Die woordvoerder van die Vrystaatse regering, Mondli Mvambi, het gevra dat die verlamde Carina Visagie, wat al langer as twee weke in Bloemfontein se Pelonomi-hospitaal se spinale afdeling lê, nie moed moet verloor nie.
Dit het dié week aan die lig gekom dat die 19-jarige Visagie reeds 18 dae ongeopereer in die hospitaal lê, weens ‘n tekort aan dokters.
Visagie was verlede maand in ‘n motor-ongeluk en het haar rug op die T6-werwel gebreek, het OFM berig.
Mvambi sê die regering werk hard daaraan om dokters by Pelonomi aan te stel en die publiek word gevra om geduldig wees.
Hy sê verlede jaar het die ortopedie-afdeling van die hospitaal soortgelyke probleme ondervind, maar dié is spoedig opgelos.

(Skud kop in ongeloof)
(Skud my kop: Ek het waaragtig geweet dat dit gaan gebeur!)
al die zogenaamde tekorten aan van alles en nog wat, wat op verbetering van levenskwaliteit zou kunnen duiden, zijn eindeloos zolang ook deze schurkenstaat niet eens op miljoenen nauwkeurig weet of wil weten hoeveel mensen er hier nou rondhangen en wat die zoal doen of niet doen.
Te hoge ‘immigratie’ te hoge ‘geboortecijfers’ en te lage verantwoordelijkheid bij de ‘bestuurders’……..
EK wonder of FW en Rupert ook so lank op mediese sorg moet wag? Sal dit wonderlik wees as daardie dag vir hulle aanbreek nie
Mondli Mvambi – wat ‘n sotlike opmerking. As dit sy telg was, sou hy ook gevra het dat die nie moed moet verloor nie. Dit is ONAANVAARBAAR. Waar is die Minister van Gesondheid.
Wat van hierdie geval :
Sy lê al vyf weke met ’n gebreekte been in die vuil Pelonomi-hospitaal sonder ’n operasie en nou is daar boonop infeksie in haar been.
Dit is die lot van Kathlene van Heerden (61) van Bloemfontein wat haar been al op 27 Desember gebreek het en in dié hospitaal opgeneem is.
Haar seun, Hendrik, sê sy het infeksie gekry, omdat die hospitaal so lank gewag het om haar te opereer. “Sy sal daarom ook nie nou geopereer kan word nie.”
Hy sê sy ma ly geweldig aan depressie en angs omdat sy so lank in die hospitaal lê. “Die dokter kom sê elke keer haar naam moes weer van die teaterlys afgehaal word, omdat daar dringender gevalle was. Die dokter sê Pelonomi het nét een teater vir alle operasies in gebruik.”
Hendrik sê boonop moes sy ma en twee ander pasiënte twee weke lank in die kamer met ’n gebreekte ruit lê. Hulle het sopnat gereën. “As dit gereën het, het die pasiënt wat langs my ma gelê het, in die nag gegil. Dié ruit is intussen met ’n stuk karton toegemaak.”
Hendrik sê die behandeling wat sy ma gekry het, was van die eerste dag af uiters pateties.
“Sy het die oggend van 27 Desember om 05:00 by haar huis in Waverleyweg geval. Die ambulans is om 08:00 gebel en het eers die middag om 17:00 by die huis opgedaag.
“Ons is na die Pelonomi-hospitaal waar ’n dokter my ma eers om 00:30 die volgende dag kon gesien het. Ons het haar hierna vir x-straalfoto’s in die hospitaal gebring. Omdat daar niemand was om haar bene vas te hou nie, moes ek dit self gedoen het.
“Van hier af moes ek haar alleen na die ongevalle-afdeling terugstoot op ’n bed, omdat die hospitaal nie ’n portier gehad het nie.”
Van Heerden sê personeel het omstreeks 02:00 gesê hulle gaan haar na ’n kamer stuur. “Ons is toe huis toe.”
Sy moes eers in ’n wagkamer-saal lê voordat hulle haar na die ortopediese saal gestuur het. “In die wagkamer het dit baie gestink.”
Met Volksblad se besoek aan die Van Heerdens was die hospitaal geweldig vuil met papiere en sigaretstompies wat langs ’n hospitaalbed op die vloer in ’n gang gelê het.
“Dit is waar pasiënte moet lê en wag voordat daar vir hulle plek in die saal gekry word.”
’n Mens gebruik ook nie die hospitaal se toilette nie, want dit is so vuil dat dit jou naar maak, sê Hendrik.
Mondli Mvambi, regeringswoordvoerder en woordvoerder van die Vrystaatse premier, Ace Magashule, is die afgelope ses dae verskeie kere per e-pos en telefonies oor die Van Heerdens gebel.
Op die sewende dag het hy nog nie geantwoord nie. Sy telefoon gee net ’n besettoon.
Intussen is Magashule en ’n reuse-afvaardiging in Kuba, juis ook om dokters te gaan soek.
WAAR IS ONS EIE DOKTERS ?!?!
☆1 ~ Public Service Commission inspecting #RobFerreira hospital in Nelspruit, #Mpumalanga today
http://t.co/T1cJIsD6hG
☆2 ~ One of the showers at the psychiatric ward at the hospital #RobFerreira #Mpumalanga http://t.co/gjxRtsHSGF
☆3 ~ The roof at one of the wards at #RobFerreira #Mpumalanga
http://t.co/MktScVG8Jo
☆4 ~ The laundry room at one of the wards #RobFerreira #Mpumalanga
http://t.co/w6worDppsW
☆5 ~ The kitchen in the Psychiatric Ward at the #RobFerreira Hospital in #Mpumalanga. http://t.co/SiLwAQAQF3
Ek kan nie die walging verwoord – elke keer wanneer ek sien hoe hulle die beskawing en wat goed is soos ‘n Egiptiese plaag – stap vir stap aftakel nie…
Daar word van ons blankes verwag dat hierdie land tot in die toe hel in opgeneuk word – en nie een van ons moet tog iets sê oor die Afrikane wie – direk verantwoordelik is vir hierdie vervloekte ramp nie!
Nee, vertel eerder vir ons hoe sleg ons is – omdat ons deur hierdie groteske misoes kon sien – nog voordat ons “NEE” vir hierdie vervloeking gestem het.
Die Afrikaan het skaars velle aangehad, niks van skrywe en lees geweet, nie een enkele mm pad gehad, geen geboue of enige iets tegnologies gehad wat ons by hulle kon leer nie – het nie eers ‘n afgod gehad nie! Glo my, hulle sal nie rus, voordat hulle weer daar kan uitkom nie. Hulle is verwoesters van enige “beskawing”.
Wat sal dit kos en hoe prakties sal dit wees om ons eie hospital /hospitale in die middle van nerens ,bv die Karroo te gaan bou en ons mense daar te behandel. Weg van alles af ?? Ek glo dit sal seker heelwat duurder wees as bestaande mediese planne maar ek glo dit kan gedoen word.
Krisjan goeie idee maar hoekom nie in Orania nie? n Goeie
hospitaal daar kan baie werk skep daar kan n helikopterdiens wees om pasiente
te vervoer en ambulanse van en na die naaste lughawe. Verpleegsters en gespesialiseerde
verpleegsters vir n intensiewe eenhede te veel om op te noem.