{jathumbnail off} Die Suid-Afrikaanse rand het die afgelope paar dae feitlik tien persent teen die Amerikaanse dollar gedaal; dít terwyl die dollar self onder druk teen ander geldeenhede verkeer. Teen die euro en veral die Switserse frank, wat tans as ‘n toevlugseenheid gesien word, is die rand se daling nog meer dramaties. Tans verhandel die
Leopold Scholtz sit sy veldtog voort
Leopold Scholtz gaan met sy persoonlike veldtog teen my in Die Burger en Beeld voort en meen dat my denkwyse met dié van ander “ekstremiste” soos Stalin, Hitler en Malema ooreenstem. Stalin en Hitler het mijoene mense laat doodmaak terwyl Malema insgelyks die liedjie “Skiet die Boer” sy persoonlike slagspreuk gemaak het. Mnr. Malema staan
Rasseoorlog in Brittanje?
{jathumbnail off} Die onluste wat in die Londense voorstad Tottenham uitgebreek het nadat polisie ‘n kleurlingman, mnr. Mark Duggan, 29, doodgeskiet het, is besig om al hoe meer die aard van ‘n rasseoorlog aan te neem. Volgens die linkse koerant, The Guardian, stuur onlusmakers en plunderaars vir mekaar boodskappe via Facebook, Twitter en Blackberry BBM
Die Afrikanerrevolusie is hier – ‘n onderhoud met Dan Roodt
‘Want moet ‘n mens nie self korrup wees om ‘n korrupte stelsel te ondersteun nie?’ In hierdie onderhoud met Gustav Venter, praat dr. Dan Roodt van PRAAG padlangs oor die revolusionêre gees wat hy tans onder Afrikaners bespeur en wat op selfbeskikking en onafhanklikheid moet uitloop. Hy verwys ook na die Akkoord oor Afrikanerselfbeskikking van
Lees verder: Die Afrikanerrevolusie is hier – ‘n onderhoud met Dan Roodt
Die moord op Santie Visser, of die bron van swart rassehaat
Die situasie vir blankes in Suid Afrika kan vergelyk word met ‘n wulpse, maar jong en weerlose student wat verdwaal en haarself in ‘n donker agterstraatkroeg bevind. Omring deur vuil, onwelriekende tange wat haar soos kwylende diere aangluur, sit Santie Visser eensaam by ‘n tafeltjie, tuur beangs voor haar uit en wag vergeefs vir die
Lees verder: Die moord op Santie Visser, of die bron van swart rassehaat
Donker dae vir die Voortrekkers
By die geveg van Italeni moes nie net Uys se manne vlug nie, maar ook Potgieter se kommando. Die skrik het wyd versprei en elkeen het van die onheilstoneel probeer wegkom. Die aand van 12 April het die eerste twee lede van die kommando weer by die laer aangekom en die hele nag het nog
Konstitusionele hof oor selfbeskikking
Die Konstitusionele hof moes in 1996 die finale grondwet sertifiseer voordat dit in werking kon kom. Die finale Grondwet was voorafgegaan deur ‘n tussentydse Grondwet wat die grondwetlike beginsels bevat het en was die resultaat van die Codesa onderhandelings weeerspieël wat in die finale grondwet neerslag moes vind. Die Konstitusionele hof het ‘n lang en
Mnr Hoskin ontevrede oor wit rugby
Die onlangse uitsprake deur die rugbybaas Oregan Hoskin, waarin hy die rugby-unies aanspreek oor die leliewit Currybekerspelers tesame met al die diskriminerende wette van die regering en nog meer, die ongebakerde volksmoord deur die swartes op die Boereafrikaners, grondroof wat op die regering se horison gluur, laat ‘n mens weereens opnuut besef besef dat die Boereafrikaner geen ander keuse
FW vind Malema bietjie ‘laf’
Die FW de Klerk-stigting het ‘n verklaring uitgereik waarin Julius Malema se uitlatings as ‘laf’beskryf word. Malema het in ‘n toespraak in Soweto gesê dat FW de Klerk “steeds as die vyand” beskou moet word. Volgens FW de Klerk is dit “so laf dat dit beswaarlik kommentaar verdien”. Hoewel Die Burger in Afrikaans oor De
Is die globale Ryk wenslik? – ‘n kritiek op die Ryksgedagte
Dit was net ‘n kwessie van tyd voordat globalisering in terme van ‘n Ryk gesien sou word. Die Verenigde State van Amerika word toenemend as ‘n nuwe Rome beskryf. Engels is die nuwe Latyn, en sodoende beleef ons een van daardie historiese herhalings wat vir filosowe en historici deur die eeue ‘n sisteem aan die
Lees verder: Is die globale Ryk wenslik? – ‘n kritiek op die Ryksgedagte
