Die leier van Frankryk se Front Nasionaal het ‘n ope brief aan die goewerneur van die Franse Reserwebank, Banque de France gestuur waarin sy eis dat ‘n oudit gedoen word om vas te stel wat die stand van die land se goudreserwes is.
Marine Le Pen het aangedui dat die kwessie van nasionale belang is en so gou moontlik onderneem behoort te word.
Dié eis kom te midde van Amerikaanse kommer oor die uitslag van die Switserse goudreferendum wat eersdaag plaasvind om die edelmetaal aan 20% van die onderliggende waarde van die Switserse Frank te verbind.
Nederland het pas hul eie goudreserwes gerepatrieer.
Intussen het die uiters ongewilde Franse president gesê hy sal die aflewering van twee oorlogskepe aan Rusland opskort tot verdere kennisgewing.
President Francois Hollande het in sy reaksie gesê daar moet eers ‘n “politieke oplossing” vir die krisis in die Oekraïne gevind word. Die VSA probeer om die land by NAVO in te lyf nadat hulle ‘n burgeroorlog ontketen het om Rusland te destabiliseer.
Die Franse skeepsbouers het egter aangedui dat hulle sal voortgaan met die bou van die omstrede skepe ten spyte van die jongste uitlatings.
Die Vladivostok is die afgelope paar dae besig met seetoetse met ‘n Russiese bemanning wat opgelei word om die vaartuig te beheer.
Dit sou later vandeesmaand aan Rusland oorhandig word.
Daar is ook druk van Europese vassalstate onder Amerikaanse beheer, veral Pole en die Balkanlande, om nie die skepe aan Rusland te lewer nie.
Die VSA poog om dmv NAVO verder oos uit te brei en dreig kleiner en swakker state op die vasteland af om nie bande met Rusland te onderhou nie.

Na perlemoenstroping
en kokerboomstroping
en olifantstroping
en renosterstroping
ens
Lees oor die beweerde stroping van ons eie Reserwebank.
http://www.henrymakow.com
Boek deur Steven Goodson vorige direkteur
90% van “ons” goud in Engeland!? Dan kan dit aanvaar word as reeds gesteel. Asof die duisende tonne goud wat na die Boereoolog deur Smuts na Engeland verskeep (gesteel!) is, nie genoeg was nie! En altyd die verborge hand van die Jood…
Nederland en Duitsland haalden EEN DEEL van ‘hun’goud terug uit de atoomvrije koude oorlog bunkers van hun ‘bevrijders’.
Oostelijk van de Oder, ofwel in Polen, wordt ook aanzienlijk wat agressieve activiteit ondernomen ‘om de vrede te waarborgen’ tussen NAVO en Rusland in de Oekraïne en de ‘Poolse leiders’ laten geen kans onbenut vanuit hun kunstmatige zloty groei 😉 Nee, de Pool hoeft de € niet.
Ondertussen mag ‘West Europa’ met maximaal 0,2 % groei, miljoenen ‘werkzoekende niet zelden criminele Polen’ in de door de door autochtonen opgebouwde en door allochtonen opgevreten sociale stelsels financieren. De kosten van misdaad weer even buiten beschouwing gelaten. (gaat niet al 20 jaar 80% van de gestolen auto’s probleemloos daarheen om ‘omgekat’ te worden met deze misdaadexport door misdaad import) en met alle gevolgen voor de motorrijtuigenpremies.
j.l. vrijdag alhier een Pool veroordeeld voor het doodrijden van 3 mensen in de multi culti heilstaat tot de laatste Nederlander: 120 uur taakstraf !!! Er sprak verder ook ‘nog’ geen verdere overtreding/strafdaad in zijn nadeel. Logisch, tegenover alles uit de kast halen tot terug naar de geboorte als het omgekeerd zou zijn !!!!
Mooi, zo’n crimineel nest beschermd vanuit de VS tussen Rusland en Duitsland zoals voor 1939.