Die Burger se rassistiese Rottweilers

So pas het die Persombudsman bevind dat sowel Die Burger as Beeld die perskode oortree het in beriggewing deur Elmari Rautenbach oor my sogenaamde “toe-eiening” van die Afrikaanse skrywersorganisasie Pretoria-PEN. In die onlangse tyd hou Die Burger vol dat hy en sy rubriekskrywers oor die volste reg – kwansuis “in die openbare belang” – beskik

Lees verder: Die Burger se rassistiese Rottweilers

‘Slegs Wit’

‘n Inwoner van Cincinnati in die VSA het glo anti-diskriminasie wette oortree het nadat sy ‘n “Slegs Wit” bordjie buite haar swembad aangebring het. Sy het Donderdag ‘n appèl by die Ohio se Burgerregtebewegingkommissie verloor. Die beslissing baan die die weg vir moontlike staatsiviele aanklagte en kompenserende en bestraffende skadevergoedingseise. Die kommissie het beslis dat

Lees verder: ‘Slegs Wit’

VSA ontken betrokkenheid by moord op kernwetenskaplike

Die VSA het Donderdag ontken dat hy betrokke was by die moord op ‘n Iranse kernwetenskaplike in Teheran. Volgens berigte in Iran is Moestafa Ahmadi Roshan en sy bestuurder Woensdag in ‘n ontploffing gedood nadat twee verdagtes op ‘n motorfiets ‘n kleefmyn aan Roshan se motor geheg het. Roshan was ‘n chemikus en direkteur van

Lees verder: VSA ontken betrokkenheid by moord op kernwetenskaplike

Zuma pleit vir VN-AU verhouding

President Jacob Zuma het ‘n pleidooi by die VN-Veiligheidsraad in New York gelewer dat ‘n vaste verhouding tussen die VN en die Afrika Unie ingestel moet word. Hy sê daar móét na die standpunte van die Afrika Unie geluister word as die verhouding met die VN verbeter en konflik vermy wil word. Hy het Libië

Lees verder: Zuma pleit vir VN-AU verhouding

Gratis hoër onderwys ondersoek

Die ANC wil hoër onderwys gratis aan armes wat akademies daarvoor kwalifiseer, oopstel. Die doelwit is om tersiêre onderwys uit te brei sodat ‘n groot aantal studente opgelei word. Dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys, het egter gesê almal sal nie aan universiteite kan studeer nie, en sal ambagte ook oorweeg moet word. Nzimande

Lees verder: Gratis hoër onderwys ondersoek

Swart seun glo weggewys by vakansieoord

‘n Oord in die Oos-Kaap word ondersoek nadat ‘n swart kind glo na bewering nie welkom daar was nie, het die Oos-Kaapse Parke- en Toerisme Agentskap (OKPTA) Donderdag gesê. Die 11-jarige seun sou op 7 Januarie saam met ‘n 12-jarige wit vriend en sy gesin na die Lepel Le-oord in Cintsa gaan. “Die wit seun

Lees verder: Swart seun glo weggewys by vakansieoord