Russe wil kernruimtetuig bou

Die hoof van die Russiese ruimte-agentskap het voorgestel dat Rusland ‘n kernaangedrewe ruimtetuig moet bou.

Anatoly Perminov het aan die regering gesê dat ‘n voorlopige ontwerp teen 2012 gereed sal wees.

Die bou van die ruimtetuig sal na 2012 geskied. Dit sal sowat nege jaar duur en minstens R470 miljoen kos om te bou.

President Dmitry Medvedev het die kabinet aangemoedig om die nodige fondse te verskaf.

 

полиграф принцип работыАлександр Фильчаков Васильевич

Maak 'n opvolg-bydrae