Departement van basiese onderwys verwerp wiskundeverslag

mathDie departement van basiese onderwys het ‘n verslag deur die Wêreld Ekonomiese Forum oor die land se wiskunde en wetenskap-syfers verwerp.

Die gehalte van Suid-Afrika se wiskunde- en wetenskaponderwys is die laaste uit 148 lande, volgens ‘n verslag Wêreld Ekonomiese Forum.

Die departement sê die verslag is nie geloofwaardig nie en is nie ‘n korrekte weerspieëling van die stand van onderwys in Suid-Afrika nie.

Volgens die verslag getiteld “Global Information Technology Report 2014” vaar SA swak in ‘n netwerkgereedheidsindeks (NRI).

Suid-Afrika vaar glo met “vaardighede” swakker as Haïti, Lesotho, Tsjad, Zimbabwe, Nigerië, en Kenia.

Dié indeks bepaal die toestand van inligting en kommunikasietegnologie. Daarvolgens is die gehalte van die land se wiskunde en wetenskaponderwys die swakste uit 148 lande.

Die departement sê egter dat die verslag nie sy bevindinge grond op enige wesenlike toetse wat deur leerlinge gedoen is nie en dat die forum ook nie inter-aktief by leerlinge betrokke was nie.

Daar is 10 verskillende sub-kategorieë waaruit die algehele NRI posisie bepaal word.

28 thoughts on “Departement van basiese onderwys verwerp wiskundeverslag”

    1. Ek is nogal nuuskierig om te weet hoe het die huidige parlementariërs se wiskunde en wetenskap uitslae vergelyk met bv. 20 jaar terug se parlementariërs.
      Is die swak uitslae nie ook te wyte aan die lae standaarde gestel nie? Een tree vorentoe en 10 agteruit.

      1. Die blanke NP parlementariërs daar se optrede word nie daaraan gemeet nie – volksverraad, en bose sameswering om jou volk se eersgeboortereg te verkoop, het geestelike glyskale…

        En sou mens die skale wel parallelle plot, sou hulle uitslae aandui dat hulle nie eers 1+1 kon optel en, sou hulle hul kop op ‘n blok plaas – dat olie 100% in water kan oplos… Twintig jaar later – bewys dit as die waarheid.

    2. Aan die ander kant… Hoeveel politikusse was/is ingenieurs, wetenskaplikes, tegnoloë of uitvinders? Kom ons stel ‘n lys van veertig saam… 😉

      Ook kan mens vra: Was daar al ooit enige Afrikaan wat iets noemenswaardig – intellektueel bygedra het tot die wetenskap – of ‘n indrukwekkende ingenieursprestasie op hulle eie behaal het – in hul GANSE geskiedenis?

      Was hier dalk selfs net een meter geplaveide pad toe die eerste skuit uit Europa sy kiel iewers oor die Suidpunt van Afrika se strand laat gly het…?

      Waarom presteer die blankes wêreldwyd so “treurig” teen atlete wat uit die donkerste gate van Afrika uitkruip? Dieselfde geld vir hulle…

      NS My redes vir my rassisme is nie gebaseer op indoktrinasie, haat, afguns of meerwaardigheid nie – dis gebaseer op logika en bewysbare, wetenskaplike feite en eerstehandse kennis.

      Rassisme is soos geld – ‘n vlambare, tweesnydende moraliteit… Jy kan of welvarende volke daarmee bou of, jy kan volkere vernietig en brakke soos konings behandel… Wat ook net ‘n perspektief is…

  1. Natuurlik het ons land nie wiskundevaardighede nie. Ons kan net tot by twee tel – so maak nie saak hoeveel kinders jy het nie jy het altyd net twee. Dis ook hoekom ons land nie kan beplan vir paaie, hospitale, kragvoorsiening ens nie.

  2. Wat op aarde hoop die Dept van Onderwys om te bereik deur die aanhoudende jaar na jaar verwerping van die uitslae van objektiewe navorsing? Van 1994 af word
    daar deurlopend navorsing gedoen deur verskillende instansies ( ook internasionale instansies soos die VN), en jaar na jaar word tot dieselfde gevolgtrekking gekom: Onderwys in SA is ver benede standaarde selfs in ander sub-Sahara- lande.

    Wanneer iemand wat aan kanker ly, aanhoudend mediese verslae verwerp sonder om aandag aan die probleem te gee, kan die persoon sterf aan sy of haar siekte. Om iets aanhoudend te ontken, was nog nooit ‘n oplossing nie.

    Of is die mislukking van die stelsel JUIS hul oogmerk? ‘n Swart kollega ( intussen
    oorlede) het enkele jare gelede vir my gesê die regering WIL ‘n dom, afhanklike
    massa kweek om as stemvee te dien. Dis mos presies wat in keiharde kommunistiese lande gebeur het.

    1. Henrietta: Wanneer iemand wat aan kanker ly, aanhoudend mediese verslae verwerp sonder om aandag aan die probleem te gee, kan die persoon sterf aan sy of haar siekte. Om iets aanhoudend te ontken, was nog nooit ‘n oplossing nie.

      Die oplossing is eenvoudig:- Erken dat die sub-saharabevolking se IK 75 is. Daar is nie ‘n oplossing nie. Daar sal nooit ‘n oplossing wees nie. Hulle sal nooit wiskunde verstaan, bemeester of kan toepas nie. 23 jaar in die akademie en nog nooit ‘n wiskundige deur my hande gehad nie. Hulle leer soos papegaaie. Vra ‘n toepassing van ‘n stelling dan slaat die 75 deur.

  3. he, he, he, he, he….could have told you so,……. Daar het die Libturds dit nou, Libs het geskreeu, Libs het gekry, Libs huil,……. die oorblyfsels van Kadawer Ashmal se onderwys, in die grond in,…dis Verwoerd se skuld dat die Wiskunde so moeilik is,….

  4. En net vanoggend hoor ek Rian en kie dit blameer op “bantu education”. Ekskuus? Daar is net een rede waarom matrikulante post-94 DOMMER is, en dit het niks met Verwoerd, Bantu Education of Apartheid te doen nie. Maar as die stand van Wiskunde so beroerd is, het die ayensie regtig die verkiesing gewen en is die huidige prys van petrol korrek? ens. ens. ens.

  5. Katy Huble – Deur bloot die term “ander rasgroepe” te gebruik is misleidend –
    Ek sou waarde aan jou statistiek geheg het sou jy individueel elke
    anderskeurige ras statisties kwalifiseer, bv. Swart, Kleurling, Indier en
    Sjinees i.p.v. deel van die anderskleuriges.

    Sou ook graag wou weet watter Universiteit sulke goeie resultate bereik het.

  6. Net nog iets… Voorgraads – beurse??? – vir aktuariële en finansiële wiskunde grade, toegepaste wiskunde grade en wiskunde, wiskundige statistiek grade??? Daar is geen grade soos daardie nie – wiskunde is een vak van ‘n graad of diploma. (Bv. in ingenieurswese.) Sou mens jou meesters ens. doen, ja.

    Leonor?

Maak 'n opvolg-bydrae