Swart atlete sukkel na uittrede

Sports Illustrated, ‘n tydskrif gewild by swartes in die VSA net soos wat Popular Mechanics ‘n tydskrif gemik op die wit leser is, het onlangs ‘n interessante artikel die lig laat sien waarin hulle spekuleer waarom atlete bankrot raak.

How Athletes Go Broke, wat hoofsaaklik op swartes fokus, toon aan hoe swart atlete binne ‘n halwe dekade nadat hulle uitgetree het, nie meer ‘n sent oor het nie.

Drie uit vyf voormalige basketbalspelers van die NBA val in daardie kategorie. Hulle maak letterlik miljoene dollar maar beskik meesal oor ‘n dubbelsyfer-IK.

Die drie grootste en rykste sportligas in die VSA, die NBA, NFL en Grootliga Bofbal, se swart atlete loop byna almal min of meer dieselfde paadjie as dit by finansiële probleme kom.

Ná slegs twee jaar se uittrede, is 78% van voormalige NFL-spelers bankrot, onder finansiële druk of geskei.

Binne vyf jaar van aftrede is ongeveer 60% van voormalige NBA-spelers in die rooi.

Blykbaar het loterye vir swart Amerikaners dieselfde aantrekkingskrag as wat spandabelheid vir swart atlete het.

‘n Onlangse studie wat deur die Universiteit van Georgia onderneem is, toon aan dat swartes in buitengewoon groot getalle aangetrokke tot die lotery is.

In die National Gambling Impact Study Commission 1999, p. 3-4, van Clotfelter (1979), Clotfelter en Cook (1987),Borg en Mason (1988), Hansen (1995) en Price en Novak (2000), het navorsers bevind dat swartes twee keer soveel kaartjies koop as blankes.

Alhoewel Stranahan and Borg (1998) bevind het dat swartes nie meer dobbel as wittes nie, koop hulle nogtans baie meer loterykaartjies as wittes.

Swart huishoudings wat minder as $40,000 verdien, beslaan die helfte van alle gereelde kaartjiekopers.

In Suid-Carolina was meer as 50% van alle loterykaartjies aan swartes verkoop in 2008.

Dale Charles, president van die Arkansastak van die National Association for the Advancement of Colored People, die NAACP, sê die rede daarvoor is dat swartes hulle gesinne se lot wil verbeter.

Selfs in Obama se Chicago is die lotery onder swartes gewild. Die lae-inkomste gemeenskappe in Chicago genereer die hoogste lotery-inkomste vir die deelstaat sedert 1997 en ten spyte van die onlangse ekonomiese inkrimping het kaartjieverkope gestyg.

 

play casino games for free no downloadsДанильченко Юрий Харьков

Maak 'n opvolg-bydrae