
Dina Pule se opvolger, Yunus Carrim, het onthul dat die voormalige minister van kommunikasie se regskoste die belastingbetaler reeds R1,2 miljoen uit die sak gejaag het.
Carrim het in die parlement gesê dat die regskoste tot dusver R1 187 148,82 beloop. Dit is nog nie die finale bedrag nie.
Die Sunday Independent het berig dat die staat gewoonlik dié soort uitgawes dek. Dis egter onduidelik of die staat die uitgawes sal dek wat die voormalige minister ná haar afdanking aangegaan het.
Pule word tans deur die openbare beskermer vir beweerde ongerymdhede ondersoek.
Die Valke het verlede week bevestig dat dié eenheid se ondersoek na die gewese minister ook voortgaan.

Absoluut onaanvaarbaar !
Verhaal die regskoste van haar pensioen of lê beslag op haar bates.
Nee wat, Trip, nou dagdroom jy. Sy moet ons net ‘n guns doen en voor ‘n bus inloop. Nee wat, nou dagdroom ek, siesa my hart is swart!
Nee wat – hoe meer hulle fondse korrupteer hoe minder is daar vir die piephol en die piephol het sommer hulle eie geregtigheid – boendoe geregtigheid. Meer gepas!
Stem saam met Trip. Dis ONS belasting geld wat gemors word, en dit moet STOP!!
Dit is verskriklik dat hierdie een so aanjaag voordat sy afgedank word. Na afdanking is hierdie siel verantwoordelik vir haar eie uitgawes. Wonder hoekom is dit so onduidelik.
Dis onduidelik want die een wat die prentjies moet teken, het sy vetkryte verloor.
Jy weet Andrea, net as ek dink die lot kan my nie meer verbaas nie kom hulle weer met ‘n nuwe verstandlose stelling vorendag
Ja, soos dat wit mense se sterftesyfer skielik die hoogte ingeskiet het a.g.v. ongelukkigheid! Bid jou dit aan!
Hau miesies ek kort die strytner van die hare. Ek sêkkel baie. Ek het gaskrêk vir die banja geld
Hau ! Ons føkkkøn steeenk, steeel, teel, rob, keeell, corrrupt, raas, plunder, varniel, en dønnnør alles op….