Doodse stilte oor swart-op-wit aanvalle

haatmisdaadMnr Ben Pretorius, ’n pensionaris van Stilbaai, monitor die media landswyd oor aanvalle van swart op wit. Die volgende verslag pas van hom ontvang:

Graag hou ek verslag nr. 2 aan u voor oor die voortgesette aanvalle op boere en bejaardes. Die berigte strek oor die periode 30 Augustus tot 7 September 2013 en is gerapporteer in Beeld en Die Burger. Nuus24 / News24 is nie meer beskikbaar op internet nie. Geen berigte in Rapport en Sunday Times opgetel nie, ook bykans niks op RSG  of e-TV nie.

Wat erg interessant is, is dat geen aanvalle sedert 7 September gerapporteer is nie. Was daar geen aanvalle of is die media gemuilband? Het die mediabase dalk van my vorige skrywe kennis geneem en die openbare media gemuilband? Ek verneem graag van u kommentaar in die verband.

Die volgende insidente het plaasgevind 30 Augustus  – 7 September 2013:

30/8/13:   Lena – Maria Jackson, 62 jarige weduwee, is op plaas suid van PMB met strykyster gebrand, messe gesny en  beroof / 2/9/13:   Boer, Garth Johnson, (67) Waterval-Boven, in huis geskiet. Sterf in sy vrou se arms. Niks gesteel nie / 4/9/13:  Tukkie-student verjaag 4 rowers wat hom en sy meisie aanval deur ‘n Bybelvers hard op te bely in parkie in Andriesstr, Pretoria / 6/9/13:    Twee Zimbabwiërs skuldig bevind aan moord op Nederlander, Albert De Jongh (66) op 24 Okt 2011.  Het hom met pangas doodgekap en beroof / 6/9/13: Man van Springs word by sy huis oorval en beroof 6/9/13: Martin van der Linde (67) Sasolburg, deur rowers aangeval, aangerand en probeer versmoor met duvet. Moes 43 steke kry / 6/9/13: Derick Cave en gaste aaangeval deur drie rowers in  Victory Park, JHB, tydens kragonderbreking. Een rower gewond in skermutseling / 6/9/13: Cas Calitz (84) Vereeniging, aangeval, aangerand en vasgebind deur vier rowers,  met swart plastieksak oor kop getrek en gebind om hom te versmoor. Het gat in sak gebyt om te oorleef / 7/9/13: Elsabeth du Bruyn (71) weduwee en boer, Brandfort, oorval en vermoor in haar huis.

In teenstelling met bogenoemde, verklaar die Minister van Polisie op 4/9/13 dat die Valke die moorde op Polisiebeamptes sal ondersoek. Geen melding van bg insidente nie.In dieselfde week verklaar die Kommisaris van Polisie dat almal in SA veilig is. RSG rapporteer oor oorstromings in China, die dodetal en aantal beseerdes. Ook oor bus in Guatamala wat oor afgrond stort. In detail die aantal dood, beseer, rigting waarin bus gery het en die dorp waar dit plaasgevind het.

Ook oor oorstromings in Roemenië.

Geen reaksie van die politieke partye nie.

Dit lyk asof SA en sy slagoffers nie bestaan nie.

Vir meer besonderhede, benpret@evoafrica.com.

DitsemBlits

180 thoughts on “Doodse stilte oor swart-op-wit aanvalle”

  1. Kry mens ‘n wreder nasie as hierdie DREK ! My hart gaan uit na al hierdie vermoordes se naasbestaandes. Mag God julle dra.
    AANDAG : RATEL
    Sunette se antwoord op jou navraag twee dae gelede re RED OCTOBER.

    Sunette Bridges Hi Trip, ‘n mens het geen beheer oor waar die ballonne opeindig nie. Baie van hulle gaan in parke en natuurbewarings areas opeindig en vir die rede gebruik ons Bioafbreekbare ballonne. Ons kan nie laat daar papiere oral beland nie… en, as jy nou so ‘n ballon in jou erf kry en daar le ‘n foto van ‘n vermoorde mens, sonder konteks, wat jy gaan daarvan maak?

    …weet nie of die prakties moontlik gaan wees nie… Sx

    1. Dankie Trip.
      Dit is hoekom ek ‘n onderskrif, ‘n boodskappie, by elke foto wou gehad het, sodat dit nie buite konteks sal wees nie.
      Verder dink ek die moord op duisende onskuldiges dra ‘n bietjie meer gewig as die paar foto’s wat miskien in parke kan opeindig. En dit is presies wat ‘n mens mos wil he, is dit nie, dat die boodskap verder as net die optog versprei.
      Maar in elk geval, ek dink nog steeds wat sy doen is ‘n edel ding, en sy het my volle ondersteuning.

          1. Ek is uniek ! Dis soos elkeen van ons behoort te voel oor onsself – ek lei nie aan ‘n minderwaardigheidskompleks nie.

          2. Matt A S S E B L I E F ! ” Oud ” ( 65-75 ) gewis nie. Nog 5- jaartjies en sy’s daar. Intussen……..as an officer and a gentleman – ZIP IT !

  2. Konfrontasie is die enigste resep wat resultate sal lewer.
    Maak ‘n afspraak, of bel, of skryf ‘n brief. Hou daarmee aan en raporteer hulle reaksie op al die moontlikke toeganklikke nuus forums ens.
    Ons sal net eenvoudig van nou af alles moet doen om die liberale media aan te vat.
    Ons het daardie gereedskap, en dit smeek om gebruik te word.
    En so sal ons verset algaande in intensisteit toeneem. Mense is nou net mooi gatvol.
    Iets sal wel vroër of later ontplof.

  3. Dit sal insiggewend wees as u u waarnemings uitbrei deur ook die wyse waarop Radio Pretoria oor die Volksmoord en haatmisdaad rapporteer in te sluit, mnr. Pretorius. Die stasie hoort verslag te kan doen oor sy rapportering oor die saak, daar bestaan ‘n nuusargief. Wat so ‘n waarneming insiggewender kan maak, is om die rapporterings dan weer in twee dele te verdeel, ‘n afdeling voor SoliForum daar beheer geneem het (sê toe Willie Sizwe Spies bestuurder geword het,) en rapportering ná Spies daar opgedaag het. U bydrae is in elk geval reeds waardevol.

    1. Antwoord uit Den Haag

      Mediaverklaring

      Antwoord uit den Haag

      In Februarie 2012 het die
      Verkennersbeweging van Suid-Afrika ‘n klag van volksmoord teen die ANC regering
      en sy ministers ingedien by die Internasionale Kriminele hof (ICC) in den Haag.
      Hierdie klag is ingedien in terme van die Roomse statuut. Verskeie
      organisasies het hulle in tussen gevoeg as partye tot die saak, waaronder die
      Afrikanerfront (en al sy lid organisasies), die HNP en die
      Boere-Afrikanervolksraad.

      Op die 7de Junie 2013 het die
      Verkennersbeweging ‘n skrywe van die ICC ontvang waarin die ICC die Beweging in
      kennis gestel het dat volgens die ondersoekbeampte, die klagte nie binne die
      ICC se jurisdiksie val nie en dat die ondersoekbeampte van mening is dat daar nie
      ‘n volksmoord gepleeg word nie. Gevolglik het die ondersoekbeampte besluit om
      nie tans met die ondersoek voort te gaan nie. Die deur is egter oop gelaat dat
      die ondersoek sal voortgaan indien nuwe inligting en/of feite aan die ICC
      gestuur word.

      1. Sal graag daardie ondersoekbeampte se neus deur a paar moord tonele wil sleep en vra hoe dit nie haat wat die motivering is agter die dade wat daar gepleeg is nie… Hy moet vir ons verduidelik hoe die selfde toneel in sy land gehanteer sou geword het as die slagoffers ook n etniese minderheid was. Stuur die selfde verslae weer terug en illustreer die haat motief!

        1. Hul is in totale ontkenning. Dit kan ook nie anders nie. Dit is dieselfde organisasies wat TEEN ons opgetree het voor 94. Soos Profeet hierbo skryf, “ons is aan ons self oorgelaat”. Daar is betrouebare navorsing oor die getalle wit op swart moorde voor 94. Daarna is die statistiek gebrekkig maar die swart op wit moorde na 94 is so ooglopend meer dat niemand dit kan ontken nie. Hoe is dit dan moontlik dat dit deur die ganse wereld ontken word? My ras gaan eers opstaan as hy veg vir sy lewe, ons is alleen!

          1. More Trippie. Die laaste syfer, die vanaf 1994 tot hede is nader aan 36000. Dan word daar nie rekening gehou met die sogenaamde “straf”moorde nie. Wat ek bedoel met “straf moorde is die ouens wat deur daardie gemeenskap in die hande gekry en vankant gemaak is, om hom te straf vir sy of haar kwaad in hul gemeenskap.

          2. Uhm. En die bevolkings-aanwas het natuurlik stil gestaan ? ( Hoe meer siele hoe meer vreugde. )

  4. Ai Mnr Pretorius, hoop jy is veiligheids bewus want siende dat jy ‘n pensionaris is is jy dalk die volgende teiken! Dis mos wat hulle doen! Moor ons geliefde ou mensies uit! Ek is bly daar is iemand wat tred hou met hierdie beriggewing! Hou ons op hoogte asb.

      1. Of die chemiese/genetiese wapen storie waar was of nie, dit gaan nou in gebreinspoel word as ‘n feit. Ons is waarlik aan ons self oorgelaat. Dink gou bietjie wat gaan in ta se kop aan as hy hierdie fliek moet kyk – haat teenoor blankes. Bliksemse Edomiete.

          1. Godsdienstige tradisies leer ons om God te eer deur die soeke na ’n lewe van menswaardigheid vir almal, en ’n lewe van vrede, vryheid en geregtigheid vir mens, dier en natuur.

          2. Die hel is ‘n WERLIKHEID … met jou dwaalleringe is dit inderdaad waarheen jy gaan … maar Matt, ek sal GEEN verdere aandag skenk aan ENIGE van jou replieke nie.
            Jy is die swak skakel in hierdie Praag-familie.

          3. Aanmatigend. As resente aanneem-kind van N24 is ek bly u voel so gou knus en voorskriftelik ?

          4. Elke familie het ‘n skakel wat maar swak is. Maar jy is so sterk jy het nie ‘n god nodig nie.

          5. Ai antie ” biker “. As daai bromponie luier, maak n slag die ” throttles ” oop en gee kans dat ek n nuwe boks snesies uithaal. As soet sap is….is die olie in my kar goud.
            Was u altyd so pynlik korrek en meelydsaam in u handel en wandel ?
            Tensy ek iets mis……wat presies is nou so ” PRAGTIG “? ?

          6. Want ek gaan vir Hom baklei – Hy alleen is aan die hoof van my Boere Volk. Ek neem my kruis op om saam met Hom te stap.

          7. Keelvol – Daar is niks daarmee fout om in die siener se voorspelings te glo nie. Ek stem net nie altyd saam met die vertolking van die tye wat aan dit gekoppel word nie. Ek het myself een ding belowe nadat ek 1994 uit die SAW is, ek sal nooit weer in n ideologie betrokke raak nie en slegs weer oorlog maak in opdrag van my Vader. My vertroue is op Christus.

          8. Bly om te sien dat ek nie die enigste een is wat die roeping voel nie… Maak ons sterk want sonder U is ons niks.

          9. Keelvol – in hemelsnaam ! Wat het jou bykanse histerie uit te waai met die gesneuweldes aan die hand van ” swart ” laksmanne ? Ek weet ( vir n feit ) Matt het Bell’s in…….maar wat rook u ?

          10. Keelvol –
            Die slagoffers en statistiek waarmee die forum oopgemaak het was almal gelowiges. Lsg nou statistiek en allermins n Kruistog. Soos Matt Bell’s……waar val jy nou uit ?

          11. Hang hier rond en ek sal vir jou harde bewyse wys wat jy self met jou eie hande aan kan vat – Wat jou lewe kan verander sodra jy jou skeptiese houding laat vaar…

  5. Pikanien Malema se woorde.

    *
    The safety of whites was in the hands of the black majority.
    “Anger is boiling inside. One day, people will rise and claim the land and it will not be controllable,” he said.
    *
    En Naspes is so stil soos die graf hieroor.
    Sit hulle agter hierdie uitsprake en opstokery???

  6. Dit is so duidelik soos daglig wie ons Afrikaners se vyand is. Die media in al sy vorme.
    Ons moet openlik teen hulle oorlog verklaar. Die swartes word deur hulle opgesweep om moorde te pleeg deur al hierdie lieg stories in hulle kele af te druk.
    Daar sal gekyk moet word na samewerking met meer gematigde swartes.
    Verkondig ook aan die swartes die waarheid oor die liberales. Die tyd om dit te doen is nou, omdat die mynstakings juis die liberales raak.
    Praag kan dit dalk oorweeg om ‘n “Swart Praag” op die been te bring.
    Dit sal die liberales absoluut histeries maak, want dan verswak ons hulle enigste wapen wat hulle het.

        1. So op die manier van praat saam met ons en stem vir
          die ANC – soos die stemvee kla oor die ANC se skelmgeit en hulle ellende asgevolg daarvan en dan stem hulle maar weer vir die ANC?

          n Blanke sal hulle nooit verdeel nie – hulle is bang vir die blankes daarom bekruip en vermoor hulle bejaarde blanke mans en vroue in groepe van 4 tot 6 – hulle is bang vir blankes.

          1. Nee hulle is nie bang nie. Hulle besef dat ons hulle meerdere is, en altyd hulle baas sal wees. Dit maak hulle rasend, en al manier hoe hulle dit kan oorkom is om dit te verwyder.
            Hulle wil net in kompetisie met hulle eie mense wees. Teen ons staan hulle net ‘n kans om bo te kom as ons nie daar is nie.
            Van hulle gehoorsaam die natuur en aanvaar dit.
            Die liberales is die mense wat daardie instinkte kom opdonner het. En hulle gaan ook nie gespaar bly nie.
            Glo my maar. Daar is ‘n baie groot groep onder hulle wat ons geen leed wil aandoen nie.
            As dit nie so was nie, sou Malema meer as vyftig miljoen swartes oornag by hom laat aansluit het. En die meeste het hom reeds verlaat agv sy radikale praatjies.
            Ons probleem bly en is die liberale media.
            Hulle sal nooit Malema se opstoker praatjies ongepubliseer laat nie, en hy word ook nie daaroor vervolg soos die wet voorskryf nie.
            Dalk moet Zuma se media muilband wet maar aanvaar word.

      1. You might think you’re going to Heaven when you’re not!

        It’s ironic how Christians constantly repeat the following nonsense: “If you believe that Jesus died on the cross for your sins, and that he is your savior, then you will go to Heaven.”

        I heard this phrase from almost every single Christian missionary that I debated. Let us see how truthful this claim really is:

        “Many will say to me (Jesus) on that day, ‘Lord, Lord, did we not prophesy in your name, and in your name drive out demons and perform many miracles?’ Then I will tell them plainly, ‘I never knew you. Away from me, you evildoers!’ (From the NIV Bible, Matthew 7:22-23)”

        These verses clearly prove that believing in Jesus as the “Savior” who died on the cross for our sins may not necessarily really save us, hence this refutes the nonsense that the Christian missionaries keep repeating, because they themselves may not be saved and are going to Hell without even knowing it.

        Let us look at further verses from the Bible that prove that most Christians are going to Hell:

        Adultery is prohibited in the Bible, and that’s perfectly fine with me:

        Deuteronomy 22:22 “If a man is found sleeping with another man’s wife, both the man who slept with her and the woman must die.”

        Leviticus 20:10 “If a man commits adultery with another man’s wife–with the wife of his neighbor–both the adulterer and the adulteress must be put to death.”

        Proverbs 6:32 “But a man who commits adultery lacks judgment; whoever does so destroys himself.” He destroys himself by being put to death as shown above.

        But here comes the part that will cause most Christians of today to go to Hell:

        Matthew 19:9 “I tell you that anyone who divorces his wife, except for marital unfaithfulness, and marries another woman commits adultery.”

        Mark 10:11 “Anyone who divorces his wife and marries another woman commits adultery against her.”

        Mark 10:12 “And if she divorces her husband and marries another man, she commits adultery.”

        Luke 16:18 “Anyone who divorces his wife and marries another woman commits adultery, and the man who marries a divorced woman commits adultery.”

        Since adultery is clearly prohibited in the Bible, and since most Western Christians today are divorced and are either living with their boyfriends/girlfriends or married to other people, wouldn’t that cause for them to be thrown in Hell? After all, most Western Christians according to the Bible are committing adultery!

        So to all of you divorced (except for marital unfaithfulness) Christians out there, YOU ARE ALL GOING TO HELL!

        Why do I think that adultery in the Bible would cause a person to go to Hell? Read the following:

        Let us look at further verses from the Bible that prove that most Christians are going to Hell:

        “If your right eye causes you to sin, gouge it out and throw it away. It is better for you to lose one part of your body than for your whole body to be thrown into hell. (From the NIV Bible, Matthew 5:29)”

        As a Muslim, I can appreciate putting laws against sexual sinning and adultery. But the above verse is quite ironic! It clearly states that if any Christian (including our missionary friends) sins, even by looking at another human being lustfully, he/she better get rid of the body part that sinned instead of suffering the Eternal torture of Hell.

        Come on now! To all of you Christian men and women out there, including your priests and ministers (who on many occasions end up raping and child molesting), how many times did you “masturbate”?! Oh well, I hate to break the bad news to you, but YOU’RE ALL GOING TO HELL ACCORDING TO YOUR BIBLE!

        A Christian got so freaked out from the above verse, that he decided to slice off his penis.

        Important Note: The reasons that a person would get tortured in Hell for eternity in the Bible are quite ridiculous! You don’t have to be an atheist to suffer the torture of Hell in the Bible. Just be a normal human being is all what it takes!

        A “normal human being” that I am referring to is not someone who is sexually sinful as the Westerners are today with their illegal sex without marriage cultural practices (from boyfriends and girlfriends living together, to one-night stand sex, to pornography, etc…). No, a “normal human being” in my definition is one who tries to avoid sins as much as possible, but still falls into doing few of them every once in a while, and always regrets and seeks Allah Almighty’s forgiveness and mercy for doing them.

      2. Christelike morele waardes soos die verering van ‘n antieke god Amen, ‘n mitiese god Jesus en ‘n valse drie enige god God in ‘n heidense tempels (kerke/circe) op SON dae om sondes af te koop om die produk van ‘n engele fabriek (predikant/snoeshaan) se leefstyl te financier?

        1. Nee ou Matt – Ons praat van n persoonlike verhouding met Die Skepper deur Sy Seun, Jesus Christus wat vir ons Die Heilige Gees gegee het. Geen kerk, instansie of mensgemaakte organiesasie is hier tersprake nie. Net n kinderlike geloof in die wonder van n geskepde in sy Skepper.

          1. Wat is JOU skepper se titel en naam. Jesus is ‘n mitiese god. The Christ that Paul wrote about was not a human Christ in the form of a human Jesus. Rather “the Christ” was the embodiment of the Divine/Energy/Spirit come to tabernacle within mankind and bridges the gap from the Spirit realm to the realm of physical existence. This Logos and “the Christ” was an intermediary in non-human form that connects mankind to God/Energy/Spirit. Coming to the understanding of the self-knowledge that God dwelt within you was explained to initiates who were coming to this understanding through an allegory based upon the Exodus of history. The “literal” history of Israel was expressed as an “allegory” and applied to a higher salvation experience in those coming to the knowledge of God in centuries before and after the first century.

  7. Die RSA beskik oor ‘n sogenaamde demokratiese regeringstelsel wat deur verraad op ‘n oningeligte massa Afrikaners af gedwing is sonder hulle toestemming. Ons hoef egter nie die regering se flaters te ondersteun nie. Die vraag is egter hoe ons van die regering verskil en hoe ons hom kan teenstaan. Die wet het die oppergesag en beide die regering en ons moet gehoorsaam wees aan die wet. Met so ‘n volstrékte meerderheid, vir jare om te kom, gaan die ANC nog baie lank swak regeer. Boere se veiligheid is beslis nie ‘n prioriteit by hierdie regering nie. Wat is die oplossing?

          1. Dagse Afrikaner-Boere-vriendin ! Niks en niemand sal my van my Christenskap beroof nie !

            Matt se plasing hier was net onvanpas, vandaar my antwoord aan hom.

            Boere-groete.

    1. Why are you making statements out of the blue? Just because it is the internet doesn’t mean you get to act without reason. What “assumptions”, who are you talking to? Is it maybe because you don’t know how Disqus works? You have to click on “reply” by the person you are talking to or add @disqus_R6wuiRg9Da:disqus the @ symbol to get their attention. Because it appears like you are spamming the place with random comments; just saying. Use it don’t use it. Furthermore:

      What is it that you believe that you are so afraid to say straight and loud once and for all?!

          1. 1.
            Jesus fulfils Jewish scriptural expectations exactly because the Jesus
            story has been constructed from them. Are
            you aware that almost all the Messianic prophecies in the New Testament were
            written and intended to be taken “allegorically” and not
            “literally”. Read that again! Are you aware that the translation of the Greek translation of the Hebrew
            Scriptures was altered for this purpose by the Therapeutae-Essenes of
            Alexandria. This was
            done to spread the “allegorical” understanding of “the
            Christ” as Joshua-Jesus to the Greek speaking world.

            2.
            This translation of the Hebrew Scriptures took great license with the
            Hebrew Scriptures and we end up with a Greek translation that was intended to
            be taken “allegorically” at best but sadly has been taken
            “literally” by the world today. By these translators, the expected
            human Jewish Messiah was blended with Mystery Religions and Gnosticism in
            presenting the Jewish Messiah as a dying – resurrecting Godman which was NEVER to be interpreted “LITERALLY” in the first place.

            3.
            This brings us to the forgery by Rome of the first New Testament by
            Marcion where they took the Gnostic “allegorical” Christ-Concept and
            put flesh on him by adding the genealogies, infancy narratives, and
            anti-Gnostic writings to which they placed Paul’s name like the Pastoral
            epistles!!!

          2. Dit is maklik om iets te glo as jy dit wil glo.
            Alles wat jy glo en nie glo nie is goed wat jy lees wat deur ander mense geskryf is. Jy kies dus self wat jy wil glo en nie wil glo nie.
            Self sit jy sonder ‘n krieseltjie bewyse wat deur jouself ontdek is.
            Die Bybel gaan oor Geloof, en nie bewyse nie.
            Dit is die groot geheim wat nie almal beskore is nie.

          3. Now that we know that religion, with colossal temples and ziggurats and creation myths, first sprouted along the fertile banks of the Tigris and Euphrates in Mesopotamia and the river Nile in Egypt, how could we explain the dominance of Judaism, some tribal cult which supposedly originated (centuries later in time) amid the arid terrains of Canaan, over the Egyptian and Sumerian once thriving theologies?

            Actually Judaism didn’t, surpass the influence of the Egyptian nor the Sumerian theology; this was a formidably hard task for any nomadic community to aspire for, instead Judaism did it the easy way.

            As the antiquity era was approaching an end, and as the hieroglyphic and the cuneiform writings were getting extinct, the Hebrews simply stole the Egyptian and the Sumerian thunder. The Hebrew scribes, whom I presume knew what they were doing, copycatted the famous myths/epics of ancient Egypt and Sumer, in what could be the world’s first and yet the biggest copyright infringement, and stuffed their Bible with them.

          4. Het jy al ooit geswot buiten hoërskool? In meeste tersiêre instansies moet jy na (verkieslik betroubare) bronne verwys as jy wil skryf oor idees wat nie jou eie is nie. Wat is die bron van hierdie blokke teks wat jy kom kopieer en plak? As jy die internet wil gebruik as ‘n primêre bron dan kan ek jou vandag kom vertel dat daar verseker ruimte wesens is en dat hulle groen mannetjies met groot swart ovaal oë is of dat die aarde eintlik hol is en dat daar reuse onder die grond bly omdat ‘n tweede wêreld oorlog vlieënier se dagboek so sê. Dink bietjie Matt, jy eet op wat ander “Experts” kwyt raak.

            Die internet is ‘n oerwoud van informasie, hou op so naïef te wees om hierdie TWAK te glo. Ironies genoeg is daar brokkies waarheid tussen jou verdraaide uitkyk op God maar ek kan jou nie help nie jy het klaar besluit jy is reg.

            Nou sê my kaptein, veronderstel as almal nou Jesus verloën het soos jy wil hê, wat dan – wat kry jy uit die deal uit?

          5. Maklik, hy kry wat al die ander verraaiers kry: Om hulle plekkie by die trog te hou. Of so dink hulle. Maar ek het gehoor die nuwe span gaan binnekort oorvat, dan is dié spulletjie in hulle maai. Hulle dink die “regses” gaan nie kan groepeer as hulle godsdiens afbreek nie

          6. Janee Riana, ons moet nugter en waaksaam wees want ons teëstander, die duiwel, loop rond soos ’n brullende leeu, en soek wie hy kan verslind. Die nuwe span, jy bedoel die EFF?

          7. The Bible is valuable as a
            collection of pieces of literature; each representative of sometime within
            which that piece of the legend developed. Viewed in this fashion one is able to
            construct a totally logical story of just how a rather insignificant “faith
            healer” of his day gradually evolved into the supreme religious symbol for
            roughly 2 billion people. This story needs to be told, and told and told again,
            in order to combat the disinformation that is inherent in the beliefs of
            Christians about “the Christ”. Otherwise, the real truth about Jesus will be
            buried underneath the legend which was cast into stone centuries after his
            death. The story of Jonah (Semitic for Sun) is about a man who is swallowed by
            a whale (death) and remains in its belly for three days at which time the man
            is freed (resurrection). This story is another symbolic of the astrological
            account of how the Sun remains still for three days during the winter equinox.
            It is also symbolic of the resurrection of “the Christ”.

          8. Those who chronicled the life and acts of Jesus found it
            advisable to metamorphose him into a solar deity. The historical Jesus was forgotten and nearly all the salient incidents recorded in the four Gospels have their correlations in the movement, phases, or functions of the heavenly bodies. In the third century, when the church fathers were consolidating the Christian church, they had no knowledge of the date of birth of Jesus. They chose the date (25 Dec) celebrated by the pagans (winter solstice) when the darkest days give way to the promise of brighter ones. This was incorporated in terms of the zodiac into the story of the birth of Jesus (the Sun). In the late hour of the twenty fourth of December the zodiacal sign Virgo (Virgin) rests on the horizon. At the hour of midnight (2359) the Sun enters the sign of Capricorn (the manger and the goat). Thus is the Sun (Jesus) born of a virgin by an immaculate conception!

  8. But here comes the part that will cause most Christians of today to go to Hell:

    Matthew 19 I tell you that anyone who divorces his wife, except for marital unfaithfulness, and marries another woman commits adultery.

    Mark 10 Anyone who divorces his wife and marries another woman commits adultery against her.

    Mark 10 And if she divorces her husband and marries another man, she commits adultery.

    Luke 16 Anyone who divorces his wife and marries another woman commits adultery, and the man who marries a divorced woman commits adultery.

    Since adultery is clearly prohibited in the Bible, and since most Western Christians today are divorced and are either living with their boyfriends/girlfriends or married to other people, wouldn’t that cause for them to be thrown in Hell? After all, most Western Christians according to the Bible are committing adultery!

    So to all of you divorced (except for marital unfaithfulness) Christians out there, YOU ARE ALL GOING TO HELL!

          1. Bewys jou “Venus” teorie. Daar is een voorwaarde, jy moet 90% uit boeke verwys en slegs 10% uit google – jy sal nie kan nie want jy baseer jou hele sienswyse op ‘n klomp dwalende dwase wat ‘n webwerf oop gemaak het iewers in Amerika.

        1. Those who chronicled the life and acts of Jesus found it
          advisable to metamorphose him into a solar deity. The historical Jesus was
          forgotten and nearly all the salient incidents recorded in the four Gospels
          have their correlations in the movement, phases, or functions of the heavenly
          bodies. In the third century, when the church fathers were consolidating the
          Christian church, they had no knowledge of the date of birth of Jesus. They
          chose the date (25 Dec) celebrated by the pagans (winter solstice) when the
          darkest days give way to the promise of brighter ones. This was incorporated in
          terms of the zodiac into the story of the birth of Jesus (the Sun). In the late
          hour of the twenty fourth of December the zodiacal sign Virgo (Virgin) rests on
          the horizon. At the hour of midnight (2359) the Sun enters the sign of
          Capricorn (the manger and the goat). Thus is the Sun (Jesus) born of a virgin
          by an immaculate conception!

        2. 1. The relationship with gods/god has always been one of man’s oldest preoccupations, and still is till this very day. And while it’s fair to assume that Modern day man owes his advancement in philosophy and science to ancient Greece and its earliest thinkers, it’s equally fair, when it comes to the development of religion and the evolution of religious thinking, to give credence to the ancient civilizations of Egypt and Mesopotamia.

          2. In fact, the earliest vestiges of human faith in God, as we know it today, are to be traced back to the valley of the river Nile and between the rivers Euphrates and Tigris. We’re surely to find the root of our belief in a supreme creator inscribed, in hieroglyphs and cuneiform, on the pyramids and papyri of ancient Egypt and on the clay tablets of Sumer … And not within the confines of the Hebrew Bible, as many still believe.

        3. Sarel Seemonster van Wielie Walie is dalk ‘n realiteit by hom. Shame Matt ons voel uit ons hart jammer vir jou. So terloops, ek sien daar is ‘n pos geadverteer vir ‘n kaptein vir die nuwe, herboude, Concordia. Wil jy ons nie die guns doen en aansoek doen nie, jy is mos ‘n bewese matroos.

        4. 1. Now that we know that religion, with colossal temples and ziggurats and creation myths, first sprouted along the fertile banks of the Tigris and Euphrates in Mesopotamia and the river Nile in Egypt, how could we explain the dominance of Judaism, some tribal cult which supposedly originated (centuries later in time) amid the arid terrains of Canaan, over the Egyptian and Sumerian once thriving theologies?
          Actually Judaism did not, surpass the influence of the Egyptian nor the Sumerian theology; this was a formidably hard task for any nomadic community to aspire for, instead Judaism did it the easy way. As the antiquity era was approaching an end, and as the hieroglyphic and the cuneiform writings were getting extinct, the Hebrews simply stole the Egyptian and the Sumerian thunder. The Hebrew scribes, whom I presume knew what they were doing, copycatted the famous myths/epics of ancient Egypt and Sumer, in what could be the world’s first and yet the biggest copyright infringement, and stuffed their Bible with them.

    1. Matt jy is so deurmekaar soos ‘n pot groente sop.
      Dan haal jy die Bybel aan, en dan weer kom jy met goed wat nie eens die duiwel verstaan nie.
      Ons wil NIE van jou oortuigings weet nie. Bly by wat in die Bybel geskryf staan, en hou die res vir jouself.

          1. ‘n Kerk/Circe is ‘n heidense tempel. Dit is ook die naam van die godin dogter van die son godin Helios. Kyk Handelinge 19 in enige Bybel/Venus.

          2. Jy het nie dalk so ‘n paar fotos om ons te wys nie??
            Son god Apollo ?? Nou hoe lyk die vent en waar woon hy??
            En wat het van Venus se ma en pa geword???

          3. Gemorfeer in Vienna. Algar geniet dit daagliks op n worsrolletjie. WAT VAN DIE GESPREK ONDER BESPREKING ? G’n wonder Madiba kon n volk omkoop die dag toe hy n voetbol op die veld gooi nie !
            n Tikkie geloof as aas en al wat lekeprediker is, staan op n tamatiekissie.

          1. Ek het op Keelvol se bydraes reageer. Hy beweer hy wil met swartes skakel wat Christelike morele waardes underskrift. Daar is ook Judaisme en Islamitiese geestelike waardes wat net so moreel regverdig baar is ……… as die gelowiges gehoor daar aan sou gee.

          2. Matt, dis tog sy goeie reg, dan nie ? Ons hoef mos nie oor ALLES saam te stem nie. Ek daarenteen wil met geen nie-blanke skakel nie – vir die rede, hulle is nie my naaste nie.

            Solank ons hier op Praag net nie onder mekaar baklei nie.

            Nou moet jy my eers verskoon – sal later opvolg.

          3. Hoekom systap jy jouself ou bees blaas. Ek het na sy sogenaamde “christelike morele waardes” verwys. Jy is ‘n lafaard!

          4. Matt die manier wat jy hier met n dame praat is
            beslis nie n kompliment vir jou ouers se opvoeding nie.

          5. My ouers is aristokrate uit die hoogste rakke. Daar skort net mooi niks met hulle opvoeding nie.

          6. Ek praat nie van jou ouers se opvoeding nie – ek ken hulle nie. Ek praat van hoe hulle jou opgevoed het, dit kan ek evalueer deur jou kommentaar wat jy lewer.

          7. Riempies: Die manier wat jy hier met n dame praat is
            beslis nie n kompliment vir jou ouers se opvoeding nie.

          8. Ja die groot rede hoekom ons is waar ons is. Ons baklei so lekker onder mekaar en kan oor niks saamstem nie.

          9. Ja is dit nie tragies nie? Daar is altyd een of ander d….l wat mense laat rooi sien. Miskien moet Matt hom maar toespits op die Sowetan?

          10. Is met huiwering dat ek reageer. Wat in ” jy moet jou naaste liefhe soos jouself ” – neem u heel arrogant op u self om die Groot Boek volgens u eie drange en vertolkings in n eksklusiewe ondertoon te her-skryf?

          11. Naasteliefde is net die helfte van die storie en beteken niks sonder die Liefde vir God met jou hele hart, jou hele siel, jou hele verstand en al jou kragte.

          12. Hoe affekteer daardie siekte wat matrose kry hulle denkvermoë Matt.
            Ek dink dit is skeerbuik of iets. Moet jy nie bietjie laat ondersoek instel nie???

      1. Arnieann: Daar is van ons Afrikaner volk se intelligentsia wat die bydraes op die blog lees. Daar is ook Engels sprekende burgers wat ons kommentaar lees. Moenie op so ‘n platvloerse manier te kere gaan nie. Ons Afrikaners per se is nie so kommin nie.

          1. Ek verwys na jou platvoerse kommintaar wat die Afrikaner en Praag per se se openbare beeld die loef afsteek. Ek verwys nie na die onderwerpe ter sprake. Jou uitlegte van die Bybel/Venus is ‘n belediging vir die nugter en denkende Afrikaners. OK?

          2. Nee di’s nie OK nie.
            Ek weet van geen mens behalwe jy wat praat van Bybel/Venus nie.
            En geen siel hier op Praag gesels saam met jou daaroor nie. Dus is dit nie EK wat aanstootlik gevind word nie maar jy.
            Die kommentare bewys dit.

  9. Of particular importance to the participants was the UN General Assembly Resolution 1514, which states, “All peoples have the right to self-determination; by virtue of that right they freely determine their political status and freely pursue their economic, social and cultural development.” And of course, there was the Algiers Declaration elaborating on the meaning of the right to self-determination.
    http://www.philstar.com/opinion/2013/09/28/1239044/self-determination-and-peoples-liberation

    1. Sê maar as ek onprakties daarna kyk: Die ding met die VN wat sê dat alle etniese groepe die reg het om hulself te regeer is goed en wel maar dit is als mooi praat op papier. Kom ons veronderstel gou ek en jy saal die perd op en breek weg van die NSA regering saam met 3 miljoen Afrikaners; die proses sal nie verwelkom word deur die ANC regering nie, dus sal dit oorgaan tot ‘n derde vryheidsoorlog. Die vraag is, sal daai mooi woorde van die VN dan nog tel? Sal ons die NATO peacekeepers daarvan oortuig, as hulle pantsers op ons voorstoep gereed staan om ons op te blaas, met die woorde “maar die VN het gesê ons mag?!”.

      Ons Boere voorvaders het niemand toestemming gevra om te veg vir hulle bestaan nie. Of die VN nou so sê of nie *moet* ons in die nabye toekoms hiermee voortgaan omdat ons rug nou amper heeltemal teen die muur is, en om dit te doen moet mense wil deelneem. Daar moet op een of ander manier meer belang geskep word. Noudat die NASPERS aap uit die mou is en almal sien die leuens is ons een stappie nader aan eenheid. Ek is baie nuuskierig om te sien of ek duisende blankes in die strate van Kaapstad op die 10de Oktober gaan sien saam met my, ek het klaar afgevat by die werk.

      1. Die VN sal nie selfbeskikking op ons afdwing nie. Dit moet baie duidelik verstaan word. Hulle sal slegs die riglyne wat gevolg moet word voorskryf.
        Tot hierdie dag toe kon hulle nog nie daarin slaag om ‘n allesomvatende wet saam te stel wat alles vir almal kan doen nie. Dit is ‘n regulasie wat voortdurend aangepas en verbeter word. Dit is eintlik tot ons voordeel, want as daar probleme sou ontstaan, dan is dit hulle plig om dit suksesvol op te los. Hulle het self daardie president geskep, en kan dit nie met wetgewing wat in konflik met die eerste reg van selfbeskikking is, verongeluk nie. Dit sal eers gebeur indien die ANC dit teenstaan.
        Nou moet daar eerstens besef word dat die ANC NIE DIE LAND BESIT NIE. Hulle regeer net oor die mense binne hierdie gebied wat Suid Afrika is.
        Dit gaan ‘n stryd wees wat in die Wêreldhof geveg sal moet word, om te bewys watter grond histories aan ons behoort. Daar is geen onduidelikheid hieroor nie, en is ook in die geskiedenis boeke en ander dokumente opgeteken.
        Ons het NIE die ANC of wie ookal se “Toestemming” nodig nie.
        Dit is ‘n saak wat nou totaal en al in ons hande is.
        As dit nie die geval was nie, dan sou daar al lankal maalvleis gemaak gewees het van Orania en Kleinfontein.
        Die DA het probeer om dit namens die ANC te doen, omdat die regering self nie so ‘n kans sal waag nie. En noudat die DA liederlik gefaal het hierin, sal die ANC dit nog minder waag om ons te keer vir selfbeskikking.
        Al waartoe hulle instaat is, is om ons morsdood te ignoreer.
        En hulle sou dit gedoen het as hulle kon. Nou gebruik hulle die ou metode van skrikbewind wat deur die liberales aan hulle voorgeskryf word. Die Afrikaner word dood geswyg en daar word gemaak asof ons nie bestaan nie. Mense wat nie bestaan nie, het ook geen regte nie. Ons eie stilswye oor al hierdie ongeregtigheid maak dit aanvaarbaar. Die geringste “Opstand”word op die mees brutale metodes onderdruk. Die Boeremag insident bewys dit. Dit is om enige ander “Ontevredenheid ” betyds te smoor, sodat dit mense moet forseer om die huidige toestande te aanvaar.
        Die hartseer hiervan is dat hulle daarin slaag.
        Dit verhoed ons nog steeds nie om met selfbeskikking voort te gaan nie. Die persepsie word geskep dat ons eers “Goedkeuring ” moet kry.
        Ons het dit reeds. Dit is ‘n Volke reg, en kan nie geignoreer word nie. Rusland het dit vir jare probeer, en op die ou end die handoek ingegooi. Putin het onlangs die regte van verskillende volke erken.
        Die Afrikaners moet nou eenvoudig net voortgaan asof hulle reeds selfbeskikking het, soos Jaap Kelder dit so mooi uiteengesit het.
        Selfbeskikking is eerstens in jou as Afrikaner Blanke se kop en hart, en dan eers binne ‘n gebied met grense daaromheen.
        Die liberales se geveg teen ons is eerstens daarop ingestel om ons geestelik daarvan te laat afsien met hulle aanvalle soos daagliks aan ons bekend is. Hier op Praag word dit bewys.
        Die span wat nou daadwerklik besig is om werk hievan te maak is Jaap Kelder en ‘n hele paar ander manne van verskilende Afrikaner organiesasies.

          1. Jaap Kelder het ‘n E-pos adress, en hy moedig alle blankes aan om hulle vraë en voorstelle aan hom te stuur. Alles word met die opstel van selfbeskikkings wetgewing bespreek.
            En hy beantwoord elke persoon se vraë baie vinnig.
            Dit is hoe die mense op hierdie stadium betrokke moet raak.

  10. Die siening van SA as falende staat onderlê ‘n gewisse kritiek op die territoriale staat oor die algemeen, en in die besonder op die voorskrifte wat hierdie staat van uit sy dikwels unbeugsame sentrum – en met ‘n beroep op die meerderheid beginsel – op alles en almal neerlê.

  11. BOB is per definisie nie teen die staatlike ordening as zodanig gekant nie. Hy is eerder teen dié staat gekant wat van bo af aan almal – en in die besonder aan minderhede – voorskryf. Hoe ookal, na twintig jaar is die konsep wetgewing aan die gang en vorder die handfes van mense – en kulturele regte vir minderhede ook goed. Stap een is gedoen …….. na twintig jaar se gesloer.

    1. Matt as jy na die ANC regering verwys wat met
      hierdie konsep wetgewing besig is (ek het nog nerens daarvan gelees nie) is dit
      vir hulle te laat. Niemand is so onnosel om te dink of te glo dat hierdie ANC
      ooit ander sal kan regeer as vanuit n outokraties dominerende perspektief nie –
      hulle is nie instaat tot demokratiese denke nie – hulle begryp dit nie – hulle
      sal ook dit nooit in die toekoms begryp nie. Niks kan ook die 80 duisend blankes
      wat aan hulle hand vermoor is ongedaan maak nie. Die land se infrastruktuur is
      ook reeds onherstelbaar vernietig en vertrouens posisie is ook onherstelbaar
      vernietig deur hulle magsmisbruik. Die enigste haalbare opsie is – blankes
      selfbeskikking met kantonne – met hoogstens samewerking deur die onderskeie
      partye.

Maak 'n opvolg-bydrae