Zuma simpatiek teenoor boere

Die ANC President, Jacob Zuma, sê die party se deure staan oop vir alle Suid-Afrikaanse boere.

Zuma het op SA Graan se kongres in Bothaville in die Vrystaat gesê dit maak nie saak watter probleme boere het nie.

Lees verder: Zuma simpatiek teenoor boere

Stilte oor 100 000 blanke slagoffers in SA

ImageDit is met toenemende ergenis dat ek die voortdurende lawaai oor die sogenaamde Reitzhuis-walgvideo bekyk. Die reaksie op beide die Reitzhuis-voorval asook die skietery op Skielik oorskry alle perke van redelikheid en proporsionaliteit.

Omdat vier blanke studente ‘n video gemaak het wat kennelik in swak smaak was, maar waaraan die sogenaamde slagoffers vrywillig deelgeneem het, geen skade gely het nie en ook geen klag gaan lê het nie, raak die linkse en liberale media totaal berserk. Die reaksie in die media oorskry alle normaliteit. ‘n Voorbeeld is Christi van der Westhuizen, welbekend vir haar intense haat vir haar eie volk, wat in hierdie rubriek vra of mens die rassisme uit Afrikaners kan haal.

Lees verder: Stilte oor 100 000 blanke slagoffers in SA

Israel val weer Gaza aan

Israeli-magte sit hulle veldtog teen sogenaamde militêre teikens in die Gaza-strook voort.

Meer as 130 mense is reeds dood sedert die aanvang van die Israeli’s se offensief as teenvoeter vir vuurpylaanvalle.

Lees verder: Israel val weer Gaza aan

Reitz-koshuis vra verskoning

Die Reitz Kamerwonings op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat het ’n onvoorwaardelike apologie uitgereik aan alle studente en ander koshuise op die kampus.

Lees verder: Reitz-koshuis vra verskoning

UOVS-bestuur met slap riem gevang

Die vier outjies van Reitz behoort ‘n Oscar te kry vir die grootste videograp van die eeu sovêr. Hulle het ‘n klomp intelligente Afrikaners in die UOVS-bestuur en die SA media onmasker as die grootste pampoene wat vir suckers gevang is.

Lees verder: UOVS-bestuur met slap riem gevang

Obama-scenario’s

Op die vooraand van die uitslag van die belangrike kandidaatsverkiesings van die Amerikaanse Demokratiese Party in Ohio en Texas, stel ek die volgende vooruitskouings van moontlike gebeure as Barack Obama vir Clinton uitskuif as presidentskandidaat. Dit is nie "visoene" nie, dis bloot voorspellings gegrond op sekere feite en afleidings van moontlike gebeure en dis moontlik dat verskeie ander moontlikhede oorgesien is, maar dinge kan baie naby aan die vooruitskouings verloop.

Lees verder: Obama-scenario’s

Zuma ten gunste van doodstraf

Die President van die ANC, Jacob Zuma, het vir die tweede keer sedert sy verkiesing as president van die organisasie in Desember hom uitgespreek oor die herinstelling van die doodstraf.

Lees verder: Zuma ten gunste van doodstraf

Ommeswaai vir Hillary Clinton?

Columbus, Ohio – Hillary Rodham Clinton het uiteindelik oorwinning gesmaak. Die Demokratiese kandidaat in die benoemingstryd het gisteraand beweer dat sy Obama in Ohio verslaan het deur te sê: “Ons is goed op dreef en ons gaan tot aan die einde vasbyt.”

Lees verder: Ommeswaai vir Hillary Clinton?

Ons gaan alle ‘white bitches’ verkrag

Volgens die Sondagkoerant Rapport, kruip wit studente tans weg op die Kovsiekampus.  Daar is ook aan blanke vrouestudente deur swart mansstudente gesê: "Ons gaan alle ‘white bitches’ verkrag."

Volgens Karien Linström, primaria van Huis Emily Hobhouse, vergader die primarias van al die vrouekoshuise elke dag om die veiligheidstoestand op die kampus te bespreek.

“Ons het tot dusver geen ondersteuning van die UV se topbestuur gekry nie.”

Lees verder: Ons gaan alle ‘white bitches’ verkrag