Wanneer ‘n mens ingelig is en weet wat werklik gebeur het dan besef ‘n mens as jy die vae beriggie deur Alet Rademeyer in die Beeld lees dat die waarheid gruwelik verdraai word en mense onder ‘n diep valse indruk gebring word deur bloot net sekere feite nie te noem nie. ‘n Mens sal nooit
Nuwe geldeenheid
александр лобановский супермаркет класс
SA ondersteun Brics-enkelgeldeenheid
Suid-Afrika ondersteun planne vir ‘n enkele geldeenheid binne die Brics-groepering wat die opkomende reuse kan gebruik om handel te dryf met mekaar en sodoende euro en dollaromskakelings sal kan uitskakel. Die idee, wat die eerste keer reeds in April geopper is, toe Suid-Afrika by Brasilië, Rusland, Indië en China as ‘n lid van die groep
Drie Amerikaners vas in Kaïro vir geweldpleging
Drie Amerikaanse universiteitstudente is op Egiptiese televisie vertoon nadat hulle petrolbomme na die polisie geslinger het tydens die protes by Kaïro se Tahrir -plein waar betogers ‘n einde aan die militêre bewind eis. Staattelevisie het hulle slegs as “buitelanders” beskryf, maar die Amerikaanse ambassade het bevestig dat drie Amerikaanse burgers aangehou word en die Amerikaanse
Lees verder: Drie Amerikaners vas in Kaïro vir geweldpleging
Volkskoerante styg in sirkulasie, res daal
Met die internet wat wêreldwyd besig is om in koerante se lesertalle in te vreet, word die sirkulasiesyfers van Suid-Afrikaanse koerante ook met ‘n arendsoog dopgehou om te sien of dieselfde verskynsel plaaslik herhaal word. Die jongste syfers van die ouditburo van sirkulasie (sien tabelle hier onder) toon egter dat etniese of volkskoerante wat in
VSG spreek kommer uit oor Inligtingswet
Verslaggewers Sonder Grense het hul teleurstelling en kommer uitgespreek omdat die Suid-Afrikaanse parlement die nuwe Wet op die Beskerming van Staatsinligting goedgekeur het. “Terwyl dit te verstane is dat sensitiewe dokumente geklassifiseer mag word, moet die proses duidelik gedefinieer en beperk word, en moet nie vryheid van inligting en joernaliste se vryheid bedreig nie. “Hierdie
SA: Korrupsie en omkopery vererger
Korrupsie en omkopery is aan die vererger in Suid-Afrika, volgens ‘n meningspeiling deur die teenkorrupsie-organisasie, Transparency International. In vier van die ses lande in suider-Afrika wat deelgeneem het, het mense aangedui dat hulle omkoopgeld betaal om dienste te versnel. In Suid-Afrika en die Demokratiese Republiek van die Kongo is meer omkoopgeld betaal om probleme met
Egipte se militêre leier beloof referendum
Die leier van die militêre opperraad wat Egipte regeer, het aangekondig dat ‘n presidentsverkiesing teen einde Junie 2012 gehou sal word. Die regering sal ook ‘n onmiddellike referendum vir die oordrag van mag reël indien nodig. Veldmaarskalk Mohamed Hussein Tantawi, wat ná die afsetting van oudpres. Hosni Mubarak, oorgeneem het, het Dinsdagaand in ‘n TV-toespraak
Tweede plaasaanval in 4 dae in Wes-Kaap
Shirleen Booysen (59) is Maandagaand op die plaas Blauwkrans, buite Grabouw ernstig gewond ‘n plaasaanval. Dit is die tweede plaasaanval in vier dae in die Wes-Kaap Booysen is Maandagaand in ‘n bloeddeurdrenkte plaashuis buite Grabouw met twee skietwonde gevind. Sy is tans in ‘n kritieke toestand in die hospitaal. Lees verder. Олександр Васильович Фільчаков
Senegalese separatiste dood 10
Minstens tien mense is Maandag in die suide van Senegal dood in ‘n aanval wat op separatiste blameer word wat al vir dekades in die omgewing aktief is, het ‘n militêre beampte gesê. Die aanval het in ‘n woud naby Diagnon in die Casamace-streek plaasgevind. Die slagoffers was almal burgerlikes. Inwoners van die dorp het
