FW de Klerk en glanspersoonlikhede by WB-trekking

Die Suid-Afrikaanse Oscar wenner Charlize Theron, emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu en F.W. de Klerk sal deel wees van die skare wat Vrydag se Wêreldbeker-trekking seremonie sal bywoon.

Nelson Mandela, wat op die ouderdom van 91 verswak is en min in die openbaar verskyn, sal saam met die glanspersoonlikhede en sokkeramptenare per videoverbinding verskyn.

Die trekking, wat by die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum gaan plaasvind, sal die agt groepe van vier spanne elk bepaal en die verrigtinge sal gelei word deur Jerome Valcke.

 

воронеж технолобановский харьков класс

Maak 'n opvolg-bydrae