
’n Lekkasie by ’n mangat in Irene kan moontlik bydra tot die toenemende besoedeling van die Hennopsrivier.
Riool wat by ’n mangat in ’n verlate veld langs Nellmapiuslaan uitstroom, het moontlik in die Ecorivier gevloei wat aansluit by die Hennopsrivier.
Die ingenieursafdeling van die Tshwane metro het reeds ondersoek by die lekkasie ingestel. Een van die ingenieurs het gesê dat hy ongeveer ’n jaar gelede die lekkasie aan die metro gerapporteer het, maar die lekkasie is nie herstel nie.
Intussen het riool uit die mangat gestroom en ’n vlei in die veld gevorm.
Daar is drie mangate in dié omgewing langs die Centurionse lisensiekantore is. Een mangat is langs die pad, ’n tweede een is waar die vlei gevorm het en ’n derde een wat die moontlike verstopping veroorsaak.
Die besoedeling is onlangs deur elektrisiëns ontdek toe hulle die kragdrade in die veld herstel het.
Intussen duur die stryd voort vir diegene wat verantwoordelikheid moet neem om die besoedeling in die Hennopsrivier te prober keer. – looklocal.co.za

‘n Bewys dat die lot nie kan prioritiseer nie. Ramokgopa druk mos deur met naamsverandering en om ‘n 8 miljoen rand se standbeeld by die Uniegebou op te rig. Maar intussen val die infrastruktuur in duie.
Willy ek hou van die standbeeld idee, dis net nog iets wat gaan omval en vir skroot verkoop kan word, die “Hoogtes” gaan vernietig word, laat hulle maar standbeelde bou so veel as wat hulle wil, val, gaan hulle val.
Maar dit los nie die str@nt op wat die stadsrade aanvang nie, hulle kan dit net nie regkry nie.
Jy praat die waarheid Eric. Ek het ook daardie gevoel.
Laat hulle standbeelde of wat ookal bou.
Net soos wat Saddam Hoessein se standbeeld omgetrek was, sal ons ook doen.
En daar sal ook soos wat dit met hom die geval was, ook wraak geneem word.
En die liberales moet ook kennis neem hiervan.Die wiel draai nou in ons guns.
Wat ‘n flippen plesier.
Standbeeld van wie – hier innie Wes Kaap hoor n mens ook nooit niks nie.
Van die madala (Mandela) Riempies. En soos ek hierdie gamsgeslag ken sal hulle seker ‘n boeregeneraal se standbeeld afhaal om daardie voetstuk te gebruik.
Heel moontlik – swartes kon nog nooit op hulle eie bene staan nie daar moet altyd iemand wees om vir hulle te sorg – die buitelande en ons – dit sal my dus gladnie verbaas nie – Dankie vir die inligting.
Baie raak gese Riempies. Dis ‘n groot plesier vir die inligting.
‘n Jaar gelede gesien en nog nie reggemaak nie, Los hom soos hy is en sit ‘n naambordjie op ter ere van ons burgemeester noem dit “Ramapoga se gat”.