Boer wat homself wou verdedig van moord aangekla

Vier swart verdagtes tussen die ouderdomme van 26 en 40 is in hegtenis geneem nadat ‘n 70-jarige boer Maandag aangeval is in Brandfort.

Maar die boer gaan ook van moord aangekla word omdat hy een van die aanvallers gedood het.

Polisiewoordvoerder Ikobeng Hlubi, sê die boer is deur vyf verdagtes voorgekeer omstreeks 07:00 toe hy van sy Palmietfontein-plaas wou vertrek het.

Sy sê een van die verdagtes het aan die boer se venster geklop met ‘n vuurwapen. Die verdagtes het toe begin skote vuur op die boer, waarna hy dit reggekry het om te ontsnap deur die passasiersdeur.

Sy sê die boer het teruggeskiet, en een van die verdagtes gewond. Die boer het sonder enige beserings weggekom.

Hlubi sê die 31-jarige swart verdagte wat raakgeskiet is, is later onderweg na die hospitaal dood.

“Die vier verdagtes sal na verwagting in die Brandfort-landdroshof verskyn op aanklagte van poging tot moord en roof met ‘n vuurwapen,” sê Hlubi.

Die polisie gaan ook het ‘n klag van moord teen die boer wat homself wou verdedig, ondersoek.

13 thoughts on “Boer wat homself wou verdedig van moord aangekla”

        1. Middag Eduard,
          ooooo ou maat jy moet versigtig wees. Hier is ‘n nuwe kêrel wat kommentaar lewer op Praag en hy is kwaai hoor. Hy skel jou sommer uit vir n rassis en jaag jou in die see in. Ek vermoed hy wil ook die Stem uit die huidige volkslied laat verwyder, maar ek vermoed weens ander onbekende redes. Ek kan egter raai, en ek glo ek is reg ook, maar sal maar swyg.

  1. Dit is maar hoe die strafproses wet werk – as jy iemand doodskiet al is dit in selfverdediging – vereis die wet dat jy aangekla word van moord – wat dan later indien die bewyslas positief is ten gunste van die dader word dit geag straflose manslag te wees.

  2. Dat iemand die zichzelf met de rug tegen de muur in deze uiterst zware omstandigheden ten lande verdedigt na Plaasaanval nr 10000 nog wordt aangeklaagd, geeft extra ruimte voor moorddadige aanvallende criminelen en terroristen. Dat komt neer op misdaadbevordering i.p.v. voorkoming/bestrijding.
    Dus even los van het feit hoe het de verdedigende Boer verder vergaat.

    Deze falende staat heeft dus 10.000 aanvallen en duizenden doden en gewonden niet voorkomen sinds 1994 en volgt wel de twijfelachtige juridische procedures als het kwaad is geschiedt.

    Een oude man van 70 die door meerdere bewapende aanvallers worden belaagd op de eigen Plaas. moet toch niet na zoveel /Plaasmoord/geweld automatisch worden aangeklaagd na 10.000 Plaasaanvalle.

    Maar dat had u al begrepen.

  3. Nou wil ek net aan die regter ‘n vraag vra as die man die dag in die hof staan. As dit JY was, jy weet hulle is gewapen, hulle is 5 teen 1, watter kans het jy as jy gaan stilstaan of lê? Jou kanse is NUL. Jy moet SKIET AS JY ‘N SKIETDING HET MNR/MEV REGTER, SKIET IN DIE DEMONE SE RIGTING OM HULLE TE VERJAAG, HOE ANDERS GAAN JY VAN HULLE ONTSLAE RAAK? Gaan daardie regter vir jou vertel, nee meneer jy moes eers vir hulle sê, staan en kyk vir my SODAT EK JOU VOORKANT KAN SIEN EN JOU DAN KAN SKIET?????? In kommunistiese SA word die krimineel AL DIE PAD BESKERM (net soos die klomp KOMMUNISTE WAT IN BEHEER IS VAN ONS PRAGTIGE LAND). As ek vrou alleen ry en hulle probeer my aftrek (verkeerspolisie) sal ek weier om te stop. WAAROM? Agv van ons “vreeslike betroubare” WETSTOEPASSERS IN BEHEER VAN ONS LAND, wat deesdae voertuie en klere aan kriminele verskaf – hoe weet ek wie is EG en wie is VALS. Hulle kan maar agter my aanry, met lawaai as hulle lus is vir aandag trek totdat ek by ‘n vulstasie of groot sentrum of polisiestasie is en dan voordat ek uit my voertuig klim, SOEK EK EERS HUL IDENTIFIKASIE!!! As hul weier, neem ek ‘n foto van hul en hul voertuig se registrasie en ry weg. Daar word te veel veral op ons blankes geteiken en ons is maar altyd die gehoorsame outjies wat ja swart antie, ja swart oompie, wel daardie tyd is VERBY. Hulle het oor en oor bewys hulle is nie instaat om ons land behoorlik te regeer nie en daarom moet ons ALLES IN ONS VERMOë doen om onsself te beskerm, want ONS (AS BLANKES) HET NIE DIE KOMMUNISTE (GENAAMD SAPS/VERKEER/WEERMAG) OM ONS BY TE STAAN NIE!!!

Maak 'n opvolg-bydrae