praag.co.za

Gauteng gaan nog e-tol eis

Written by

in

Die Minister van Vervoer, Sbu Ndebele sê verdere aankondigings oor die hef van tolgeld op Gautengse hoofweë sal binnekort gemaak word.

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap het vroeër bekendgemaak dat 212-duisend e-tolrekeninge reeds by die Suid-Afrikaanse Padagentskap geregistreer is.

SANRAL sê tolgelde sal van aanstaande maand af gehef word, maar geen spesifieke datum is bekendgemaak nie.

Die elektroniese skyfies sal aanvanklik net by die Bakwena tolhek in bedryf wees.

Die Vryheidsfront Plus het ‘n griefskrif met 105-duisend handtekeninge aan die minister oorhandig, terwyl COSATU, die DA en talle ander vakbonde en burgerlike organisasies ook skerp teenkanting bied.

Фильчаков прокурор харьков

Comments

Leave a Reply