‘n Oord in die Oos-Kaap word ondersoek nadat ‘n swart kind glo na bewering nie welkom daar was nie, het die Oos-Kaapse Parke- en Toerisme Agentskap (OKPTA) Donderdag gesê. Die 11-jarige seun sou op 7 Januarie saam met ‘n 12-jarige wit vriend en sy gesin na die Lepel Le-oord in Cintsa gaan. “Die wit seun
Europa teen 2029
Die ondergang van die Weste…? Oor 15 jaar gaan die helfte van Nederland se bevolking Moslem wees, onder andere. Reeds is 50% van alle babas in België van Moslem-ouers. Sowel Frankryk as Duitsland gaan oor 39 jaar Islamitiese republieke wees. {youtube}t1GxqaJ4HsI{/youtube} Данильченео
Dankie FW!
лобановский александр фото
Kameraad Scholtz word opgeroep na Noord-Korea
Kameraad Leopold, Jy noem die Amerikaanse konserwatiewe kandidate Ron Paul en Newt Gingrich “ekstreem-regses”. Huh? Ek snak na my asem! Of jy is ‘n ultra-ultra-linkse, of is besig om die kluts kwyt te raak. Nie eers die mees histeriese Stalin-aanbiddende Guardianjoernalis sal so ‘n massale denkfout maak, of dit durf waag om lesers se intelligensie
Vir Die Burger is Dan Roodt vyand nommer een
Die Kaapse Nasperskoerant, Die Burger, dra vandag weer ‘n leedvermakerige beriggie Dan Roodt verloor lastersaak teen Die Burger. Soos gewoonlik is dit onakkuraat, want ek het geen lastereis teen Die Burger ingestel nie, maar bloot ‘n klag by die persombudsman ingedien omdat ek in die blaaie van dié koerant ‘n “verregse Afrikaner-aktivis” met “fundamentalistiese sienings”
Regstellende Aksie skep ‘n gekleurde Amerika
Min dinge in die Amerikaanse regering se beleid is meer kontraproduktief as regstellende aksie. Die oorsprong daarvan is terug te spoor na presidente John F. Kennedy en Lyndon B. Johnson; beide het probeer om diskriminasie te bekamp en om die lewens van verarmde swartes te verbeter. Regstellende aksie is vandag egter uitgedien. Dis verouderd en
Nigerië stuur af op ‘n burgeroorlog, sê Nobelpryswenner
Etniese en godsdienstige geweld teister Nigerië en het meer as 16 slagoffers geëis nadat ‘n brandstofstaking die dodelike spanning laat toeneem het. Te midde van die sektariese en sosiale onrus, het die wenner van die Nobelprys vir literatuur Wole Soyinka, een van die land se mees gerespekteerde stemme, gewaarsku dat die vasteland se mees bevolkte
Lees verder: Nigerië stuur af op ‘n burgeroorlog, sê Nobelpryswenner
Gauteng gaan nog e-tol eis
Die Minister van Vervoer, Sbu Ndebele sê verdere aankondigings oor die hef van tolgeld op Gautengse hoofweë sal binnekort gemaak word. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap het vroeër bekendgemaak dat 212-duisend e-tolrekeninge reeds by die Suid-Afrikaanse Padagentskap geregistreer is. SANRAL sê tolgelde sal van aanstaande maand af gehef word, maar geen spesifieke datum is bekendgemaak nie.
Die vlieë sak op UJ toe
Soos menige voormalige en huidige student kan getuig, is selfdissipline, en nie noodwendig slegs intelligensie nie, dié belangrikste suksesfaktor vir akademiese sukses. As jy jouself nie kan dissiplineer om konstant te werk nie; as jy laat slaplê, as jy eerder gaan fliek of by sokkies uithang, veral op universiteit, is die kanse uitstekend dat jy
Regses skop Switserse hoofbankier uit
Die voorsitter van die Switserse Sentrale Bank (SSB) Philipp Hildebrand (48) het Maandag na ‘n handelskandaal waarin sy vrou betrokke is, bedank. Daarmee het die grootste regse, konserwatiewe party in die land sy wil laat geskied. In September verlede jaar het die SSB uiteindelik die brieke op Switserse frank met 1,20 frank teen die euro
