Geen beurtkrag oor Paasnaweek
Volgens ‘n woordvoerder van Eskom, Erica Johnsson, word daar geen beurtkrag tydens die lang naweek verwag nie, aangesien verbruik gewoonlik laag is tydens vakansiedae.
Volgens ‘n woordvoerder van Eskom, Erica Johnsson, word daar geen beurtkrag tydens die lang naweek verwag nie, aangesien verbruik gewoonlik laag is tydens vakansiedae.Binnelandse sake veroordeel aanvalle
Zimbabwi?rs in buiteland mag nie stem
Zimbabwiese vlugtelinge wat hulself in Suid-Afrika bevind, sal nie in die komende verkiesing wat op 29 Maart plaasvind, in Zimbabwe kan stem nie. ‘n Woordvoerder van die Zimbabwiese Solidariteitsforum, die ZSF, het gister gese dat alle burgers buite die land van deelname weerhou sal word. Die grondwet van Zimbabwe bepaal dat inwoners ten minste vir ‘n jaar in die land in ‘n spesifieke kiesafdeling woonagtig moet wees om ‘n stem te kan uitbring.

Boer se vonnis verlig
Die Appèlhof het gister die moordbevinding van die Limpopoboer, Jewell Crossberg, na strafbare manslag verander.

Kwartmiljoen dood in Irak
Die WGO, Wêreldgesondheidsorganisasie, skat dat byna ‘n kwartmiljoen mense tussen 2003 en 2006 in Irak omgekom het. Die VSA se militêre teenwoordigheid in Irak het Donderdag sy sesde jaar tegemoet gegaan.

Betogers by verkragtingsaak
Paaie al hoe ouer…
Xingwana in seksskandaal
Die minister van grondsake, Lulu Xingwana, word tans gedagvaar omdat sy die huwelik van een van haar senior amptenare deur ʼn verhouding met hom sou laat skipbreuk ly het.

Tans in die markte…
20 Maart 2008 om 11.00. Verliese oornag op Wallstraat is besig om markte in die Verre Ooste afwaarts te druk waar die Hang Seng in Hong Kong reeds byna 4% laer is. Die bere het ook in Johannesburg kop uitgesteek waar die JSE se Algehele Indeks 2,5% gedaal het, met hulpbronaandele wat feitlik almal deurloop.