Droogte gaan tekort aan rooivleis beteken

droogteVeeboere in groot dele van die land reeds gedwing het om “tot ’n derde” van hul veekuddes te slag weens droogte.

Dié uitdunning sal lei tot ’n ernstige tekort aan rooivleis, het Die Burger berig.

Die kwaai droogte wat veekuddes knou, kan met dié van 1933 vergelyk word, maar dit duur reeds langer en strek wyer.

James Faber, Noord-Kaapse voorsitter van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) en veeboer in die distrik van Barkly-Wes, het gister gesê boere slag hul vee uit wat dragtig is. Koeie wat kalf, is alreeds so erg verswak, hulle bly net lê.

“Ons gaan tekorte aan rooivleis sien. Oor vyf maande gaan daar nie lammers op die mark wees nie. Die siklus vir beeste is anders . . . daar sal die tekorte oor ’n langer tydperk van so 18 maande intree,” het hy gesê.

43 thoughts on “Droogte gaan tekort aan rooivleis beteken”

          1. Jou vinger stink want jy is vrot binne. Die stank kom juis deur jou vinger, want daar is die vel dunner vanwee al jou neus gegrouery. hahaha

          2. Stinkgemors al wat jou sal stalk is die ousies in die Sowetan. Gaan terug waarvandaan jy kom.

  1. Hartverskeurend om die diere so te sien. My hart gaan uit na die boere. Lyk my ‘n paar van ons gaan ons vleis-tandjies ‘ tydelik ‘ moet trek. Diegene wat dit nog kan bekostig gaan hemelhoë pryse betaal vir vleis. Die mens se hande is afgekap as dit kom by natuurwette.

  2. Julle vooruitskatting is seker reg, maar dit kan vroeër wees. Die boere raak nou van alles wat nog ‘n markprys het ontslae aangesien hulle oor ‘n maand niks vir hulle diere gaan kry nie. Wild wat baie geharder as vee is sal dit ook nie maak indien die reën nie gou kom nie. Ek kom nou van die plaas af en moet al voer uitgooi vir die wild ook.

          1. Willy kom ons kyk wie gaan die seerste hier kry. Kry solank jou swart dikwiel fiets se wiele gepomp vir die pos aflewering.

          2. Ek hoop jy is fiks genoeg om joune te trap Gawie. Gelukkig hoef jy nie die duine aantedurf nie. Mos uitgeboer.

          3. Wonder wat sal jou borge en oefen maats en klubs waaraan jy behoort, indien ek daardie foto wat jy vir my per e-pos gestuur het, waar jy by Nelson Mandela se beeld, in Santon City staan waar jy geskryf het dat jy by die K woord en terroris staan. Sal nogal interessant wees indien mens dit op you tube ens. die wêreld instuur. KRAGMAN BY NELSON MANDELA en die byskrifte deur jou bygesit. Nogal interessant wees of hulle hulleself nog met jou sal wil assosieer.

          4. Hierdie dreigemente om ander te verneder is sielsiek! Ek weet nie wie julle is nie maar, julle is die stoffasie waarvan landsverraaiers gemaak word. Skandvlekke is julle gewis!

          5. Heil die leser. Dit is hoe hy is en dit kom al ‘n langpad. Miems alias leana en maartens is van enerse stoffasie.

          6. My vriend indien jy net ‘n bietjie terug lees sal jy die oorsprong van hierdie onmiddellik raaksien en ook dat dit van Willy afkomstig is. Doen jouself die guns en kyk waar dit begin het en besluit self.

          7. HoogHEILige. Tot u laatnag-oproepe ( 10 binne 15 minute ) kry – dan praat ons weer.
            Dit bloot omdat ek nie wou saamspeel om mense op die forum te ” teiken ” nie. Bid dit jou aan.

          8. Waar jy die woorde seker in gesit het. Jy moet nie net dreig nie, gaan oor na aksie. My borge is so tevrede met my dat die kontrak hernu en verleng is vir jou informasie.

          9. Sal die oorspronklike e-pos aanstuur en deskundiges is welkom om dit na te gaan, op my rekenaar ook. Kan dit nie verander nie. Goed ek gaan voort.

          10. Urk. Die bestaan van die foto word nie gepoog om deur u weerle te word nie. Foutjie. Waarom n foto van u en madiba hoegenaamd aanstuur?
            Jou agteraf gekonkel met forumgebruikers tree na vore. Gevolglik is die vure huidiglik net te groot om eensklaps te wil doodslaan.
            Daai geveinsde aura wat u so graag na buite wil voorhou, verkrummel by die dag.

          11. Gawie. Blyk my die stompsinnige weerlose siel ken nie die einde van sy domheid nie. Sit met dieselfde e-pos, oa n lang verduideliking dat hy en wederhelf ( Tot vandag toe nog nooit die twee bymekaar gesien nie. Of sy sit alleen en speel met haar harige arachnida, terwyl mnr Dumbbell weer leeu-pussies se koppies streel. ) – saam-saam stad-toe met die trein was. Vandaar die foto waarna u verwys. Dat jy dus nie met n versinsel sit nie….. is nou maar wors. Soos hy hier onder aandui probeer hy hom alewig uit situasies uitwurm. Hy kan dus kom en se jy lieg………maar as n 2de onafhanklike getuie jou relaas rugsteun……gaan dinge begin kriewel. Sy grootste worry op die oomblik om hom van sy klomp dreigoproepe te distansieer. Daarvoor sal hy sy selfoon-diensverskaffer as leuenaar moet uitmaak. Probleem is – SAP 205’s lieg nie.

          12. Daniel sal dit nie baie interessant vir sy base om ook sy internet voetspoor te vat gedurende werksure nie? En hulle is boonop nie sy tipe nie aangesien die kleur van hulle vel al baie deur hom beledig is. Wonde of hulle bewus is dat hy hulle, in hulle tyd, met hulle geld so beledig?

            Hy sal maar met albino leeus moet gaan teel.

        1. Daniel mens moet jou in die boerdery aanpas om te oorleef. Ek het besluit om maar met kinders en hoenders te begin boer of te gaan harders vang en Bokkoms maak, baie winsgewender as waarmee ek nou besig is. Kan dan nie die droogte skuld gee nie.

          1. Herder ou blaar. Kinders boer is verarming van enorme preporsies.
            Maak ook nie n fout nie. Velddrift / Laaiplek se manne vreet desedae sardiens uit n blik. Harders het ook maar ten einde laas besluit hul vat hul uit die kol uit.

          2. Staatsubsidie sal die ding doen. Pos aflewering behoort ook oorweeg te word. Kan dan vir my ‘n opgestopte leeu koop, hom blik en skiet. Groot geld, vra vir Willy die leeu temmer. Ruiter in Swart sal sy sokkies moet begin optrek, hier kom die volgende uitgawe van Willempie Die Leeutemmer. .

Maak 'n opvolg-bydrae