
Die VF Plus rig ‘n boodskap aan Julius Malema dat hy versigtig moet wees met sy rewolusionêre uitsprake want die geskiedenis het geleer ‘n rewolusie eet gewoonlik sy eie kinders, sê adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus se parlementêre woordvoerder oor ekonomie.
“Robespierre, ‘n roekelose, bloeddorstige en magsugtige man het die vlamme van die Franse rewolusie gestook en uiteindelik aan die hoof van die Franse Republiek gestaan deur sy vyande links en regs te elimineer met die gevreesde guillotine.
“Dit was egter ‘n kortstondige magsposisie, want die onbeheerste magte van die rewolusie het uiteindelik teen hom gedraai met sy kop wat toe ook onder die guillotine gerol het.
“Malema se vals uitsprake dat witmense alles wat hulle het, gesteel het, skep verder ‘n ‘meen’ of virale gedagte wat die wêreld ingedra word en deur arm en gefrustreerde mense as feit aanvaar word en sodoende gemeenskappe op grond van ras polariseer.
Dit is juis hierdie gewoonte van Malema om minderhede, veral wittes, te demoniseer, wat die VF Plus genoop het om die registrasie van sy party by die OVK teen te staan,” sê adv. Alberts.
Adv. Alberts sê dit is waar dat Suid-Afrika geweldige verdeeldheid in rykdom het, maar hierdie verdeling is al hoe meer intra-ras georiënteerd en nie soseer tussen rasse nie. Voorts moet die ekonomiese verdeeldheid verstaan word as ‘n probleem wat verkeerd deur die ANC hanteer is.
“Swart ekonomiese bemagtiging het tot dusver net ‘n paar swartmense oor en oor verryk terwyl die massas verder verarm het. SEB is duidelik ‘n beleid wat nie werk nie en tog het die ANC besluit om die beleid te verskerp met onmoontlike teikens wat deur die nuwe SEB-kodes gestel word.
“Regstellende aksie het op sy beurt weer die deur vir ANC-kaderontplooiing wyd oopgemaak met die gevolglike ineenstorting van dienslewering deur die staat en endemiese korrupsie wat deel geword van die samelewing.
“Malema moet gevolglik versigtig optree deur eerder sy aanvalle aan die adres van die ANC te rig en in gedagte te hou dat sy uitsprake die omgewing skep vir rasse-geweld. Dit mag dalk sy hart warm laat klop indien dit werklik gebeur, maar uiteindelik sal die vlamme van die rewolusie hom ook verdelg. Uiteindelik is daar geen oorwinnaar nie.
“Daarom sal die VF Plus verdere stappe oorweeg indien Malema voortgaan met sy vals en polariserende uitsprake,” sê adv. Alberts.

‘n Waarskuwing … SOOS IN ‘N TIKKIE OOR DIE VINGERS ?
W.D.F.
Waarom nie ‘n klagte lê by die MRK nie ?
Dit kom vir my voor of Malema iemand se “puppet” is en my instink sê vir my dit kan dalk Bantu Holomisa wees. Weet nie? Ek vertrou net niks meer nie.
Kyk verder noord.
Beslis verder noord en hier by ons ‘n paar hogeres terwyl ander maar wegkyk of saamwerk uit vrees.
Ek het die spesmaas dat Malema weereens as weerlig afleier gebruik word om die blankes en die onopvoedbares se aandag af te trek van die ANC se magsvergrype
Ek moet met jou saamstem. Hy word gebruik om die radikale stem van die ANC te wees sodat die ANC se beeld nie getaan word op die manier nie.
Die sogenaamde agtergeblewenheid van die swartmense is nie iets wat laas week ontstaan het nie.Dit is histories van aard. Wat het Jan Van Riebeeck hier gekry toe hy hier geland het? Daar was niks, net ruigtes en wilde diere. Die swartmense sit nou met die politieke mag maar wat doen hy daarmee? Hulle moet die witman bedank vir sy aandeel om hierdie land op te bou. Hy wat nie weet nie en nie weet dat hy nie weet nie is n sot. Dit is Malema.
Waarskuwings is LANKAL verby! Die ding se kop is te plat om waarskuwings in te neem! Al wat goed werk in die geval is ‘n loodpilletjie!
Adv. Alberts, u kan doen wat u wildste politieke drome aan u optower, ook na ‘n internasionale tribunaal gaan, u sal Malema nie konformeer tot u lalaland-politiek waar die groot, vet swart gorilla liefderik met die delikate porselein Barbie-poppie sit en speel nie. Rasse- en volkereskeiding is die naam van die spel, elke volwaardige uil op sy eie volwaardige kluit. Dit sluit uiteraard foefies soos minderheidsgemeenskappe en Miekiemuis-selfbeskikking uit, Malema hou van daai soort praatjies. Volledige selfbeskikking met volledige wapenmag en volledige belastingmag en volledige kiesmag en volledige bewegingsbeheer van vreemdes (nie net Swartes nie): dit is die strewe.
As u glo dat dit die strewe van die dottors Mulder is, dan lees u ook en glo ook aan LIewe Heksie, Krismisvader en allerhande ander slaaptydstories.
U vreeslike en ysenswekkende konfrontasie soos in bogenoemde nuusberig uiteengesit is soos alle soortgelyke verklarings van u en die dottors Mulder (en intussen ook geword dottor Piet Groenewald: Aai, Potch is darem vrygewig met sy dottorsgrade), bestem vir die pan-Afrikanis en sy liberale borge se Legger Nommer Dertien.
Naspes demoniseer ook wittes..
Ek is seker Julias is n senuwee wrak na die waarskuwing.
Ja, hy gaan die rooi beret, dadelik weggooi en n wit Lib omhels.
lol
X 2
Waaaaaaaat?? x2berets of twee Libs omhels wha ha ha ha
Ag nee wat, fw, pikkie en roelfie het breeeee skouers om op te tjank.
Dankie, goeie skrywe, maar waarom die jafel waarsku? Laat hy voel………. wat kos n guillotine?
os hom en gee hom genoeg tou, dit gaan homself hang… en n paar ander kommies in die proses…
Wat gaan ‘n waarskuwing help? Het julle hom gaan aankla van minagting van die hof? Is hy voor die menseregtekomissie gedaag soos Steve? Indien nie bly stil.
Die VF Plus kan DADELIK begin om verdere stappe te “oorweeg”, want Malema sal beslis voortgaan met sy vals en polariserende uitsprake – moenie nog langer talm nie, begin onmiddellik om te “oorweeg”!!
Adv. Alberts is omtrent die enigste stem in die VF+ duisternis wat so dan en wan gehoor word.
Die ander se monde is seker vol KFC.
The world is a substantially more dangerous place. And South Africa being weak and confused is contributing to a more dangerous world. What needs to be done to reverse this decline. As with any problem, the road to a solution begins with recognizing the problem. As South Africa projects weakness, it emboldens our enemies. When South Africa aligns itself with enemies like the polecats of this world it endangers our national security.
Watter Egiptiese god het hierdie stukkie vir jou geskryf Matt ???
Ek sien hulle kan Engels praat. Vra dat hulle volgende keer dit in Afrikaans doen asb.
To Arnien – your sort of response just keeps polarising and dividing our population. I cannot believe that we still have South Africans using language as a means of division.
Perhaps when people decide to put petty issues and comments like the above aside and understand who the true enemies of the country are, we will begin to see a move towards sanity in an otherwise insane “Rainbow Nation”
As jy met my praat, dan doen jy dit in Afrikaans ou.
Praat afrikaans of hou jou bek!
Nou watter taal het ek gepraat, of rig jy jou skrywe verkeerd???
Verkeerd gerig Arnieann, seker daarvan!
Het self al daai foutjie gemaak.
Maar hy sprak nie ‘n sprook nie.
Weet nie wat dit is nie, maar die gesprek hierbo laat my aan die “3 Stooges” dink???????
Very good idea. Fck the English. Including Clive Derby Lewis, the longest serving political prisoner for the survival of the Afrikaner and European civilization in Africa.
Baie meer Afrikaners kan Engels praat as andersom.
En Clive kan ook Afrikaans praat.
En Clive gedra hom ook soos ‘n Afrikaner. Wonder hoe hy voel oor die Engelse. Het jy hom al besoek????/
Jy sien. Jy is nie beginselvas genoeg nie. Ek het sopas met jou Engels gepraat en jy het sonder beswaar, waaragtig daarop gereageer.
Seker omdat ek ‘n beter opvoeding as jy het.
Trevor ek wet nie of jy kan lees nie, moontlik. maar baie sleg. Aan die bokant links sal jy sien is daar ‘n geskrif waar daar staan ENILISH as jy daarop sou klik, raai wat? Jy kan in engels kommentaar lewer en dit ook op Praag. Hierdie is die Afrikaanse gedeelte jou sout riem.
Quite right. We shouldn’t allow anglophone people to contribute to our struggle against extinction. That would be stupid.
Johann waarom engels praat indien jy wel Afrikaans is of Afrikaans magtig is? Is dit nie net om uit te lok nie? Daar moet tog ‘n rede wees. Indien iemand nie Afrikaans magtig is nie is dit ‘n heel ander saak my vriend. Verder stem ek saam met jou.
Ngiyabonga Seg!
Trevor: Moenie goeie maniere verwag van die poor whites nie.
Hy verstaan nie Afrikaans nie Matt.
Dit is waarom ons dit nie van jou verwag nie Mad Max.
Trevor. Predictably, PRAAG attracts its fair share of intellectual and moral ‘agtergeblewenes’. The developmentally arrested are easily identified by their simplistic categorization of the world into ‘friends’ and ‘enemies’, with of course a lot of boundary shifting and redefinition occurring opportunistically as sentiments change, contingent on whatever seems to be a good idea at the time. Don’t pay them too much attention, as when the chips are truly down these arrogant, emphatic, pseudo-principled boneheads will be the first hensoppers.
And thank you for your call for unity.
Die Egiptiese god waarvoor die Boere so lief is: AMEN.
Die Egiptenare gaan jou kop afsny soos hulle met daardie Roomse Priesters gemaak het.
Ramaphosa besit ongeveer
9% van Lonmin maar is $304m in kontant uit betaal in 2010 in ‘n transaksie gerug
steun deur Xstrata. Gemeenskaplike aandeel houers het
slegs $60m in dividende ontvang in die afgelope twee jaar. Hoe dit ookal sy
meer as $2.5bn papier verliese is gely.
Wanneer gaan adv. Anton Alberts tog leer dat dit nie help om Satan by die Duiwel aan te kla nie.
Is die VF+ se leiers almal onnosel???
Jou oordeel laat jou alweer in die steek.
Mad Max en jou IK vir jou
Dit is darem my eie, en nie gespoeg en geplak van iemand anders nie.
In 1921 Slim Jannie Smuts massacred the miners. In 1961 the Sharpeville police station shot back at an attacking horde. In 1976 any excuse was good enough to burn down schools for an extended holiday. Since then, the Police have forgotten barbed
wire, dogs, preventative measures, and common sense. One shudders when you here the ‘miners’ marched on and surrounded the admin building at Lonmin Marikana. Where were the guards, the gates and the stupidity reeks. The death toll was probably far in excess of 34; not confined to miners only as Julia’s’ people were bused in, and indicative of a far greater issue, is the issue $400m and Cyril. Sal die regering weer los brand as private belange bedreig word deur die EFF lollipops. Ek het tog gehoop die vierde fase van een van die grootste rewolusies in die vorige eeu sou nou al afgehandel wees maar dit lyk nie so nie. Wat my nog meer pla is die woede as die EFF polycats ontdek die “blankes” het die myne rot en kaal gesteel na hulle mening.
Is daar fout met jou Afrikaans Matt???
Gee net die skakel dan gaan lees ons dit sommer self daar.
Ek lees nie eens sy stront nie
Baie poor whites kan nog nie lees en skryf nie.
Ons kom so agter Matt.
Toemaar wat !!! ons verstaan.
Trap in ‘n Ingelse drol voor hy op die forum kom!
Hy steur hom nie aan kommentaar nie.
Net soos Mulder VF+
Daar is beter klasse Afrikaners om te assosieer.
Is hulle ook matrose???
Daar is nog baie poor whites onder die unieke Afrikaner volk.
Hierdie lid sit die pot baie ver mis. Wat kan n mens anders verwag van die menige blankes wat na die politiek gedraai het vir n salaris? Die reg stelsel in die NSA bestaan nie. Dit is soos ek dink Riempies voorheen geskryf het “jy kla satan by die duiwel aan”. My probleem is met al die wit mense wat mammon so aanbid dat hul eenige iets sal doen vir hul eie gewin, en ja elke blanke in die politiek vandag het slegs een doel voor oe en dit is sy/haar eie sak.( My opinie).
Dit is so waar. Ek ken persoonlik 6-7 besigheidsmanne in Gauteng wat die laaste 15-20 jaar van n gemaklike bestaan nou R2-15 miljoen per maand inkomste het. Wanner ek hulle besoek en ons gesels, hoor ek alles oor die inbrake, motor-kapings ens. As ek voorstel dat hulle die vermoens het om n groot verskil te maak deur van die “vryheid” organisasies te ondersteen al is dit net met befondsing, verstik hulle soos een man (single-malt net waar mens kyk). Dan kyk hulle my aan asof ek nou net n vrot muishond in die sitkamer in geslinger het. Tot n man will hulle nie hoor van enige “geneuk” met die geld-fontein nie!
The results of the last South African census revealed a South Africa deeply divided along racial lines, with the black majority “still at the bottom of the rung” according to Zuma. In terms of average annual income, a white household earns about R365 000 while a black household earns an average of about R66 600 annually. This means that it would take over 50 years for the white and black population to even out if the difference in their income growth remains steady. It is realities like these that black people living in a racially unequal country like South Africa have to contend with daily.
Het jy nie nou die dag gese dat jy neem geen Suid
Afrikaanse swartes indiens nie net buitelanders want hulle werk harder. Dit is
dalk die rede hoekom die swartes so swaar kry, ouens soos jy!
Dit was voor sy pille opgeraak het.
Ons moet nou besluit Arnie – is dit pille, of die alkoholiese verversings ?!
Papsak?
Ek hoor van my vriende wat op die plaas grootgeword het dat “net een rekkie en n paar weke die astrantheid is verby”. Wat sal ek as dorpsjapie nou weet.
Dalk “Funky Fungi”?
Bwa-ha-ha – nogal 200 van hulle !
Meer dood as lewendig !
Ja-nee, hierdie ongeletterde platneus gaan nog baaaaie probleme veroorsaak.
Adv. Alberts word hier verkwalik oor hy die pikanien waarsku, oor hy hom net waarsku en oor die waarskuwing. Ek was betrokke waar iemand na beter wyvelde gehelp is, en dit was uiteindelik nie moeilik om te bewys dat hy nie anders kon om bokveld toe te verhuis nie, en dat die metode van verhuising ook in orde was nie, maar om te bewys dat hy voldoende en behoorlike waarskuwing volgens voorskrifte ontvang het was nogal problematies. Adv. Alberts doe so voort.
Adv. Alberts moet nog net van Mulder ontslaë raak.
Daar is nie ‘n manier nie. Hy is op die soustrein en sal klou soos dinges aan ‘n wolkombers
Ek lag so in my binneste vir my ma. As sy so sit en TV kyk seg sy baie keer vir haarself. Oooo ek wonder wat sou my pa geseg het as hy al hierdie kaffoers gesien het. Nie lank nie is dit weer dieselfde storie oooo ek weet nie…………………..
Seg, ek glo jy woon daar naby Haakskeenpan. Is dit so.
Marula ja verby Hakskeen pan in die rigting van Mier.
Wonder net of jy weet hoe dit daar gaan met die voorbereiding vir die wereldrekordaanslag.
Maroela ek het so ‘n maand gelede Klerksdorp toe getrek. Daar is mens op die plaas, ek sal by hulle hoor of hulle van iets bewus is, maar ek het nie ‘n koekie se “cleu” nie. Het dit ook nog nooit self gaan kyk nie.
Ek dog ek vra net. Was veronderstel om die jaar plaas te vind, maar lyk my hulle het dit nou uitgestel to 2015. Op my ouderdom waar ek in niks meer as 6 maande vooruit beplan nie klink dit hell ver:).
Versigtig bly in die stad!
Marula dit is so 250 kilo’s anderkant Upington. Nie so ver indien jy afstand gewoon is nie. Ek moes 280 kilo’s ry om in Upington te kom waarvan 150 grondpad of twee spore is met ‘n helse klomp hekke. Ek het maar net getrek aangesien my ma by my bly en sy al 85 jaar oud is, alhoewel nog gesond, wou ek maar net naby die dokters wees vir ingeval. Sal maar sien, moontlik gaan ek weer eendag terug, wie weet. My eie volkstaat, net blankes op die plaas.
Ja my vriend die tyd staan nie stil nie, maar hoe ons weet wat die Here se pad met ons is. Die ouderdom is by my ook en die ou liggaam voel dit.
Die probleem is dat die VF+ die morele hoe grond verlaat het toe hulle deel van die ANC regime geraak het. Afrikaners neem nie meer die VF ernstig op nie. Ek twyfel enigiemand anders steur hulle aan hierdie meeloper nanoparty. Ek dink nie Adv Alberts se waarsjuwing sal vir Juju slapelosenagte besorg nie.
Dit moet genoteer word, nie waar nie?
Ons wil die papier spoor gevestig kry vandaar die waarskuwing.
Piete Mulder was gewaarsku deur partylede uit alle
oorde dat hy moet besef as hy die pos aanvaar hy amtelik indiens van die ANC gaan tree –
Dit was nie n besluit wat geneem is deur die VF+ nie – dit was Pieter Mulder se eie besluit en waarskynlik sy twee seuns of hoe verdien hulle
hulle inkomste? Ek mag verkeerd wees oor die seuns want ek hoor nooit n woord van hulle dat hulle erens besig is met enige vorm van politieke vergadering of iets nie, dit is hoekom ek die afleiding maak dat hulle ook soustrein ry.
Anton Alberts en ek het iets in gemeen ! Ons is altwee begaan oor die persoonlike veiligheid van die een persoon wie tans meer doen vir Afrikaner ontwaking as sy eie party.
Ek wonder of Avokaat vir ons net so vlugtige opsomming kan gee van hoeveel inkomste hy al persoonlik ontvang het as direkte gevolg van Dok Muller se alewige hof gevegte ? Natuurlik, halfte van hierdie sake word verloor, of met koste laat vaar.
Een besonderre geval is natuurlik die ‘Behou die naam van Puttoria’ veldtog wat ook deur Porkie en sy pelle geloods was. Ek sien die hofsaak is toe gewen maar het die naam toe behoue gebly ? Ja ? Nee ?
Dan Roodt, het julle vir my `n ou joppie daar by die trog ? Ek’s `n gekwalifiseerde spin dottor.
In die buiteland is “juju” se mannewalse van die waardevolste reklame teen die barbaarse gedrag wat die Blanke in die “reenboog” land moet verduur. Dit kos niks, word deel van die skemerkelkie gesprek op alle vlakke en word lank na die Blanke Afvaardigings by die VV vir genade gaan smeek het, onthou.
Los die wetter! Laat hy so tekere gaan soos hy will. Hoe meer hy so aangaan hoe belagliker word hy en die regering in die Buiteland aanskou. Om vir hom nou, as Afrikaner gemeenskap, nou stil te maak kos vir die “Rassistiese” Afrikaner ontsagtlike in “brownie points” en beryk net mooi niks behalwe die gevoel dat ons nog “Baas” is.
As die Blanke noukeuring vir hom mooi kunsmis voer kan hy dalk soos n marionette laat dans todat die nuusmedia in die buiteland gedwing word om hom aan die wereld voor te stel, net soos Mugabe. In die buite wereld haat mense vir Mugabe met n passie, sonder dat hulle weet of Zim in Afrika of die Verre Ooste is. Sodra die vet in die vuur is en die Blanke jaag die klomp op n hoop en neem weer oor sal die buiteland dalk minder geneig wees om teen ons in te meng.
Een mal gans maak nie n oorwinning nie, dit verstaan ek wel. Maar alle negatiewe faktore op die regering/Bantoe drumpel is tot ons voordeel, hoe klein ookal. Dit kan ook dalk help as die “Leiers” eendag om die tafel sit.
Shoe! Weet nie waar ek al die energie vandaan haal nie. Dalk die Rooi wyn! 😉
Marula, die ding is dit maak nie eintlik saak of die VF nou ‘n saak teen Malema maak of nie want die volgende is seker:
1) Maak hulle nie ‘n saak teen hom nie raak hy net al maller en maak meer moeilikheid en volg nog meer geweld teen die wittes.
2) Tree hulle teen hom op bevestig hulle sy beskuldiging dat ons baas wil speel volg meer aanhitsing en meer geweld teen ons. Dus, terug by volksmoord.
3) En oor die VF+: Maak hulle ‘n saak teen Malema of nie, die VF sal geen ekstra Afrikaner steun wen nie, want solank Pieter die meeloper in die ANC regering is vertrou Afrikaners hulle net mooi niks.
Dus, die uitkomste bly dieselfde
Twak ou.
jacques, Dis wel waar wat jy se, maar dit bly steeds n Binnelandse afere. Waarna ek wys is die persepsie van die Buiteland teenoor die regering, en Malema word in die algemeen beskou as deel van die regerende mag. Hoe meer die buiteland van die remoerige lot kennis dra hoe meer verstaan hulle ons situasie., en hoe minder steun geniet die regering daarbuite. Ek verstaan dat iemand soos Mugabe hom nie steur aan die buiteland nie, maar my mening is dat dit maar net n “front” is. Hulle word geknou. As dit nie was vir die Sjinese, en Mbeki/Zuma het hulle lankal tou op gegooi.
Miljoene word bestee aan buitelandse reklame. Die SA Buitelandse Sake is baie bedrywig in die buiteland juis om die Reenboog nasie so veel as moontlik as n sukses te adverteer. Malema se uitlatings, belemmer juis die aksie en met die ontnugtering van die bevolking in plekke soos Europa, die VSA en tot n mate Kanada en Australia word dit nou nodig geag om n Mandela film op die buitelandse bevolking af te dwing. Ek ruik “paniek”.
Marula, Mugabe, Malema, Zuma en geen Afrika leier steur hulle werklik wat die buiteland dink of seg nie, solank hulle kan geld vir eie gewin maak is niks anders van belang nie. Hulle stel slegs in die buiteland belang indien hulle ‘n transaksie met hulle kan aangaan waaruit hulle ook voordeel daaruit kan trek.
Twak.
Dalk moontlik ja, maar die media sal hulle nie maklik agter die Mugabies van die wereld skaar nie. Hulle was nogal skepties oor Malema gewees. Veral toe hy die Banke/Myne wou nasionaliseer.
Negatiewe persepsie teenoor die Swarte (Malema) in die buiteland skep n positiewe reaksie ten gunste van die Blanke wat daaronder moet ly. Die buitelandse media is nogal krities oor die spul, wat dan ook n uitwerking het op die bevolking, wat al so-te-se keelvol is oor die Swartes as n geheel.
Voorentoe sal daar hopelik minder van die liberales wees wat die ANC blindelings so ondersteun, veral as die gemors na n punt to staan.
So pas hierbo gesien dat daar nou n Mandela reklame veldtog op stapel gestuur word. Natuurlik word hulle nou effens senuweeagtig omdat die Blankes nie meer so vas glo aan die Multi-kulti twak nie.
Viva rooiwyn, viva!
Die unieke Afrikaner moet voorentoe leef maar agtertoe verstaan. Vandag en môre se situasie van individu,
kultuurgemeenskap, etniese-groepering, volk en staat in enige vorm van ordening
speel af teen ‘n breë doek. Op hierdie breë doek moet patrone gesoek word in wêreldwye
historiese verband. Verlede, hede en toekoms skuif gedurig in meer dimensionele
vlakke oor mekaar. Die een kan nooit onafhanklik van die ander beskou word nie.
Die politieke omwentelinge en vernuwings het die swak voorbereide en
stompsinnige Afrikaner onkant gevang. As gevolg van power leiers en verwarrende
leiding, het hy die tekens van die tye verkeerd gelees. Die unieke Afrikaner is
so by so uit-gerangeer uit die politieke hooflyn. Die VF+ bied die unieke Afrikaner
en ander minderhede, wat interne selfbeskikking opeis, die ideale voertuig om
hulle stem te laat hoor sonder om by die meerderheid aan te sluit soos wat die
poster buoy gevra het. Die vlottende stem van hierdie unieke Volk beteken
bykans niks nie. Intérne selfbeskikking (kantonne) vir minderhede is haalbaar
daarom sal ons wys wees om vorentoe te leef deur moontlikhede vir die toekoms
na te jaag!
F-off moroon
Robespierre (1758-1794) was one of the most interesting people of his time.
Robespierre Portrait by Anonymous (1790)
Robespierre early life
Robespierre was born at Arras, in the north of France and was soon respected for his high academics rates. He studied the law and became a lawyer at 21 years old. His main goal was to defend people’s rights, especially the more modest people’s ones.
In 1783, Robespierre decided to go to Paris to defend his favorite cause. He volunteered to represent the poorest congregation of the “Third Estate” during the Estates General in March 1789.
One of his main requests was the right for everyone to vote. He was in admiration before the big ideas of freedom and equality brought by the “Lumieres” or enlightment, a movement of French philosophers (Voltaire, Rousseau, etc) who wanted to change the world. His virtues made him earn the nickname of the incorruptible, as he never gave up against the huge task of reforming France’s policy.
The Estates General meeting and the beginning of the French Revolution
Robespierre appearances in front of the court were numerous. He began to be one of the most imminent speakers for the poorest people. He had a real talent in debates and succeeded in captivating his audience with a very elegant touch. He became very popular and the mob considered him as one of its main power to overcome the King’s hegemony.
In 1791, he participated in the writing of the Declaration of the rights of man and citizen, of the most important civil text never wrote in France, a foundation of the French constitution. He was opposed to the death penalty and to slavery, which he considered barbaric. Pretty amazing knowing that death penalty was abolished only in 1981.
He chose to be part of the Jacobins group, one of the more radical movements of the new assembly, and beame rapidly one of their most respected members. France was at the time a constitutional monarchy, and the King was forced to agree with other parties, especially the third estate and was forced to sign laws that diminish his power consistently.
Few days after Louis XVI tried to escape and was arrested in Varennes, Robespierre stood up in front of the Assembly and declared that he opposed the death penalty against the traitor.
The day after, a huge mob rallied to the “Champ de Mars” to call for the implementation of the “Republique”. The martial law was on at that time and La Fayatte ordonned the mob be torn apart by firing at it. Robespierre was accused by La Fayette of organizing this riot. He resigned from his position but gained a huge recognition from the French population.
After few weeks, the Constituent Assembly was dissolute and he was named Public Prosecutor of Paris. But a lot had changed already. New deputies, the Girondists had joined the group and were imposing their ideas. They were way more radical than Robespierre and wanted to destroy any trace of the previous regime.
Robespierre opposed a lot of decisions, like the entry of France in the war against Austria, that he considered being way too expensive and out of focus at the time. France was a raging country, in a terrible economic crisis and still shaking from the past year’s events. He thought the war was an excuse for La Fayette to restore some kind of military power in his weak country.
Robespierre and the Commune de Paris
So, he decided to act strongly by resigning from his position and joined the strongmen of the “Commune” in August 1792. He presented the petition of the “Commune de Paris” where he demanded that La Fayette should be dismissed and declared a traitor, the people of France should come together and ask for a collective convention. Robespierre joined Danton and Marat at the national assembly or “Convention Nationale”. Their political battle turned quickly to a physical offensive against the Girondist. In October 1792, rioters from the Commune de Paris arrested 32 Girondin deputies in the Convention and accused them of counter-revolutionary activities.
The dark days of Robespierre started there. After the elimination of the Girondists, new enemies were threatening Robespierre plans of funding the free and equal nation he always dreamed of. The Austrian monarchy was the border, ready to invade this weak country with no king and then, no real army. In the Communes itself, signs of discords were emerging. Danton was in favor of a war when Robespierre opposed it.
Robespierre and the Terror
The Terror began in September 1793, a cruel period when France was killing its people by hundreds in a frightening movement of rage and decadence. People were arrested and executed without trial if they were accused of being enemies of the revolution. It is estimated that about 40,000 people died during this 15 months period.
These events led to the termination of the newly build constitution. Robespierre was then pictured by many as a despot who was capable of the worst actions to support his ideas of the revolution. He became a supporter of the death penalty even though he fought against it during the early stage of the revolution. Censorship was reinstalled in the press and Robespierre launched a dechristianisation campaign all around the country. One of the symbols of this act was the adoption of the Revolutionary Calendar (also known as the Republican Calendar) with epoch starting on September 22nd, 1792 the day the first Republic was proclaimed.
Danton himself was considered too moderate and then, was arrested and executed.
After the terror and the elimination of the most radical members of his group, Robespierre tried once again to impose his ideas of a democracy, where all the people had a right to possess their land and everybody was free and considered equal.
Robespierre death
In July 1794, Robespierre was evicted from the Convention and accused of dictatorship and tyranny. The members voted his eviction and his death at the same time, without allowing him to defend himself. The same day, he was decapitated under the ovation of the people of Paris. His death was the symbol of the end of the Terror and the end of the democratic movement at the same time
Maltroos Moroon
Daar is nog baie armlastige blankes in SA.
Dit is nou n kommentaar tussen al die kommentare
wat die moeite werd is om te lees. Mens gaan nog lank hieroor nadink. Baie
dankie.
Die Die Transvaalse vryheidsoorlog 1880/81 het ‘n skokgolf deur
die Afrikanerdom en ‘n trilling deur die hart van die Afrikaner gestuur waar
sonder daar in die Kaap kolonie geen nasionale beweging, taal beweging, geen
Afrikanerbond of Taalbond sou gewees het nie. Inderdaad n betuiging van hoe ‘n
intieme wisselwerking daar tussen die taal en politieke stryd was. Afrikaner
nasionalisme word inderdaad aanvaar as een van die belangrikste faktore wat
Afrikaans help oorleef. Maar, vandag durf ons dit nie weer n rasgebaseerde
beweging maak nie. Waar is die invloedryke skrywers en ander intellektuele
burgers om Afrikaans te bevorder. Die fatale grondwetlike ooreenkoms in 1996 beding
en gebreé aan sinvolle minderheidsregte vir die Afrikaner, het tot gevolg die
Afrikaner het geen strukture om beperkte politieke mag uit te oefen nie.
Gevolglik word sy taal Afrikaans verkrag na hartelus deur die nuwe regime se
kwasi diktators.