Herrie se kerrie: Saamkuier voor die Aga

‘n Kaggel waar ‘n vuurtjie lekker knetter en kraak is so sinoniem met ‘n Vrystaatse boereplaas. Op sommige plase is nog regte ou Aga-stowe, wat nog sulke kenmerkende reuke deur die opstalle laat trek, afhangende van waarmee die vuur gestook word. Die vuur van droë mieliestronke, antrasiet en die hout van doringbome het elk sy

Lees verder: Herrie se kerrie: Saamkuier voor die Aga

Wat om uit Nederland en België se regeringsamestelling te verwag

Nederland se vervroegde algemene verkiesing het reeds byna twee maande gelede – op 9 Junie – plaasgevind, en die Belgiese kort hierna. Beide is gekenmerk deur die sterk opkoms van wat in Suid-Afrikaanse terme as regse partye beskou kan word. In die geval van Nederland, die opkoms van Gert Wilders se PVV, en in België

Lees verder: Wat om uit Nederland en België se regeringsamestelling te verwag

Landbou en die Reitz-4

Twee skynbaar onafhanklike gebeurtenisse die afgelope week het weer onderstreep hoeveel rassespanningsvlakke in die land bestaan. Pas het ‘n nasionale beraad in Somerset-wes afgeloop waar Agri SA uitgestap het. Ook die strafsaak van die Reitz-4 het afgeloop. Beide is erg deur rassevooroordeel beïnvloed. Agri SA het uitgestap nadat, volgens Agri SA, hul insette geïgnoreer is

Lees verder: Landbou en die Reitz-4

Afrika wil skoon water hê, maar nie beter bestuur

Die uitvoerende sekretaris van die Afrika Ministeriële Raad oor Water, Baai-Mass Taal, sê Afrika moet jaarliks 20 miljard dollar belê om toegang tot water en sanitasie aan sy mense te verbeter en aan sy milleniumdoelwitte te voldoen. Die Raad het nie die ineenstorting van dienste, en veral die agteruitgang van toegang tot skoon water, wat

Lees verder: Afrika wil skoon water hê, maar nie beter bestuur

Swart studente vaar uitstekend in… Kuba

Universiteite behoort hulle toelatingsvereistes vir studente wat medies wil studeer aan te pas, sodat Suid-Afrika meer dokters kan oplewer, het Nkosazana Dlamini-Zuma, minister van binnelandse sake, gesê. Sy het by ‘n plegtigheid in Durban gepraat tydens die 60ste herdenking van die Univerisiteit van KwaZulu-Natal se Mediese Skool. Dlamini-Zuma sê studente wat keuring by Suid-Afrikaane instellings

Lees verder: Swart studente vaar uitstekend in… Kuba

Bejaardes sterf in brand

Agtien mense is dood en verskeie ander het brandwonde opgedoen nadat ‘n brand Sondagaand by die Pieter Wessels-tehuis vir bejaardes in Nigel uitgebreek het, het paramedici gesê.  Die brand het Sondagaand omstreeks 21:00 uitgebreek. Die oorsaak van die brand is onbekend en die polisie ondersoek die saak. “Vier-en-tagtig mense is gered, ‘n man het 40%

Lees verder: Bejaardes sterf in brand

Om by ‘n volkstaat uit te kom (3)

Dit sal realisties wees om te aanvaar dat ‘n volkstaat wel op die lang termyn haalbaar is, mits daar eers aan sekere voorvereistes voldoen word. Die heel belangrikste is dat die Afrikanervolk, wat tans herderloos is, as volk sal moet oorleef. Ek praat nie van die taal nie, maar van die etniese siel van die

Lees verder: Om by ‘n volkstaat uit te kom (3)

‘n Aanslag teen demokrasie

As na die berigte op Verslaggewers Sonder Grense se webwerf gekyk word, kom joernaliste dwars oor die wêreld onder druk. Volgens dié organisasie is 21 vanjaar reeds in die uitvoering van hul werk doodgemaak, 160 het agter tralies beland, en is 112 mense wat nuus deur die internet versprei toegesluit. Suid-Afrika is nie onder die

Lees verder: ‘n Aanslag teen demokrasie