Onvermoë van die Waarheid-en-Versoeningskommissie om reparasie aan die slagoffers van apartheid te verseker, is een van die liggaam se mees “ernstige” foute, sê Desmond Tutu.
By ‘n seremonie wat deur die Instituut vir Geregtigheid en Versoening gehou is dié week, het die emeritus-aartsbiskop uitgevaar teen die gebrek aan vergoeding vir slagoffers.
Sy kommentaar val saam met die Khulumani Support Group se opmars na die Parlement. Die Groep is deur die sogenaamde slagoffers van apartheid menseregteskendings opgerig.
In ‘n twiet opgelaai deur @TutuLegacy , het Tutu gesê: “Een van die mees ernstige [ foute ] was dat ons amnestie kon verleen, maar slegs reparasie kon aanbeveel [en nie afdwing nie].”
Tutu se woordvoerder, Roger Friedman, het gesê die WVK het nie die mag om wette te maak gehad nie en daar was geen wette wat die betaling van vergoeding verpligtend gemaak het nie.
Voormalige WVK kommissaris Dumisa Ntsebeza het ook gesê dat dit die WVK se “fundamentele fout” was om nie mense te vergoed nie.
“Vir geregtigheid om te geskied, sou ons moes konsentreer op die gaping tussen die rykes en die armes.”
”In hierdie verband het ons aanbeveel dat ‘n belasting op rykes ingestel word en gesê dat 1% van die wins van alle maatskappye wat op die JSE genoteer is moet in die President se Fonds gestort word.”
“Kan jy jou indink hoe ver die geld sou gegaan het om te help met die opvoeding, ontwikkeling en opheffing?” het hy gevra.
Khulumani se nasionale direkteur Marjorie Jobson het gesê: “Die WVK se grootste probleem was sy fokus op amnestie en akkomodering van diegene wat polities gemotiveerde misdade gepleeg het.
“In die einde, dit het gelei tot ‘n bruto wanbalans in die WVK se uitkomste.” Sy het gesê daar was nie “maatskaplike regverdigheid” nagestreef nie.
Jobson gesê: “Daar is die slagoffers wie se lewens nou erger is as toe hulle onder apartheid geleef het.”

Wanneer ontvang Blanke slagoffers oor die afgelope 20 jaar vergoeding ?
Diegene wat hul werk verloor het as gevolg van BEE, ens. Hoeveel broodwinners het selfmoord gepleeg omdat hulle nie in hul gesinne se behoeftes kan voorsien nie ?
Wanneer ontvang families wat geraak is deur plaasmoorde vergoeding ?
Kry die swart ryk broers wat bevoordeel is oor die afgelope 20 jaar om hul hande in die sakke te steek en verdeel dit onder die klomp armes.
laat eerwaarde, aarts-sot dan sy beursie oopmaak en uitdeel, hy kry mos miljoene van die wereld se libs elke jaar, om snert in hulle kele af te jaag.
wat se houvas hey hy op die wereld?
Daardie een present wat hulle in die president se fonds wil stort – ek dink die president sal baie in sy skik wees daarmee. Hy sal presies weet hoe om dit te spandeer.
“Kan jy jou indink hoe ver die geld sou gegaan het om te help met die
opvoeding, ontwikkeling en opheffing?” het hy gevra?
Ons vra:
Kan jy jou indink hoeveel swart miljoenêrs daar sou gemaak gewees het?
Hoeveel Nkandla sou daar nie nou al uit die niet verhuis het nie?
Jy redeneer nou soos ‘n witman, maar kyk net hoe die Vigs gevalle die hoogte in geskiet het nadat ANC strugglers destyds vanaf die sogenaamde frontliniestate terug gekeer het en ‘n ‘handout’ gekry het. ‘n Amerikaanse Senator het een keer ges^e: “All the negro wants is white women, loose shoes, and a warm place to sh**”. ‘n Neger het hom gou gekorrigeer met: “We prefer loose woman, new shoes, and we’ll sh** anywhere”. Dit is waar die geld sal gaan.
Wat van vergoeding vir die geliefdes van diegene deur die ANC vermoor tydens apartheid? Die ANC het veel meer wandade in daardie tyd gepleeg as die destydse regering – die ANC sal nie daardie skuld in ‘n duisend miljoen jaar kan afbetaal nie.
Tutu het die ANC orkestreerde plundering van Kaapstad gekritiseer. Nou skarrel hy rond om die”misstap” teen sy meesters te probeer regstel. Die redes vir die power ekonomiese situasie is die skade wat ANC orkestreerde sanksies gedoen het, die onvolhoubare bevolkingsaanwas gekoppel aan ongekontroleerde immigrasie en die huidige korrupsie, diefstal van belasting geld en vakbond unie anti besigheid reels. Die Afrika konsep van herdistribusie in voorkeur tot ekonomiese ontwikkeling is totaal onvolhoubaar teen die onbeheerste bevolkingsaanwas. Nee Tutu, gaan lees die Bybel se standpunt oor diefstal, jy is mos ‘n “kerkmens” (wanneer dit jou pas)
Dis omtrent die mooiste foto van hom ooit!
The Arch is resourceful. He’s just found a new way of stealing
Heheheeeee n skelm het ook geen einde aan vindingrykheid waar dit kom by steel nie!!!!!
Teken asb die petisie.
http://www.change.org/petitions/parliament-of-south-africa-and-political-party-leaders-impeach-president-jacob-zuma-for-nkandla?share_id=fQnnqqDMNn&utm_campaign=invite_page_mobile&utm_medium=twitter&utm_source=share_petition
Gawie, het jy my e-pos aan jou ontvang ?
Niks
Iewers ‘n groot skroef los. Dankie Gawie.
Het petisie geteken ook.
Toenou antie Miems. Haal die krulllers uit die kop uit en kry die kniekombersie en die oukêrel. Swewende Traan het al begin! Al wat die oukêrel sien deesdae is tannie se rugkant! Van heeldag voor die rekenaar sit.
Ou WielieWalie los jou jaloesie en kinderagtigheid. Jy sien nie eers jou vrou se rugkant nie. Is mes vervreemd.
Die ou miljoener “popster” skepsel lag lekker nadat hy die Blanke so deeglik uitoorle het. Noudat dieselfde Blanke begin slim raak wil ou “Toots” die reels verander.