Suid-Afrikaner is (halwe) wêreldystermankampioen!

Die Suid-Afrikaner James Cunnama het gister die wêreld se ystermankampioen geword in die 70.3-wedstryd wat in Austin, Texas gehou is. Cunnama het die moordende driekamp van 70.3 myl (112 km), ook bekende as ‘n “halwe ysterman”, in ‘n tyd van 3:35:57 gewen. Deelnemers moet vervolgens 1,93 km swem, 90 km fietsry en ‘n halwe marathon

Lees verder: Suid-Afrikaner is (halwe) wêreldystermankampioen!

Merkel erken multikulti het misluk

Die poging om van Duitsland ‘n multikulturele samelewing te maak, het misluk, sê die Duitse kanselier. Angela Merkel het Saterdag op ‘n byeenkoms in Potsdam met jongmense van haar Christendemocratische Party, die CDU, gepraat. Merkel het gesê dat Duitsland onrealisties was, deur te dink dat die gasarbeiders wat in die sestigs na die land gekom

Lees verder: Merkel erken multikulti het misluk

Ratte en koning Rugby

Met die Curriebekerseisoen wat einde toe snel, is Koning Rugby skielik beleër. Presies hoe groot die opstand is vanuit die geledere van dié sport se eens tradisionele ondersteunersgeledere, is nog nie duidelik nie, maar volgens veral blogkommentare wil dit voorkom asof dit waarskynlik beduidend is. Dié kommentare het dit veral oor Afrikaners wat steeds rugbymal

Lees verder: Ratte en koning Rugby

Swart aanklaer lag openlik vir Ratte in hof

Met oudkommandant Willem Ratte se eerste hofverskyning op Maandag 11 Oktober het ‘n Afrikaanse vroue-aanklaer die saak hanteer en ‘n voorstel gedoen om die aangeklaagdes teen Vrydag op waarskuwing uit te laat terwyl die saak ondersoek word en hulle deur korrektiewe dienste gemonitor word. Intussen het ‘n aggressiewe swart aanklaer, Fanie Vundla, oorgeneem wat op

Lees verder: Swart aanklaer lag openlik vir Ratte in hof

Korrektiewe dienste steeds onredelik oor Clive Derby-Lewis

Die voormalige parlementslid, mnr. Clive Derby-Lewis, se dokter het sy mediese verslag vrygestel in ‘n poging om die departement van korrektiewe dienste te verhoed om weer na die gevangenis oor te plaas waar mediese sorg tot dusver van hom weerhou is. Hier volg die verslag: Mnr. Clive Derby-Lewis is ‘n bejaarde man van 74 jaar

Lees verder: Korrektiewe dienste steeds onredelik oor Clive Derby-Lewis

Diskriminasie teen blanke plakkers in Krugersdorp

praagtv ‘n Inwoner van die blanke plakkerskamp by Kroningspark in Krugersdorp verduidelik hoe hulle lastig geval word deur swart besoekers wat hulle kommunale toilette bemors en die ANC-munisipaliteit teen hulle diskrimineer as dit by die voorsiening van elektrisiteit kom. компрессоры насосы беккер комплектующиеФильчаков прокурор харькова

Lees verder: Diskriminasie teen blanke plakkers in Krugersdorp

8 in Ratte-saak vrygelaat

Agt van die beskuldigdes in die Willem Ratte-saak is vandag op waarskuwing vrygelaat en sal in huisarres op die plaas Eenzaamheid in die Balmoral-distrik verkeer. Oudkommandant Ratte en Eugène Becker het egter nie om borgtog aansoek gedoen nie en sal in die WItbankse gevangenis agterbly. Ratte hou vol dat hy onskuldig deur die polisie in

Lees verder: 8 in Ratte-saak vrygelaat