Die jongste arbeidsmagpeiling wat Donderdag bekend gemaak is, wys dat werkgeleenthede teen die vinnigste tempo ooit in Suid-Afrika se geskiedenis tot niet gemaak word. Daarvolgens het 484 000 werkgeleenthede in die derde kwartaal verlore gegaan en het die land se amptelike werkloosheidskoers van 23,6% tot 24,5% gestyg . Volgens Statistiek Suid-Afrika het die ekonomies onaktiewes
Lees verder: Werkgeleenthede teen grootste tempo ooit tot niet
