Afrikaners, nie swartes nie, is tans die ware slagoffers van rassisme in die nuwe Suid-Afrika. Sedert 1994 is 30 000 van hulle vermoor in swart-op-wit geweld, met tienduisende Afrikanervroue wat deur swart mans verkrag is. Naas dié onophoudelike gruweldade kom die studentevideo onbenullig voor.
Reaksie op video skadeliker as video self
Afrikaners, nie swartes nie, is tans die ware slagoffers van rassisme in die nuwe Suid-Afrika. Sedert 1994 is 30 000 van hulle vermoor in swart-op-wit geweld, met tienduisende Afrikanervroue wat deur swart mans verkrag is. Naas dié onophoudelike gruweldade kom die studentevideo onbenullig voor.

Alle nuwe bouprojekte landwyd groter as ’n privaat woonhuis sal vir tussen vier en ses maande deur ESKOM geblokkeer word.