Om die kwessie van grondhervorming van die regering se agenda af te skuif, sal wees om die ANC se geskiedenis te verraai, het die party se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, Maandag gesê. Transformasie moet ‘n voortdurende onderwerp wees, aangesien dit van historiese belang vir die bevrydingsbeweging is, het hy in Johannesburg gesê by die bekendstelling van
Godsdiensgeweld in Nigerië duur voort
Vermoedelik Nigeriese Islamiete het gister op ‘n mark in die noordoostelike stad Maiduguri losgebrand en bomme afgesit en sodoende ten minste 30 mense gedood, het ‘n mediese beampte en ‘n ooggetuie gesê. Geweerskuts wat daarvan verdink word dat hulle lede van die Islamitiese sekte Boko Haram is, het die visafdeling van die Baga-mark bestorm en
Halwe waarhede en gevaarlike stereotipes
Die grondkwessie in SA bly hoog op die agenda van die ANC en sy trawante op die grond. ‘n Mens hoef net na Radio 702 te luister om te hoor hoedat radikale (of is dit dalk alle? swartes die persepsie uitspreek dat blankes histories die grond van swartes gesteel het. In hierdie verband is ‘n
Aankondiging oor Voortrekkermonument verwelkom
“Die VF Plus verwelkom die aankondiging vandag in Pretoria deur die minister van Binnelandse Sake, Nkosazana Dlamini-Zuma, dat die Voortrekkermonument binnekort as ‘n nasionale erfenisterrein verklaar gaan word. Dit is ook belangrik om daarop te let dat hierdie stap met die oog op nasionale versoening gedoen word. Dit is egter jammer dat hierdie aankondiging nie
Amptelike ANC-Afrikaans
топкарго кидалы
‘n Harde lewe
Фільчаков Олександр Васильович прокурор
Iran staak olie aan Britte en Franse
Iran het die verkoop van ru-olie aan Britse en Franse maatskappye gestaak as vergeldingsmaatreël teen nuwe EU-sanksies teen die Islamitiese staat. “Uitvoere van ru-olie aan Britse en Franse maatskappye is gestaak… ons sal ons olie aan nuwe kliënte verkoop,” is woordvoerder Alireza Nikzad op die Ministerie van Petroleum se webwerf aangehaal. Die Europese Unie het
Proefbuisburger reg vir Oktober
Die wêreld se eerste proefbuishamburger, in ‘n Nederlandse laboratorium geskep deur groeiende spiervesels van beesstamselle, sal gereed wees om te braai in Oktober, glo wetenskaplikes. “Ek is van plan om Heston Blumenthal [die bekende sjef] te vra om dit voor te berei,” het Mark Post, leier van die kunsmatigevleisprojek by die Maastricht Universiteit in Nederland,
Mulder herskryf geskiedenis, sê Jong Kommuniste
Die leier van die Vryheidsfront Plus, Pieter Mulder, probeer om die geskiedenis te herskryf deur voor te gee dat die setlaars en kolonialiste Suid-Afrika as “‘n huis te huur” aangetref het, het die Jong Kommunisteliga van SA Sondag gesê. “Die feit is dat die land gewelddadig en met bloedvergieting afgeneem is, en uiteindelik gewetstaaf is
Lees verder: Mulder herskryf geskiedenis, sê Jong Kommuniste
Mediese amnestie?
Die kwessie van mediese paroolaansoeke van gevangenes is reeds ‘n netelige saak in Suid-Afrika, met ANC-ondersteuners wat oënskynlik voorkeur bo ander landsburgers geniet. Nou het die ANC ‘n nuwe plan bedink wat die aansoeke nog verder gaan kortwiek en waarskynlik gou in administratiewe chaos sal dompel, so erg dat dit byna neerkom op mediese amnestie.
