‘n Lid van Umkhonto we Sizwe Militêre veterane in Limpopo dreig om die geskorste Cosatu-sekretaris generaal Zwelinzima Vavi te vermoor, het Nuus24 berig.
Ondervoorsitter van die veterane-organisasie, Jack Lulamile, het aan vakbondverteenwoordigers gesê hulle moet vir Vavi sê Lulamile Jack, Chris Hani se voormalige lyfwag, gaan hom vermoor omdat hy Cosatu verraai het.
Lulamile en ander leiers het gister tydens die vergadering gesê Vavi is ‘n las vir die vakverbond.
Hulle sê Vavi het begin glo dat hy groter as die federasie is. Lulamile het aanbeveel dat Cosatu president Sdumo Dlamini van Vavi ontslae raak.
Hy ontken egter dat hy die uitvoerende bestuur se besluit beinvloed het.

Soos dit maar hier gaan – ons maak mense dood waarvan ons nie hou nie.
Maar as dit nou ek of jy was wat ‘n doodsdreigement gemaak het, wat sou dan gebeur ?
Dit dreigen èn uitvoeren is met name voorbehouden aan de ‘voormalig achtergestelden’ Kaylee, en die worden met de miljoenen overal geïmporteerd en zijn niet zelden niet ouder dan 20. (zo ook bij ‘oorlogsveteranen’ en anc jeugd in zuidelijk afrika.
Dan het hulle jou nou toegesluit vir terreur teen die staat.
….. ek hou nie van Marxis de Preez nie,……Rian van Kakaranda,……Prof goddelose,Doekkop van UJ,……..maar nou ja, ons te opgevoed om sulke dinge te doen.
Môre Beer, jou opvoeding laat jou in die steek, jy het heeltemal vergeet van Nr. 1.
More Andrea, neeee glad nie vergeet nie, maar my nommer een het gese:”NP beleid is eie skole……..” die ander nommer een is nie eers die moeite werd nie