Na ‘n aansoek om toestemming om ‘n drie-dag-beraad oor werkskepping, grond en behuising aan te bied, het burgerlike organisasies in Kaapstad hulself ondanks hul moeite aan die verkeerde kant van die polisie bevind. Ses-en-dertig mense is in hegtenis geneem na ‘n “onwettige” betoging deur ‘n groep agterplaasbewoners in die Kaapse Skiereiland om huise te eis.
Lees verder: Polisie-optrede lei tot groter kopseer in Kaapstad
