Onrus by Impala Plats, Rustenburg

Meer as 100 mynwerkers is by Impala Platinum se Rustenburg-myn in hegtenis geneem Donderdag na gewelddadige betogings, het die Noordwespolisie gesê. “Hulle word aangehou by ‘n plaaslike polisiestasie en die presiese syfer sal bekend gemaak word wanneer die proses voltooi is,” het Brigadier Thulani Ngubane gesê. Ngubane het gesê dat 500 polisielede van oral oord

Lees verder: Onrus by Impala Plats, Rustenburg

Malema bly Jeugligapresident tot 2014

ANC-jeugligapresident Julius Malema sal nie uit sy pos verwyder word deur enigiemand nie, behalwe die strukture van die liga, het sy adjunk Ronald Lamola, Donderdag gesê. “Dit is net die interne proses van die ANCYL wat kan besluit of die leierskap van die ANC-jeugliga verkose is of nie,” het Lamola het aan verslaggewers gesê by

Lees verder: Malema bly Jeugligapresident tot 2014

DA sê Mulder kort ‘n ‘geskiedenisles’

Die Vryheidsfront Plus-leier, Pieter Mulder moet herinner word aan die “ware geskiedenis” van Suid-Afrika, het die DA gister gesê. “In plaas daarvan om ons geskiedenis te ontken, soos die heer Mulder doen, moet ons alles in ons vermoë doen om te verseker dat mense toegang tot grond kry. Ons moet die foute van die verlede

Lees verder: DA sê Mulder kort ‘n ‘geskiedenisles’

SA-omgewingsbestuur swakste in Afrika

Suid-Afrika se omgewingsake word gereken as die heel swakste in Afrika, sê mnr Jaco Mulder, VF Plus hoofwoordvoerder oor Water- en Omgewingsake. ‘n Onlangse studie deur navorsers van die Yale- sowel as die Columbia universiteite in die VSA het Suid-Afrika aangewys as een van die lande wat die vinnigste agteruit boer in terme van sy

Lees verder: SA-omgewingsbestuur swakste in Afrika

Kaliforniese minderhede wil RA-verbod omdop

Ondersteuners van regstellende aksie het ‘n Amerikaanse federale appèlhof Maandag gevra om Kalifornië se 15-jaar-oue verbod op RA vir kollegetoelatings ongedaan te maak, nadat ‘n skerp daling in swart, Latino en inheemse Amerikaanse studente by die staat se elite-kampusse waargeneem is. ‘n Paneel van drie regters van die VSA se 9de Rondgaande Hof van Appèl

Lees verder: Kaliforniese minderhede wil RA-verbod omdop

Nasionaal-Demokratiese Rewolusie (NDR)

Nes die ANC se Freedom Charter, het sy NDR- beleid onder kommunistiese invloed ontstaan. Volgens die party se document “Building a National Democratic Society” (2010), The Freedom Charter is our vision of the type of society we struggled for and which we seek to build – it is our lodestar. Dit is m.i. belangrik om

Lees verder: Nasionaal-Demokratiese Rewolusie (NDR)

Vryheid van SA-mynbedryf noodsaaklik

Alhoewel die ANC-ondersoekkommissie se verslag oor staatsinmenging in die ekonomie afsien van volskaalse nasionalisering en president Zuma Vrydagoggend, soos berig, beklemtoon het dat “nasionalisering nie ANC- of regeringsbeleid is nie”, is daar geen gronde vir gerustheid nie, het die vakbond Solidariteit vandag gewaarsku. Die vakbond is besorg dat nasionalisering verruil word vir ʼn “gemengde ekonomie”,

Lees verder: Vryheid van SA-mynbedryf noodsaaklik

Laatkommers wat wil studeer…

Die president van die Kongres van die Suid-Afrikaanse Studente (COSAS) Bongani Mani sê die kwessie van laatkom by skole regoor die land is nie ‘n eensydige ding nie, want sommige onderwysers kom ook laat vir diens weens ‘n ​​verskeidenheid redes. LUR vir Basiese Onderwys Barbara Creecy het haar kommer uitgespreek en het in ‘n verklaring

Lees verder: Laatkommers wat wil studeer…

Kaapstad se polisiebeamptes ‘behoort dood verklaar te word’

‘n Parlementslid het gevra dat dokters wat polisiebeamptes help om siekverlof te misbruik, ondersoek word, het die Cape Times Woensdag berig. Sindi Chikunga, voorsitter van die parlement se portefeuljekomitee oor polisie het die hoë syfers van afwesigheid by die Maitland-polisiestasie in Kaapstad as voorbeeld genoem. Die 85 polisiebeamptes by dié polisiestasie het ‘n totaal van

Lees verder: Kaapstad se polisiebeamptes ‘behoort dood verklaar te word’

Croucamp: Weet akademici wat op grondvlak aangaan?

Dit het tydens die RSG-debat geklink of etnisiteit ontken word. Cobus Bester het my intussen verseker dat dit nie so is nie maar dat ons moet nadink oor die rol daarvan in konflik. As daar nie entisiteit was nie hoekom, spesifiek in Mpumalanga, verdeel die Swazi’s en Sothos (wat deel is van dieselfde bouspan) in

Lees verder: Croucamp: Weet akademici wat op grondvlak aangaan?