Gefrustreerde inwoners van Durban het teen naamsveranderings protes aangeteken deur die nuut aangebringde padtekens te vandaliseer.
Durban-inwoners vandaliseer nuwe straatname
Gefrustreerde inwoners van Durban het teen naamsveranderings protes aangeteken deur die nuut aangebringde padtekens te vandaliseer.

Die uitspraak van die vereniging vir plaaslike regerings dat apartheid te blameer is vir die swak geletterdheid onder munisipale raadslede, is die jongste in ʼn aanhoudende geteem oor dieselfde onderwerp. Trouens, apartheid is besig om tot die swartman se belangrikste stuk erfenis verhef te word.