Stryd teen stropers kry R232m inspuiting

rhinopoachersDie Vredesparkstigting het ‘n skenking van R232 miljoen van die Nederlandse en Sweedse poskodeloterye ontvang vir die stryd teen renosterstropery.

Die geld sal teen stropers gebruik word om die renoster te bewaar.

Die Suid-Afrikaanse stryd teen renosterstropery het het ‘n groot hupstoot gekry met die inspuiting.

Die Stigting in Suider-Afrika is toegespits op oorgrensbewaringsgebiede en parke.

Die grootste voorbeeld hiervan is die Groot Limpopo-oorgrenspark, geskep deur parke in Suid-Afrika, Mosambiek en Zimbabwe saam te smelt.

Die skepping het gelei tot die vernietiging van grensdrade tussen lande, ‘n skuif wat die skuld kry vir die maklike beweging van stropers.

In die persverklaring het die stigting gesê die meerderheid van hierdie befondsing sal bestee word “op die verbetering van die bestaande pogings om renosters te beskerm in Suid-Afrika”.

Die land het 83% van die wêreld se oorblywende renosters, want die meeste ander bevolkings regoor die wêreld is gestroop tot uitwissing.

Die meeste renosters word in die Krugerwildtuin doodgemaak vir hul horings weens die grens van Mosambiek wat digby lê.

In 2006 het ‘n kilogram renosterhoring vir R8 000 op die swart mark verkoop. Nou kos dit R600 000. In ‘n verslag deur die raadgewende firma Dalberg is die globale handel in horing as R100 miljard per jaar aangedui, wat dit so waardevol soos kokaïen maak.

13 thoughts on “Stryd teen stropers kry R232m inspuiting”

      1. kunt u, geheel vrij, eventueel MI6 organon SHELL als eerste noemen om zo de identieke situatie voor de niet ingehuurde autochtone nederlander als verbindend te zien ?

        Er zijn autochtone nederlanders zijn die deze dubieuze, hoogstwaarschijnlijk doel voorbij schietende, internationale geldstroom ook discutabel vinden.

          1. heet dat vrijheid van de wil of instincten gehoorzamen onder BEE filosofen in het nuwe SA Riempies ?

  1. Dit word opreg waardeer, hoe gaan die fondse aangewend word ? Natuurlik is die afwesigheid van grensdrade ‘n groot bydraende faktor wat die spul stropers vrye toegang tot ons land gee om mens en dier uit te moor.

    MAAR – | – ‘n Mens se lewe is in alle opsigte meer werd as ‘n dier sin, en ons wat die mens is, moet na hulle omsien. Spaar ons lewens om sodoende te red wat daar te redde is van hierdie bedreigde spesies.

    1. Trippie hierdie swartes het nie eens respek vir hulle eie lewe nie wat sal hulle omgee vir ons lewe of n dier se lewe – hulle gaan weer al die geld laat verdwyn en daar gaan niks van kom nie – soos met al die ander skenkings wat die onnoseles in die buitelande al vir 20 jaar in die ANC se bodemlose put stort – sonder om dit agter te kom dat die geld net elke keer bodemloos verdwyn.

  2. Wat van R232 miljoen om die stropery van SA boere te bekamp menere? En daai Swede, ek onthou nog die Scanias wat julle so lekker vir die flappe in Angola gegee het so v03rtsek. Julle geld sal nie ‘n duit verskil maak nie, want julle gee dit vir die stropers.

Maak 'n opvolg-bydrae