The Swiss proudly call their country the world’s most direct democracy. But a week before a general election, the political battle has become all too direct — complete with tear gas, burning barricades and street battles between police and anti-racism campaigners. "It was extraordinary," said Dinu Gautier, one of the protesters. "There were thousands of
Imperiale skemer
Die Verenigde State van Amerika was, tot onlangs, ’n selfversekerde reus wat geglo het dat hy sy wil op die res van die wêreld sonder teestand kan afdwing. Amerikaanse leiers het vas geglo aan Amerikaanse uitsonderlikheid – ’n byna Calvinistiese idee dat die VSA belas en verkose is om die wêreld se hoeder en leier te wees. Beide die liberale en konserwatiewe Amerikaanse leierskap het internasionale beleid ontwikkel met Amerikaanse uitsonderlikheid in gedagte. In dié opsig, het Amerikaanse leiers geglo, moet die VSA ’n regverdige en wyse leier en arbiter wees, wat ontwikkeling en maatskaplike vooruitgang elders ondersteun en wat aktief teen politieke ideologieë soos fascisme en kommunisme optree.

Taalkwessie by rugbyw?reldbeker
Die bekende Franse rugbyspeler, Sébastien Chabal, het geweier om ‘n vraag van ‘n joernalis in Engels aan te hoor. Op hierdie kort video kan duidelik gehoor word hoe Chabal op Engels sê: "Nee, ons is in Frankryk. Ons praat Frans." Engels is besig om die de facto rugbytaal te raak, want sowel Jake White as
‘The last thing Helmand needs’
Large numbers of US private military personnel are expected to arrive in Helmand, the focal point of British involvement in Afghanistan, as part of a new effort to promote reconstruction and development in the war-torn province. The US has contributed the largest sum to the new aid effort, over $200m. But British officials striving to
Dreadlocks approved in Zim schools
Zimbabwe’s supreme court has ordered a government school to re-admit an eight-year-old schoolboy who was expelled for wearing dreadlocks, his lawyer said. "The supreme court has ordered that the school be barred from refusing the boy entry into class or interfering with his education," lawyer Tafadzwa Mugabe told AFP. "This means schoolchildren can now wear
Min hoop vir laaste wit boere in Zim
Elf van Zimbabwe se laaste wit boere gaan tereg moet staan op ’n aanklag dat hulle die regering se uitsettingsbevele verontagsaam het. Hulle aansoek om op hulle plase aan te bly terwyl hulle hul hofsaak voorberei, is verlede Donderdag geweier.

The ?Good Germans? Among Us
Ten days ago The Times unearthed yet another round of secret Department of Justice memos countenancing torture. President Bush gave his standard response: “This government does not torture people.” Of course, it all depends on what the meaning of “torture” is. The whole point of these memos is to repeatedly recalibrate the definition so Mr.
Die kleur van misdaad
Die skorsing van die hoof van die nasionale vervolgingsgesag, advokaat Pikoli, het opnuut die wêreldwye tendens van swart misdaad na vore gebring. Mbeki het hierdie uitweg gekies om die ANC se nasionale polisiehoof, Selebi, wat ook Interpolhoof is, se beweerde misdade onder die mat in te vee want “dit sal nie net ’n nasionale skande wees as Selebi gearresteer word nie maar ’n internasionale skandaal veroorsaak”. So glo die swart ANC dat misdaad maar gepleeg mag word, solank daar net nie verantwoording oor gedoen hoef te word nie.

Sarkozy divorce ‘imminent’
France was treated to an unprecedented spectacle yesterday as newspapers and radio shows aired the rumour that President Sarkozy was on the point of divorce from his wife, Cécilia. Commentators, running roughshod over the long-standing Gallic taboo governing the private lives of public figures, said that an official announcement on the separation was imminent. L’Est
Mozambique translates laws into Chinese
Mozambique is translating its new labour law from Portuguese into Chinese for the benefit of firms from the Asian nation in the southern African country, an adviser in the labour ministry said on Monday. “The new labour law will come into operation at the end of this month and because we have many Chinese enterprises