons nooi al ons lesers om in te luister. Indien u in die buiteland woon,

Lees verder: Roodt-Croucamp-debat oor etnisiteit môre op RSG

Majuba bestorm

Majuba het die afgelope naweek ‘n inval beleef. Dié bekende kultuurhistoriese erfenisterrein waar vanjaar (oor minder as twee weke) weer ‘n Majubafees aangebied word, was bestorm deur 24 jongmanne van die Perdekommando en Verkennerbeweging van Suid-Afrika. Hulle was slegs bewapen met grassnyers, bossiekappers, kettingsae, skrapers en verfrollers. Mnr Hendrik Eksteen was die bevelvoerder. Hulle het

Lees verder: Majuba bestorm

Stem vir mense wat soos jy lyk…

Barack Obama se politiek beteken niks vir Samuel L. Jackson nie, want die ster van “Pulp Fiction” het net vir die president vir een rede en een rede alleen gestem … omdat hy swart is. In ‘n onderhoud met die Ebony-tydskrif, het Jackson verduidelik, “Ek het gestem vir Barack omdat hy swart is, “want dis

Lees verder: Stem vir mense wat soos jy lyk…

‘Mandela is verraai’

Die ANC-leierskap is “onsensitief” en “gee nie om nie” nadat partybase nie die begrafnis van Nelson Mandela se suster, Nosithile Bulehluthi, bygewoon het nie. Mfundo Mtirara, ‘n verteenwoordiger van die Mandela- en Bulehluthi-gesinne, het ‘n striemende aanval teen die ANC geloods nadat sy plaaslike, provinsiale en nasionale leierskap die begrafnis in Mthatha, Oos-Kaap, geïgnoreer het.

Lees verder: ‘Mandela is verraai’

Polisie vas vir platinumhandel

Twee polisiekonstabels sal in die Polokwane-landdroshof verskyn vir beweerde onwettige platinumhandel, het die polisiewoordvoerder in Limpopo, gister gesê. Tebogo Motau, 28, en Rudzani Nefuri, 27, het Vrydag in die hof verskyn, sê brigadier Hangwani Mulaudzi, in ‘n verklaring. Die saak is tot Woensdag uitgestel. Motau is verbonde aan die sigbare polisiëringseenheid. Nefuri is ‘n lid

Lees verder: Polisie vas vir platinumhandel

ANC-raadslid wat eiendom onwettig verkoop, geskors

‘n ANC-wyksraadslid wat skuldig bevind is aan die onwettige verkoop van die raad se eiendom, is geskors uit sy Johannesburgse posisie met onmiddellike effek, het die party Sondag gesê. “Hy het die party in die verleentheid gestel en sal dissiplinêr verhoor word,” het woordvoerder Jolidee Matongo gesê. Die besluit om Nkhasi, die raadslid vir Wyk

Lees verder: ANC-raadslid wat eiendom onwettig verkoop, geskors

Jeugliga stoom voort

Die beleërde ANC Jeugliga-leiers se verskyning voor die ANC se nasionale dissiplinêre komitee ter versagting van hul vonnisse, sal Maandag begin. Die liga het die mediakonferensie na afloop van die nasionale uitvoerende lekgotla gekanselleer, het die ANC-jeugliga se woordvoerder Floyd Shivambu in ‘n verklaring gesê. Die lekgotla is by die St. George’s-hotel in Centu­rion gehou.

Lees verder: Jeugliga stoom voort

Mandela se gesig laat rand tuimel

Nelson Mandela se gesig sal op ‘n nuwe reeks banknote verskyn, het pres. Jacob Zuma Saterdag in Pretoria aangekondig. Die rand het dadelik na dié aankondiging na benede getuimel. Dié note sal Suid-Afrikaners help om te onthou wat hulle bereik het, het Zuma aan verslaggewers gesê by ‘n funksie wat ook deur Gill Marcus, goewerneur

Lees verder: Mandela se gesig laat rand tuimel

‘n Zombie van die Nuwe Suid-Afrika

Ek het so pas Fransi Phillips se roman, Net ‘n lewe, wat verlede jaar die eerste prys in Lapa se romankompetisie gewen het, op een slag klaar gelees. Op die eerste bladsy word die hoofkarakter in ‘n “relatief ordentlike moord” vermoor: “Dit was ‘n relatief ordentlike moord, gemeet aan Suid-Afrikaanse standaarde. Haar lang, skraal vingers,

Lees verder: ‘n Zombie van die Nuwe Suid-Afrika