Voortekkergedenksteen heringewy

AfriForum, die Standertonse raadslid Rosier de Ville en die Aksiekomitee Standerton het Saterdag die Standertonse Groot Trek-gedenksteen – wat deur dié dorp se voormalige burgemeester, me. Queen Radebe-Khumalo beskadig is – heringewy. Flip Buys, uitvoerende hoof van Solidariteit, was die hoofspreker tydens die geleentheid. Die herinwyding het geskied nadat AfriForum en die Standertonse gemeenskap gedurende

Lees verder: Voortekkergedenksteen heringewy

Krieket: As die stert die hond swaai

“Die stert swaai nou al te lank die hond.”   So stel ‘n sportskrywer die situasie waar die Proteas se senior spelers skynbaar so magtig geword het dat die afrigters deurentyd op dun ys en die keurkomitee die trekpas gekry het. Die boodskap is skynbaar: Vat aan Graeme Smith, Jaques Kalis en sy boesemvriend Mark

Lees verder: Krieket: As die stert die hond swaai

Renosters weer deur stropers getakel

Twee renosters, ‘n ma en haar kalf, is in die leeupark in Kromdraai, Gauteng deur wildstropers doodgemaak, het die Gautengse polisie Saterdag gesê. Die geslagte renosters is Saterdagoggend in die reservaat in Muldersdrift, wes van Johannesburg, gevind. Die ma se horing was verwyder, het adjudant-offisier Odette van Staden gesê. “Hierdie is nie die eerste insident

Lees verder: Renosters weer deur stropers getakel

Shilowa eenparig as Cope-leier benoem

Mbhazima Shilowa, Cope se adjunk-president, is eenparig benoem as die party se leier tydens die party se verkiesingskonferensie in Pretoria. Ander benoemings sluit Charlotte Lobe as adjunk-president, Mluleki George as tweede adjunk-president en Mvume Dandala as sekretaris-generaal in. “Ek aanvaar die benoeming,” het Shilowa gesê. Die ander het ook hul benoemings aanvaar. Intussen het die

Lees verder: Shilowa eenparig as Cope-leier benoem