Wie het res van Afrika verarm, Mamphele?

Die Afrika-blaamkultuur staan nog sterk in Suid-Afrika. So pas het die vorige amptenaar van die Wêreldbank, Mamphele Ramphele, ‘n uitspraak aan die Universiteit van Kaapstad gemaak dat "mense onder apartheid opsetlik verarm is" en indien "ons dit nie aanpak nie, moet ons nie verbaas wees as daar woede en brutaliteit op ons strate is nie".

Lees verder: Wie het res van Afrika verarm, Mamphele?

Verteenwoordig die ANK werklik die armes?

Die ANK en sy meelopers is geneig om voor te gee dat hy en hy alleen die party van die massas is. Vir "massas" kan mens uiteraard die woorde swartes en armes vervang. Is dit egter werklik die geval?

Lees verder: Verteenwoordig die ANK werklik die armes?

Webwerf onder konstruksie

Die webwerf is tans onder konstruksie en sal eersdaags aanlyn wees! Die webwerf sal voortaan gebruik maak van Mambo-sagteware en sal u dus opmerk dat baie van die inhoud in Engels vertoon. Ons is egter onverpoos besig met die vertaling van die sagteware.    Dankie vir u geduld.   Webmeester  купить готовую банюлобановский александр дети

Lees verder: Webwerf onder konstruksie

Mediaverklaring – News Cafe

MEDIAVERKLARING DEUR PRAAG (PRO-AFRIKAANSE AKSIEGROEP) OP 4 JANUARIE 2007

PRAAG vra alle Afrikaners, Afrikaanssprekendes en diegene wat Afrikaanse goedgesind is om die News Café-ketting met onmiddellike ingang te boikot in die lig van die verbod op Afrikaanse musiek by News Café.

Lees verder: Mediaverklaring – News Cafe

Ope brief aan Mbeki oor ‘Tshwane’

Pres. Thabo Mbeki,
Uniegebou
Pretoria

Meneer

Ons skryf hierdie brief namens 87 000 (en wat daagliks toeneem) ontstoke TV-kykers wat ons veldtog Pretoria bly Pretoria steun teen die onetiese, onredelike, kwaadwillige indien nie korrupte optrede deur die nuusskrywers wat aanhoudend praat van TSHWANE in hulle nuusberigte, in plaas van PRETORIA.

Daar is baie voorbeelde van hierdie wangedrag, maar ek wil graag die nuusberig op SABC2 van Woensdag 1 November 2006 waar berig is oor mnr PW Botha se afsterwe, onder u aandag bring. In hierdie berig is gesê dat mnr Botha nie ‘n staatbegrafnis verlang nie en dat hy ook nie in die Heldeakker in TSHWANE begrawe wil word nie. Die feit is dat die Heldeakker in PRETORIA is. Botha sou nooit die naam Tshwane gebruik het nie, bloot omdat Tshwane nie bestaan nie.

Lees verder: Ope brief aan Mbeki oor ‘Tshwane’

Mediaverklaring op die dood van PW Botha

PRAAG wil sy innige simpatie en medelye met mev. Barbara Botha, mnr. PW Botha se kinders en ander naasbestaandes uitspreek. Hoewel mnr. PW Botha reeds 90 jaar oud was, was hy so helder, sterk en gesond dat sy skielike dood as ‘n skok vir almal gekom het.

Lees verder: Mediaverklaring op die dood van PW Botha

Laat Oliver Tambo oranje proe

"Teenoor Jan Christaan Smuts se holisme staan Oliver Reginald Tambo se terrorisme: die Kerstraatbom in Pretoria was sy enigste intellektuele nalatenskap."

Lees verder: Laat Oliver Tambo oranje proe

Is die herinvoer van die doodstraf ‘n wyse besluit?

Na aanleiding van regter Gerhardus Hattingh se uitspraak, begin die debat oor die herinvoer van die doodstraf so langsamerhand weer die botoon te voer. In ‘n meningsopname van Rapport blyk dit dat ‘n enorme 97% van die respondente ten gunste is van ‘n herinstelling van die doodstraf, met slegs 3% daarteen. Hoewel hierdie opname na my wete nie volgens die wetenskaplike riglyne van objektiwiteit geskied het nie, is die oorweldigende reaksie ‘n onmisbare aanduiding van waar die meeste mense se gedagtes oor hierdie saak lê.

Lees verder: Is die herinvoer van die doodstraf ‘n wyse besluit?

Andries Oliphant se ‘plaasmoord’ op die Afrikaanse letterkunde

Die webwerf LitNet het onlangs sy voorkoms verander en het daarmee saam ‘n "South African literature mini-seminar" bekend gestel. As iemand wat in die vroeë dae van LitNet gereelde bydraes daartoe gelewer het, moet ek sê dat ek teleurgestel is met die algemene vlak van debat op dié forum wat deesdae al meer Engels geword het en al meer ingestel op stereotipe dogmas van die "nasiebou"-tipe.

Lees verder: Andries Oliphant se ‘plaasmoord’ op die Afrikaanse letterkunde

PRAAG VERHEUG OOR BRINK SE BEDANKING

PRAAG is verheug oor die bedanking en vertrek van prof. Chris Brink na Engeland. Hoewel Brink se bedankingsbrief geen melding maak van sy beweegredes nie, moes die storm wat hy met sy T-opsieplan vir die US ontketen het, ‘n rol daarin gespeel het.

Lees verder: PRAAG VERHEUG OOR BRINK SE BEDANKING