(met apologie aan Breyten Breytenbach) Dames en here, vergun my om u voor te stel aan haar, nie so maer; sy dra groen oë en trek haar gebleikte hare om by die swart wortels vir u ’n gedig uit te grawe soos byvoorbeeld: ek is bang om my oë uit te haal én te
Frederick Fourie en ander lafaards
Die nuus dat prof. Frederick Fourie, die Groot Transformeerder van die Vrystaatse Universiteit, die aftog blaas en homself heel waarskynlik in Australië gaan vestig, maak reeds deel uit van 'n patroon wat Afrikaanse universiteite teister. Voor hom was daar prof. Chris Brink van Stellenbosch wat hom insgelyks ten doel gestel het om daardie universiteit sogenaamd te transformeer of te verengels en toe inderhaas Engeland toe geëmigreer het.
Die nuus dat prof. Frederick Fourie, die Groot Transformeerder van die Vrystaatse Universiteit, die aftog blaas en homself heel waarskynlik in Australië gaan vestig, maak reeds deel uit van 'n patroon wat Afrikaanse universiteite teister. Voor hom was daar prof. Chris Brink van Stellenbosch wat hom insgelyks ten doel gestel het om daardie universiteit sogenaamd te transformeer of te verengels en toe inderhaas Engeland toe geëmigreer het.Meer Jode hou nie van die Midde-Ooste nie
Die meeste Jode in Israel het 'n negatiewe persepsie va die Midde-Ooste. Vele vra hulself af wat hulle nou eintlik daar maak, volgens 'n opname wat verlede week vrygestel is.

Olie daal tot onder $100
Brent-ruolie het gister tot onder $100 per vat gedaal vir die eerste keer sedert 2 April. In Londense verhandeling het dit tot $99,50 gesak.

Duisende Zuma-ondersteuners word in Pietermaritzburg verwag
Daar word verwag dat ten minste 5 000 Zuma-ondersteuners Donderdagaan op Pietermaritzburg se Hooggeregshof gaan toesak.

Lees verder: Duisende Zuma-ondersteuners word in Pietermaritzburg verwag
Jong kommunistiese liga s? sekere Skerpioene was apartheidsagente
Die jong kommunistiese liga sê dit beskik oor 'n lys van Skerpioene-ondersoekers wat in die apartheidsbewind se veiligheidstrukture gedien het.

Lees verder: Jong kommunistiese liga s? sekere Skerpioene was apartheidsagente
Watter regstelsel, Zapiro?
Die herrie rondom Zapiro se spotprent van Zuma wat regstaan om die regstelsel te verkrag is interessant aangesien dit 'n illustrasie van pro-Xhosa en anti-Zoeloe Britse disinformasie verteenwoordig.

‘Toemaar, ons gaan die Zoeloe boy regsien’
Klik op die beeld vir vergroting wedding jewelryФільчаков прокурор
Skipbreuke en die held Woltemade
Bartolomeus Dias het die Kaap “Stormkaap” genoem, en die naam was gepas. Sedert 1500 het honderde skipbreuke aan die Suid-Afrikaanse kus voorgekom. In die nag van 17 op 18 Junie 1722 het sewe Nederlandse en drie Engelse skepe byvoorbeeld in Tafelbaai vergaan en seshonderd man verdrink. Een van die skipbreukelinge van die Britse skip Chandos, 'n Portugese seun Ignácio Ferreira, het aan 'n leë wynvaatjie of 'n plank vasgeklou en op die strand uitgespoel. Aan die goewerneur het hy gesê dat hy ná die bittere ervaring nooit weer wil vaar nie, en het dringend gevra of hy aan die Kaap mag woon. Hy het verlof gekry om aan die Kaap te bly en het die stamvader van die Ferreira's geword.

Die VSA gaan ondersoek na burgerlike sterftes in Afganistan heropen
Die VSA het Sondag gesê dat dié land die ondersoek na burgerlike sterftes in Afganistan gaan heropen.

Lees verder: Die VSA gaan ondersoek na burgerlike sterftes in Afganistan heropen